Page 8 - Good News April 2005 paper
P. 8

GENEES VAN BREINGEWAS                    bevrees nie, hy is gerus, hy vertrou op die
                       Vervolg van p. 1                  Here.  Hy  voel  hom  veilig,  hy  is  nie
          Heilige Gees aan haar 'n "lapbediening"  bevrees nie."
          gegee  het.  Gedurende  lofprysing  en  Gedurende  die  breinskandering  onthou
          aanbidding  toon  die  Heilige  Gees  aan  ek toe van die rooi lap. (Let wel: die rooi
          haar mense wat 'n spesifieke behoefte of  lap het géén magiese krag nie, maar dit is
          probleem het. Dan maak sy die persoon  wel  die  boodskap  wat  daarmee  saam-
          met 'n lap toe en bid vir hom/haar. Sy het  gaan wat belangrik is).
          getuig  dat  na  afloop  van  eredienste  Terug  in  die  spesialis  se  spreekkamer
          verskeie mense na haar toe kom en sê  word  ek  meegedeel  dat  'n  breingewas
          dat dít waarvoor sy gebid het, wel hulle  gevind is. Terwyl die spesialis aan my die
          behoefte was.                                  omvang daarvan verduidelik, het ek net
          Ek het my nie veel daaraan gesteur nie,  aanhoudend  gesê:  "I  am  fine  because
          want dit was vir my op daardie stadium  God is in control of my life!" en hoe meer
          baie vreemd en nuut. Ek en 'n vriendin  sy vir my sê, "You are not fine", hoe meer
          het aan die gesels geraak en nadat Tish  het ek herhaal dat die Here in beheer van
          se dames ons dames bedien het, het 'n  my  lewe  is.  Ek  is  toe  op  aggressiewe
          wildvreemde vroutjie na my toe gekom  behandeling  geplaas  en  moes  haar  'n
          en my met 'n rooi lap toegemaak. Sy het  maand daarna weer besoek.
          vir my gesê ek gaan sien hoe goed die  Met my volgende besoek op 28 Augustus
          Here vir my binne die volgende 2 tot 3  2002, nadat hulle weer my prolaktienvlak
          maande gaan wees, en toe vir my gebid.         getoets het, kon ons skaars ons eie oë
          Dit  het  my  nogal  gepla,  want  die  Here  glo!  Die vlak het gedaal van 103 ng/ml na
          was so goed vir my en waarom sou Hy  13.9 ng/ml binne 1 maand! Wat 'n wonder-
          dan  ekstra  goed  vir  my  wou  wees?         werk!! Die spesialis noem toe aan my dat
          Op 25 Julie 2002 gaan ek na 'n Christen-  dit op sigself 'n wonderwerk was dat ek in
          dokter  in  die  dorp  om  hóm  te  spreek  so  'n  vroeë  stadium  by  haar  uitgekom
          i.v.m.  my  stuitjieprobleem.  Ek  noem  het.
          terloops aan hom dat my prolaktienvlak  Die daaropvolgende maande was nogal
          hoog was. Hy wou toe weet hóé hoog (die  'n  beproewing.  My  prolaktienvlak  het
          gevaar is dat jy breinkanker kan kry as  begin  wipplank  ry.  Dan  styg  dit,  dan
          dié hormoon oorproduseer).                     verminder dit weer. Maar één ding het ek
          Op  daardie  stadium  het  ek  nie  geweet  daaruit geleer: dit is nét God wat werklik
          wat die telling was nie en het dit dadelik  kan  genees!  As  Sy  wonderwerkende
          by  die  laboratorium  laat  toets.  Die  genesingskrag nie deur elke pilletjie vloei
          normale prolaktienvlak is tussen 2 en 28  nie,  beteken  die  medikasie  vir  jou  niks
          ng/ml en my vlak was 103 ng/ml!   Ek is  nie. Ek het ook geleer om oor elke pilletjie
          summier na 'n spesialis-internis verwys.       wat ek moes neem, te bid en die Here vir
          Die  oggend  voor  die  afspraak  met  die  volkome genesing te dank, loof en prys.
          spesialis  het  die  Here  vir  my  die  Op  26  Februarie  2003,  slegs  sewe
          volgende  Skrifgedeelte  gegee:  Psalm  maande na aanvang van die behandeling,
          112:7,8  -  "Vir  slegte  tyding  is  hy  nie  het die spesialis vir my gesê: "You know
                                                                  what,  you  don't  need  me
                                                                  anymore."
                                                                  1 Petrus 2:24 (laaste gedeelte):
                                                                  "Deur Sy wonde is julle genees,”
                                                                  het  vir  my  'n  werklikheid
                                                                  geword!
                                                                  Prys die Here vir ewig en altyd!
                                                                  Hy was en is inderdaad goed vir
   3   4   5   6   7   8   9