DIE VOLMAAKTE PSALM
  [Ps. 23]

Die Here is my Herder - Volmaakte Veiligheid
Niks sal my ontbreek nie - Volmaakte Tevredenheid
Hy laat my neerlê in groen weivelde - Volmaakte Rus
Na waters waar rus is, lei Hy my heen - Volmaakte Verkwikking
Hy verkwik my siel - Volmaakte Vervulling
Hy lei my in die spore van geregtigheid om sy Naam ontwil - Volmaakte Leiding
Al gaan ek ook in ‘n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie - Volmaakte Versekering & Beskutting
Want U is met my - ‘n Volmaakte Metgesel
U stok en U staf die vertroos my - Volmaakte Vertroosting
U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders - Volmaakte Voorsiening
U maak my hoof vet met olie - Volmaakte Heil
My beker loop oor - Volmaakte Vreugde
Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe - Volmaakte Versorging
Ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae - Volmaakte Bestemming!

Indeks     Index