Page 2 - Good News April 2006 paper
P. 2

p 'n baie jong ouderdom  gansie nie. Ons lees die woorde  "Waak dan, omdat julle die dag
                  het  'n  seun  sy  ouerhuis  wat hy vir sy vader wou gaan sê:  en die uur nie weet waarop die
          Overlaat. Die huisverlating  "Ek sal opstaan en na my vader  Seun van die mens kom nie" (vs.
          het  gepaardgegaan  met  baie  gaan, en ek sal vir hom sê: Vader,  13).
          bitterheid  en  ongelukkigheid  ek het gesondig teen die hemel en  Hoe lyk jou verhouding met jou
          tussen hom en sy ouers, omdat  voor u, en ek is nie meer werd om  hemelse  Vader?  Wil  jy  óók  jóú
          hy  baie  opstandig  was.  Hy  het  u seun genoem te word nie; maak  erfporsie in besit neem, maar jou
          hulle baie droefheid aangedoen.  my  soos  een  van  u  huurlinge"  saak is nie reg met Hom nie? Hoe                GELOOFS-
          Die  verhouding  het  breekpunt  (Luk 15:18-19). Die vader het hom   sal  jy  dan  vir  'n  ewigheid  met
          bereik  en  hy  wou  nie  verder  egter  met  ope  arms  ontvang  en  Hom  kan  saamwoon  in  Sy
          onder die gesag van sy vader en  hom in ere herstel.                       heilige  teenwoordigheid?  Hoe         BELYDENIS
          moeder staan nie. Hy het verkies  Watter  een  van  hierdie  twee  sal jy tuis voel saam met Hom as
          om  die  wye  wêreld  in  te  gaan,  jongmanne  se  lewens  is  op  jou  jy  nooit  'n  intieme  verhouding      Ons glo in God die Vader, die
          sonder om ooit vir hulle te laat  van toepassing? Wil jy ook graag  met Hom gehad het nie?                       Almagtige,  Skepper  van
          weet hoe dit met hom gesteld is.  jou  hemelse  erfporsie  in  besit  Maar soos met die verlore seun,
          Vir baie jare het hy uit hulle lewe  neem? Neem jouself dan voor om  is daar nog hoop vir elke mens:             hemel en aarde.
          verdwyn.  Hy  was  die  afwesige  met  die  regte  gesindheid  en  Kom  berouvol  na  Hom  en  gee               Ons  glo  in  Jesus  Christus,
          kind.  Later  het  hulle  maar  motiewe die Here te dien.                  jou lewe oor aan Hom. By Hom is       die  Eniggebore  Seun  van
          noodgedwonge  aanvaar  dat  In  Pred.  12:1  staan  immers  daar genade. Hy sê: "Ek sal hom                      God; die enigste Weg tot die
          hulle  hom  nooit  weer  sou  sien  geskryf: "En dink aan jou Skep-        wat na My toe kom, nooit uitwerp      Vader en tot saligheid. Hy het
          nie.  Hy was vir hulle dood.         per  in  die  dae  van  jou  jonkheid  nie" (Joh. 6:37). Vir die vrou wat
          Na  'n  hele  aantal  jare,  toe  sy  voordat die ongelukkige dae kom  in egbreuk betrap is, sê Jesus:           vir alle mense gesterf en deur
          ouers al baie ver gevorder  het in  en die jare aanbreek waarvan jy  "Ek veroordeel jou ook nie. Gaan            in Hom te glo en Hom aan te
          die  ouderdom,  het  hy  skielik  sal sê: Ek het daar geen behae in  heen  en  sondig  nie  meer  nie"           neem  as  Saligmaker,  verkry
          weer  opgedaag;  maar  met  'n  nie."                                      (Joh. 8:11).                          ons kindskap van God deur
          verskuilde agenda. Hy was baie  Bedink  ook  die  verhaal  van  die  Ja,  jy  moet  heilig  wees  om             wedergeboorte.
          arrogant  en  het  gekom  om  sy  tien maagde (Matt. 25), waar die  eendag  by  Hom  te  kan  woon.
          erfporsie  in  besit  te  kom  neem  vyf dwase maagde nie gesorg het  Deur  die  bloed  van  Jesus  kan          Ons glo in die Heilige Gees
          sodra  sy  ouers  tot  sterwe  sou  vir  genoeg  olie  om  hulle  lampe    ons  almal  egter  vergifnis          en  Sy  gawes  waardeur  die
          kom.  Die  ouers  het  sy  motief  aan  die  brand  te  hou  nie.  Later,  ontvang.  Ef.  1:7  verklaar:  "In    gelowiges toegerus word tot
          besef.  Hulle  het  egter  niks  in  toe hulle klop en dringend roep,  Hom het ons die verlossing deur           diens op aarde.
          gemeen gehad nie.                    moes hulle hoor: "Voorwaar ek sê  sy  bloed,  die  vergifnis  van  die      Ons glo in die Bybel as die
          Weer  eens  het  bitterheid  opge-   vir julle, ek ken julle nie."         misdade na die rykdom van sy
          vlam:  Is  dit  ál  waarvoor  hy  Na  hierdie  gelykenis  sê  Jesus:       genade." Kom kniel by die kruis.      geïnspireerde  en  onfeilbare
          teruggekom het? Sou hulle hom                                                                                    Woord van God wat vir ons
          nou die erfgenaam maak? Hulle                                                                                    gegee  is  as  riglyn  vir  ons
          het jare gelede al besluit om hom                                                                                lewe.
          te onterf.                                                                                                       Ons  glo  in  die  weder-
          Ons lees in die Bybel van nóg 'n
          jongman wat sy ouerhuis verlaat                                                                                  opstanding;  die  ewige  oor-
          het . Dit staan opgeteken in Luk.                                                                                deel  en  in  die  ewige  lewe
          15:11-32. Hierdie verhaal lyk so                                                                                 waar  al  God  se  heiliges  in
          'n  bietjie  anders.  Die  jongman                                                                               ewige heerlikheid saam met
          het ook die huis verlaat. Later het                                                                              Hom sal woon.
          óók  hý  teruggekeer,  maar  nie
          met  'n  verskuilde  agenda  nie.                                                                                - Redaksie
          Ook nie met bitterheid en arro-                                                                                  Goeie Nuus / Good News
   1   2   3   4   5   6   7