Mag God aan u vrede gee na die rykdom van Sy heerlikheid; u met Sy krag versterk in die innerlike mens sodat Christus deur die geloof in volheid in u hart kan woon. Mag u in Sy liefde gewortel en gegrondves wees. Mag u in 2003 intens bewus wees van Sy teenwoordigheid!
- Redaksie Goeie Nuus

Indeks     Index