Page 8 - Good News April 2006 paper
P. 8

ierdie  gejaagde  wêreld
                 veroorsaak dat ons almal                                                              “Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins"
          Hsmag na rus, na stilte, na                                                                  (Fil.1:21). Dit sal 19 Augustus 33 jaar wees sedert
          afklim van die altyd bewegende                                                               SINICHI TOYODA, een van die vurigste evangeliste
          wêreldmallemeule.  Soms  voel                                                                en 'n radio-prediker van die Japansending, gesterf
          dit  asof  'n  mens  se  gedagtes                                                            het. Hy het só 'n gebedslas vir andere gehad dat hy
          fladder soos voëltjies uit 'n nes                                                            soms  nagte  in  gebed  deurgebring  het.  Op
          op hul wieke die ewige ruimtes                                                               Saterdagaand 18 Augustus 1973, het hy weer na 'n
          in... Ander kere dwaal jy tussen                                                             berg gegaan om die nag in gebed deur te bring. Die
          niks  en  niks  -  sukkel  om  jou                                                           volgende nag is hy na 'n soektog op sy aangesig
                                                                                                       gevind  in  gebedshouding,  met  sy  oop  Bybel  en
          menswees  bymekaar  te  hou                                                                  gebedskaarte. Hy het aan 'n hartaanval beswyk en
          sodat  dit  nie  opbrokkel  en  die                                                          was slegs 33 jaar oud. Hy het heengegaan, maar sy
          skerfies langs hierdie pelgrims-                                                             brandende  liefde  vir  Christus,  sy  ywer  vir  die
          pad bly lê nie.                                                                              redding  van  siele  en  vir  herlewing,  sy  stralende
          Die  verkenningstog  is  soms                                                                persoonlikheid, sy teer gewete en opofferende lewe,
          pynlike  erkenning,  soms  on-       Om  dit  heelhartig  te  aanvaar,  vra  inspanning  en   bly steeds 'n besieling vir talle.
          vrugbaar.  Tog  lê  daar  in  die  toewyding. Maar as 'n mens werklik met jou hele           PRAYING HYDE, sendeling in Indië, het vir dae en
          onbegryplikheid van baie dinge  hart begeer om God so te dien, sal jy gewillig wees          nagte aaneen gebid. Hy het so 'n intense gebedslas
          dikwels  die  motivering  vir  die  om die prys daarvoor te betaal.                          gehad  en  'n  lewe  van  gebed  beoefen  dat  sy
          mens  se  gees  om  sy  grens-       Indien ons nie hierdie geweldige roeping van God        gesondheid ingegee het en daar is bevind dat sy hart
          loosheid mateloos na te vors...  ons eie maak en beoefen nie, sal ons altyd wees             na die regterkant van sy bors geskuif het. Hy het
          En  so  is  dit  die  intreder  op  sy  soos 'n voël met geknipte vlerke wat nooit van die   teruggekeer  na  Amerika  om  te  sterwe,  maar  in
          knieë  wat  'n  instrument  word  aarde kan opstyg in die volle glans van die son nie.       antwoord op sy gebede het God letterlik duisende
          waardeur  God  se  helende  krag   Daarom moet ons ook nie toelaat dat die oneindige         siele in Indië gered, en die seën wat voortgevloei het
          na  homself  sowel  as  na  'n  moontlikhede  van  my  vennootskap  met  God                 deur die uitdaging van sy lewe, is onberekenbaar.
          gerypte,  gekneusde  en  gans  ingesluk en verongeluk word deur mislukkings en                DAVID BRAINERD het letterlik uitgebrand in 'n lewe
          geskonde wêreld kan deurvloei.       "vallei-dae"  nie,  maar  ek  moet  uitstyg  op  die    van selfopoffering en gebed. Alleen in die woeste
          Hier  vind  hy  antwoorde  op  sy  vleuels van gebed en in die krag van die Woord van        wildernis van Amerika waar hy geworstel het met 'n
          kwelvrae en raak opnuut bewus  God  wat  my  meer  as  oorwinnaar  maak  oor  elke           dodelike krankheid, het hy dag en nag gebid. Hy het
          van die sin van die lewe. So is die  omstandigheid. Want die rykdom en volheid van           die gewoonte gehad om soms snags op die bevrore
          biddende  mens  nie  slegs  'n  God se Woord en beloftes kan nooit uitgeput raak             grond te lê, in 'n beervel toegedraai, en tot God te
          toeskouer van die lewensdrama  nie en bly selfs vir hierdie eeu nog van krag.                roep om die Rooi Indiane te red. Hy was maar 'n jong
          wat  hom  elke  dag  afspeel  nie,  In hierdie immer donkerwordende wêreld, skyn die         man  toe  hy  gesterf
          maar  'n  vennoot  van  God  wat  Son van Geregtigheid al helderder vir elke mens            het, maar God het die
          kan meeleef met die lydendes en  wat Sy Aangesig soek en Sy beloftes wil aanneem.            onkundige, heidense,
          verwondes en Hom as 'n Liefde-       Daarom kan ek deur die krag van gebed ondervind         besope  skepsels  by
          God kan voorstel aan 'n wêreld  dat Hy in staat is om my "uit te lei in die ruimte" (Ps.     die  honderdtalle
          in nood. Hierdie gee van jouself  18:20) en ook elkeen vir wie ek intree, vry te spreek      gered  en  hul  lewens
          in gebed en daad, is 'n uitdaging  en te verhef bo die skaduwee van die dood en die          radikaal  omskep  tot
          wat  aanspraak  maak  op  jou  angel van die sonde.                                          rein Christene.
