God het vir Jou Gely!
  God het eers gekom om te SKEP en toe om te RED. Om te skep moes Hy net SPREEK, maar om te red moes Hy LY. Hy het die mens lewend gemaak deur Sy ASEM, maar Hy het die mens gered deur Sy BLOED.
VERLOSSING is VRY en die SALIGHEID heeltemal VERNIET. Maar dit is nie GOEDKOOP nie - dit het GOLGOTA gekos!
"Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe. Want nouliks sal iemand vir 'n regverdige sterwe - vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe - maar God bewys Sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was"
(Romeine 5:6-8).

Indeks     Index