Page 7 - Good News April 2006 paper
P. 7

IE  SLAG  VAN  WATERLOO  het  waar wees? Londen het stil geword van
                 uitgeloop  op  'n  dawerende  teleurstelling. Maar dit het net 'n oomblik
          Doorwinning  vir  die  hertog  van  geduur.  Die  mis  het  verdwyn  soos  'n
          Wellington.  Die  vermetele  klein  gordyn  wat  oopgetrek  word.  'n  Oorver-
          Fransman wat Europa platgetrap het en  dowende  triomfkreet  het  opgegaan  van
          blykbaar alles kon regkry, was eindelik  daardie  skare  wat  'n  oomblik  tevore
          verslaan. Napoleon was op sy knieë. Dit  moedeloos was. Nou kon hulle die volle
          was die grootste gebeurtenis in dekades.      boodskap  lees:  WELLINGTON  VER-
          Londen moes die goeie tyding kry! Maar  SLAAN NAPOLEON!
          in  daardie  dae,  voor  die  koms  van  Net meer as tweeduisend jaar gelede het
          telekommunikasie,  was  die  enigste  die newels van wanhoop 'n klein groepie
          manier  om  die  berig  deur  te  gee  deur  gelowiges omhul waar hulle staan aan die  troostelose  boodskap  in  die  Iug  lees:  JESUS
          middel van fakkels. In spanning het die  voet van 'n houtkruis. Al hulle verwagting  VERSLAAN...             Nou  is  dit  Sondagoggend.  Hulle
          mense  van  Engeland  die  horison  dop-      was  van  hulle  Leier  wat  nou  daar  hang  staan sprakeloos by die leë graf. Hulle hoor die
          gehou vir die woorde wat oorwinning of  tussen hemel en aarde. Hulle het gehoop  stem van die hemelse boodskapper. "Hy is nie hier
          neerlaag  sou  beteken.  Wat  hou  die  dat Hy Sy Koninkryk sou oprig en op die  nie... Hy het opgestaan."                Skielik was die newels
          toekoms vir hulle in? Toe skielik is die  troon  van  Dawid  sou  sit.  Dan  sou  die  weg. Die boodskap het in hul siele weerklink. Dit
          spanning  verbreek.  Die  tyding  flits  in  heerskappy van sonde en smart beëindig  vind  ook  nou  weerklank  in  óns  harte:  JESUS
          letters  van  vuur:  Wellington  verslaan...   wees. Die Koninkryk van God sou ingelui  VERSLAAN  SATAN!  JESUS  VERSLAAN  DIE
          Op  daardie  dramatiese  oomblik  dryf  word!  Maar  dit  het  op  teleurstelling  DOOD!               "Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle
          mistigheid tussen die opgewonde skare  uitgeloop.  Toe  hulle  daardie  Vrydag-              ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die
          en die seine. Hul moed het gesink. Hoop  middag opkyk na die kruis en hul Meester  doderyk en van die dood” (Openbaring 1:18). En
          het  plek  gemaak  vir  wanhoop.  Kon  dit  wat  daar  hang,  kon  hulle  net  een  omdat Christus leef kan ons ook LEEF!








                  adagaskar, 'n land van uiterstes. 'n
                  Land  van  armoede,  van  veg  om
          Moorlewing,  veg  om  net  te  kan
          bestaan. Maar dis God se land, Hy het dit
          geskep, Hy het die mense uniek gemaak
          en Hy stuur ons Uitreikspan daarheen. Vir
          die afgelope 10 jaar is die span betrokke in
          Madagaskar.
          In die begin was dit hoofsaaklik lede van
          NG Kerk Klerksdorp-Suid wat gegaan het,       die span die Jesus-film aan die inwoners
          maar  intussen  het  die  span  interkerklik   gewys. Sowat 90 mense was teenwoordig
          geword, saamgestel deur God self.             en na die wys van die film het 45 mense hul
          In Madagaskar is die geestelike nood baie     harte vir die Here gegee! Prys die Here!!
          hoog, die mense bly in verafgeleë plekkies    By Amparhy  het  die  span  'n  kinderkamp
          waar  daar  min  of  geen  kerke  is  nie.    gehou, maar die volwassenes het ook kom
          Predikante is daar ook nie orals nie, net     kyk. Met die kinders is speletjies gespeel,
          "categists"  wat  die  rol  van  'n  ouderling   dramas opgevoer en getuienisse gelewer.
          vervul. Hulle het geen opleiding nie, maar    Na  die  derde  dag  het  die  span  ook  die
          verskaf  tog  geestelike  leiding  aan  die   erediens  waargeneem
          mense van hul dorpies.                        en  getuienisse  gelewer.
          Van die "villages" is nog onbereik en weet    Na  die  diens  het  'n
          nie van God en Sy liefde nie. Met die hulp    ouerpaar  van  een  van
          van  ons  tolke,  Rev.  Tantely  en  sy  vrou   die  kinders  hulle  harte
          Yvette,  besoek  ons  hierdie  "villages"  en   aan die Here gegee.
          bring aan hulle die wonderlike tyding van     Later het ook die plaas-
          HOOP en LIEFDE.                               like  toordokter  sy  hart
          Gebeur  wonderwerke  vandag  nog?             aan HOM gegee en al sy
          Verseker ja!! God is nog steeds in beheer     toorgoed verbrand. Hy is
          en Sy wonderlike beloftes word vervul. By     nou een van die pastors
          Mahatsara,  'n  klein  afgeleë  "village"  het     Vervolg op p. 10ervolg op p. 10
                                                             V
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12