BY DIE HEMEL INGLIP?
  "Moenie oor my bekommerd wees nie," het die onbesorgde sondaar aan ‘n Christenwerker gesê. "Ek sal wel eendag saam met die skare by die hemelpoort inglip." "Maar my vriend," het die werker geantwoord, "die skare is op die verkeerde pad. As jy saam met hulle inglip, sal jy in die hel beland!" Die jongman was geskok. Hy het nooit so daaraan gedink nie.
HET U???

Indeks     Index