          beste vermoëns.                      Huegene Venter  ©                                        (Oorgeneem)






                                                                                     Op 15 Mei 2005 het meer as 200
                                                                                     miljoen Christene in 156 nasies in
                                                                                     ‘n dag van belydenis en gebed vir
                                                                                     die wêreld verenig. Christene het
          WHILE  no  one  can  absolutely  those  who  did                           in  groot  stadions,  oop  velde,
          prove  that  prayers  cure  ill-     not attend. In a                      markpleine,  kerke  en  ander
          nesses, many doctors cite cases  1998  study  of                           openbare  plekke  bymekaar-
          of  recovery  that  can't  be  attri-  4 000 adults, Dr                    gekom  om  te  bid.  Dit  is  deur
          buted to any other reason. What  Koenig  found                             honderde  radio-  en  televisie-
          we  do  know,  though,  is  that  that those who                           stasies  oral  in  die  wêreld
          religion  and  spirituality  can  prayed  daily  and  attended             uitgesaai.
          reduce  stress  and  boost  the  religious  services  weekly  had          Die  Wêrelddag  van  Gebed  2006     aan  om  soos  die  vroeë  kerk  in
          immune system.                       40%  less  hypertension  than         vind  plaas  op  4  Junie.  Baie     Handelinge 1 die 10 dae wat die
          "When  I  started  interviewing  those  who  didn't  pray  or  go  to      gebedsnetwerke,  Christelike  Pinkstersondag  op  4  Junie
          elderly patients for a study when I  services.  A  2004  study  at  the    organisasies  en  gebedsleiers  voorafgaan,  in  gebed  deur  te
          was an undergrad," says Colleen  University of Iowa linked church          ondersteun  hierdie  inisiatief.  bring.  Christene  in  al  die  lande
          McClain Jacobson, a researcher  attendance with living longer.             Christene oral in die wêreld word    van  die  wêreld  word  aange-
          at  Fordham  University  in  New  * In a 2001 study of women with          uitgenooi  om  hande  te  vat  op    moedig om hierdie 10 dae dag-en-
         York City, "it seemed that people  metastatic  breast  cancer,  S.  E.      hierdie dag. Hierdie inisiatief sal   nag te bid (24/7) en God te vra vir
         for  whom  religion  had  played  a  Sephton,  assistant  professor  of     jaarliks  tot  2010  voortgaan.  Die   ‘n nuwe uitstorting van Sy Gees,
         major role throughout their lives  psychiatry  at  the  University  of      twee  sleutelverse  wat  die  vir die redding van die verlorenes
         were  ageing  better  than  those  Louisville  School  of  Medicine,        strategie  vir  die  Wêrelddag  van   en  die  onbereiktes  en  vir  die
         who weren't religious. A handful  found that the women who rated            Gebed lei, is: 2 Kron. 7:14 “...en   genesing van die nasies.
         of  studies  have  looked  at  spirituality  as  important  had  (as)  My  volk  oor  wie  My  Naam
         spirituality and immune function  greater  numbers  of  circulating         uitgeroep is, berou toon en bid en    Wêrelddag van Berou en Gebed:
         and found a connection."              white  blood  cells  and  total  vra  na  My  wil  en  terugdraai  van                4 Junie 2006
         * In a 1997 study of older adults  lymphocyte  counts,  reflecting  hulle bose weë af, sal Ek luister uit        Stede en dorpe kom bymekaar in
         by Dr Harold Koenig, professor of  stronger immune systems, than            die hemel en hulle sonde vergewe     stadions, kerke, markpleine, ens.
         psychiatry  and  behavioural  those who did not.                            en hulle land laat herstel.” en Hab.   vir  sondebelydenis  en  gebed.  In
         sciences  at  Duke  University  * A  2002  study  of Aids  patients         2:14 “Soos waters die seebodem       “geslote”  lande  sal  kreatiewe
         Medical  Centre,  those  who  published  in  the  Annals  of  bedek,  so  sal  die  magtige  Christene ‘n plan maak om saam
         frequently  attended  religious  Behavioral  Medicine  found  that          teenwoordigheid  van  die  Here      te  bid.  Baie  televisie-,  radio-  en
         services were less likely to have  the  most  religious  patients  had      oral op die aarde geken word.”       internetdienste oral in die wêreld
         undesirably high levels of inter-  the  lowest  levels  of  the  stress                                          sal  die  gebedsbyeenkomste
         leukin-6,  a  protein  involved  in  hormone  cortisol,  and  that          Tien dae van dag-en-nag gebed:       uitsaai.
         immune  response  and  inflam-        frequency of prayer was signifi-             25 Mei - 3 Junie 2006         Registreer asb. jou dorp/stad se
         matory  factors,  signalling  cantly related to longer survival.            Ons  moedig  alle  gemeentes,  deelname  op  die  internet  by
         healthier immune systems, than  - Readers Digest, April 2006                gemeenskappe,  stede  en  streke     www.globaldayofprayer.com
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13