Page 1 - Good News April 2008 paper
P. 1

y  Geopende  Deure  is  ons   gedeel: "Ek het een huiskerk met 'n paar honderd
                                                                         daartoe  verbind  om  die     gelowiges besoek. Baie van hulle is die afgelope
                                                                  BHere se Woord te bring aan          jare erg vervolg. Ek het gevra hoe hulle kon oorwin
                                                                  daardie  gelowiges  wat  nie  in  'n   en selfs in sulke moeilike tye in getalle kon groei.
                                                                  posisie  is  om  hulle  eie  eksem-  Hulle  antwoord  was  eerlik,  naamlik  deur  gehoor-
                                                                  plaar van die Bybel in die hande te   saamheid aan die Woord van God, kommunikasie
                                                                  kry nie. Waarom? Die Woord van       met God, gebed en liefde vir die broers en susters.
                                                                  die  Here  is  'n  krag  van  God  tot   Hierdie groep het elke week een hoofstuk uit die
                                                                  redding.  Dit  is  ook  die  lamp  vir   Bybel  gememoriseer.   Hulle  het  dit  aanvanklik
                                                                  ons voet en die lig vir ons pad.     gedoen omdat hulle nie genoeg Bybels gehad het
                                                                  'n  Integrale  deel  van  ons  Be-   nie, maar  daarmee voortgegaan toe hulle besef hoe
                                                                  diening is dus om Bybels in die                         Vervolg op p. 8
                                                                  hande  van  gelowiges  te  plaas.
                                                                  Wat  'n  wonderlike  voorreg  om
                                                                  deel van hierdie onderneming te
                                                                  wees en getuienisse aan te hoor
                                                                  wat bevestig dat Sy Woord lewens
                                                                  verander,  leiding  gee  en  gelowi-
                                                                  ges help om in tye van vervolging
                                                                  sterk te staan!
                                                                  Daniël*,  'n  Sjinese  gelowige  wat
                                                                  tans in die buiteland woon, het die
                                                                  volgende  na  'n  uitgebreide  be-
                                                                  soek  aan  die  Sjinese  vasteland,
   1   2   3   4   5   6