Page 1 - Good News April 2005 paper
P. 1

n Januarie 2002, net nadat ons vanaf Welkom
                                                                     na Carletonville verhuis het, het ek 'n plaaslike
                                                                  Idokter gaan spreek i.v.m. met 'n besering aan
                                                                  my stuitjie wat ek kort tevore opgedoen het. Ek het
                                                                  ook vir hom gevra om 'n hormoontoets te doen
                                                                  aangesien ek lanklaas so ‘n toets ondergaan het.
                                                                  Nadat hy die laboratoriumresultate ontvang het,
                                                                  het hy my meegedeel dat my prolaktienvlak baie
                                                                  hoog is.
                                                                  Sonder om te verduidelik wat dit behels, het hy
                                                                  behandeling voorgeskryf. Na 2 maande het ek die                    Alta Vorster
                                                                  behandeling gestaak omdat dit
                                                                  te duur was.
                                                                  Elke  Donderdagoggend  kom
                                                                  ongeveer 20 dames in Deelkraal
                                                                  bymekaar  vir  Bybelstudie.  In
                                                                  Junie  2002  het  Pastoor  Kobus
                                                                  Coetzer, sy vrou Tish, en 'n paar
                                                                  dames  ons  groepie  besoek  en
                                                                  vir  ons  'n  boodskap  gebring.
                                                                  Aan  die  einde  van  die  byeen-
                                                                  koms  het  Tish  vertel  dat  die
                                                                           Vervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6