TERTULLIANUS
  Ons sê ons is Christene, ons basuin dit aan die hele wêreld uit, selfs onder die hande van die teregsteller, selfs te midde van al die foltering waaraan julle ons onderwerp om ons sover te kry om dit te herroep. Al word ons verskeur en verbrysel, al verstik ons in ons eie bloed, steeds roep ons met alles wat ons het: "Ons aanbid God deur Christus Jesus!"
-Tertullianus (Christelike vader en apologeet - 150-229 n.C.
[Uit: Fanaties vir Jesus Vol. 11 deur DC Talk, CUM,2004]

Indeks     Index