BYBELVERSE...
  "Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop dit werklik aankom. Dan sal julle op die dag wanneer Christus kom, onberispelik en sonder blaam wees, deur Jesus Christus sal julle geheel en al in die regte verhouding met God wees, tot sy lof en eer”
(Filippense 1:9-11 NV)

“Here, ons God, U is waardig om die heerlikheid en die eer en die mag te ontvang omdat U alles geskep het; deur u wil het alles ontstaan en is dit geskep.
Die Lam wat geslag was, is waardig om die mag en rykdom, die wysheid en sterkte, die eer, heerlikheid en lof te ontvang.
Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam behoort die lof en eer, die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid”
(Openbaring 4:11; 5:12,13b NV)

Geborg deur:
Lemon Blossom Gastehuis
Kerkstr. 4, Potchefstroom
Tel: (018) 297 1137
Sel: 082 856 2410

Indeks     Index