HY is in 地 donker, klein dorpie gebore... Hy het in 地 skrynwerkerswinkel gewerk totdat Hy die ouderdom van dertig jaar bereik het. Daarna was Hy vir drie jaar lank 地 rondreisende prediker. Hy het nooit 地 amp beklee nie. Hy het nooit 地 eie huisgesin of woning gehad nie. Hy was nooit op Kollege nie. Sonder geloofsbriewe het Hy alleen gestaan...
  Meer as twintig eeue het verloop en vandag is Hy die Hooffiguur van die ganse mensdom. Al die leërmagte wat al gemarsjeer het, al die Parlementsittings van die verlede, al die konings wat reeds geregeer het, as een geheel geneem, het die lewens van mense op hierdie aarde nie so geroer soos hierdie...
EEN ENKELE LEWE NIE!

Indeks     Index