Page 1 - Good News April 2006 paper
P. 1
Trix Rabe, Kilnerpark, Pretoria GESKRIK!!! Met groot starende
Trix Rabe, Kilnerpark, Pretoria
083 291 1686 oë wat sien, maar ook nie sien nie!
083 291 1686
6 Januarie 2006 was 'n dag soos Ek het in die kamer rondge-
geen ander nie. Ek het wakker strompel, aan goed geruk en
gepluk, terwyl ek deurentyd
skreeu, "Ek kan - ek kan - ek weet
ek kan!" My man, Leon, het hom
asvaal geskrik en glad nie geweet
wat aangaan nie. Op daardie
stadium het ek heeltemal beserk
geraak, my tong raakgebyt, en
bloed en skuim het uit my mond
geloop. Voorwaar 'n skrikwek-
kende gesig!
Die ambulans het opgedaag en Trix Rabe
die paramediese personeel het
my dadelik met vaardigheid
gehelp. Ek is na die HF Verwoerd
Hospitaal geneem. Dit was die
ergste tyd van my lewe! Ek het
heeltemal "uitgehaak", oor goed
gespring, mense uit my pad
gevee, die pype wat my moes
help, uitgeruk, en op mense
geskreeu. Hierna was ek gedeel-
telik verlam en vir 3 volle dae kon
Vervolg op p. 9ervolg op p. 9
V