Page 10 - Good News April 2010 paper
P. 10

BLADSY 10








                                      Vervolg van p. 9ervolg van p. 9                te bring. Daar is groot dankbaarheid in die gehoorsame herder se hart, “want
                                      V
          wêreldorde. Hulle wil heerskappy in hulle selfgemaakte koninkryk voer. Dit is   ek het my skaap gekry wat verlore was” (Luk. 15:6). Dit was aanvanklik sy
          duidelik 'n duiwelse leerstelling omdat net die koninkryk van die duisternis   skaap, wat later verlore geraak het. Die Here Jesus pas hierdie situasie dan
          daarby sal baat. Sulke persone is kampvegters vir die “engel van die lig” se   geestelik toe: “Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel
          valse koninkryk, al was hulle ook vroeër volgelinge van die ware Christus   oor een sondaar wat hom bekeer” (Luk. 15:7).
          (vgl. 2 Kor. 11:13-15). Die Koninkryk van Christus op aarde sal eers ná Sy   Die afgedwaalde wat heeltemal kontak met die herder en die kudde verloor
          wederkoms geopenbaar word - nie gedurende die kerkbedeling nie.            het moet, net soos enige ander ongeredde sondaar, van voor af tot bekering
                   'N KULTUUR VAN ONBEPERKTE MENSLIKE VRYHEID                        kom  sodat  hy  weer  met  die  Liggaam  van  Christus  herenig  kan  word.
          Die moderne mens ag homself nie aan die beperkende morele norme van die    Dieselfde beginsels geld ook in die geval van die verlore penning wat gesoek
          Bybel  gebonde  nie.  Hy  wil  vry  wees  om  te  leef  net  soos  wat  hy  wil.  'n   moet word totdat dit uiteindelik teruggevind is. Moenie die afgedwaaldes en
          Permissiewe moraliteit in stryd met dié van die Bybel word deur die Here   teruggevallenes afskryf nie, maar bid vir hulle herstel en gaan roep hulle van
          “sonde” genoem. Die moderne, bevryde mens neem glad nie die Bybel in ag    hulle dwaalweë af terug.
          nie  en  is  besig  om  'n  sondekultuur  in  die  wêreld  te  vestig.  Daar  gaan   Uit die gelykenis van die verlore seun blyk dit baie duidelik dat hy aanvanklik
          inderdaad in die eindtyd 'n proses van grootskaalse morele verval plaasvind   in  sy  vaderhuis  was  en  daarna  aan  die  versoekings  van  'n  losbandige,
          (2  Tim.  3:1-5).  Dit  sal  tot  die  openbaring  van  die  Antichris  lei,  wat  die   rykmanslewe  in  die  wêreld  toegegee  het.  As  gevolg  daarvan  het  hy  sy
          verpersoonliking van sonde sal wees: “Laat niemand julle op enige manier   erfporsie opgeëis, sy rug op sy vader gedraai en homself totaal aan sondige
          mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar   genietinge oorgegee. In hierdie tyd was hy geestelik dood en verlore, en
         word, die seun van die verderf, die teëstander wat hom verhef bo al wat God   moes van voor af tot bekering kom indien hy weer met sy vader versoen wou
         genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God   word. Hy het dit inderdaad gedoen toe hy gesien het watter groot gemors hy
         as God sal sit en voorgee dat hy God is” (2 Thess. 2:3-4). Die hele wêreld sal   van sy lewe gemaak het: “Ek sal opstaan en na my vader gaan, en ek sal vir
         verwonderd agter hom aangaan en in sy verderflikheid deel (Op. 13:3). Hy sal   hom sê: Vader, ek het gesondig teen die hemel en voor u, en ek is nie meer
         homself ook vergoddelik en daardeur aan al sy volgelinge die reg gee om     werd om u seun genoem te word nie” (Luk. 15:18-19).
         hulleself tot klein godjies te verklaar wat die reg het om hulle eie lewenstyl en   Weens sy berou en bekering het hy weer sy seunskap teruggekry. Dieselfde
         lotgevalle te bepaal.                                                       beginsel  geld  vir  teruggevallenes  wat  hulle  geloof  en  redding  heeltemal
         Die  noodwendige  gevolg  van  'n  sondige  lewenswyse  is  geloofsverval.   verloor het. Hulle moet weer 'n tweede keer geestelik nuut gemaak word.
         Paulus  het  vir  baie  misleide  Joodse  “broeders”  gesê  dat  geloof  deur   Nadat die verlore seun ten volle herstel is, het sy vader gesê: “[hy] was dood
         boosheid en ongeloof in hulle harte vervang sou word indien hulle slawe van   en het weer lewendig geword, en hy was verlore en is gevind” (Luk. 15:32).
         die sonde word. Sulke mense is op 'n gevaarlike afdraandepad en moet        Hy was nie in die tyd toe hy die wêreld en die sonde gedien het, fisies dood
         ernstig teen die gevolge van hulle dade gewaarsku word: “Sorg daarvoor,     nie, maar geestelik. Die begrip “lewe weer” is een woord in Grieks (soos
         broeders, dat daar nie miskien in een van julle 'n bose en ongelowige hart is   “revive” in Engels) en dui daarop dat 'n persoon gelewe het, toe gesterf het,
         deurdat hy van die lewende God afvallig word nie. Maar vermaan mekaar elke   en daarna weer lewend gemaak is.
         dag so lank as dit vandag genoem word, sodat niemand van julle deur die     Daar is net 'n baie beperkte groep teruggevallenes wat nie weer geestelik
         verleiding van die sonde verhard word nie” (Heb. 3:12-13). Diegene wat nie   herstel kan word nie. Dit is diegene wat aanvanklik wel gered was, maar
         op die Here Jesus se pad volhard nie, verval geestelik en beland in sonde. In   Christus doelbewus verwerp, die bloed van die versoening verag en die
         hierdie toestand het hulle geen deel meer aan Christus nie: “Want ons het   Heilige  Gees  belaster  het.  Die  Hebreërskrywer  sê  dit  is  onmoontlik  om
         deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot   hierdie afvalliges “weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van
         die einde toe onwrikbaar vashou” (Heb. 3:14). Afvalliges doen dit nie en draai   hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak” (Heb.
         af na die weg van ongeregtigheid. “Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk,   6:6). Hulle is nie net deur morele sondes oorkom en weggesleep nie, maar
         maar die einde daarvan is weë van die dood” (Spr. 16:25). Paulus het vir    het geestelike hoogverraad teen Jesus Christus en Sy Koninkryk gepleeg.
         Timoteus gewaarsku dat hy “aan die geloof en 'n goeie gewete moet vashou.   Hulle het dus die enigste Verlosser wat daar is, geminag en verwerp, daarom
         Sommige het dit van hulle weggestoot en aan die geloof skipbreuk gely” (1   bly daar geen versoening vir hulle sondes oor nie. “Hoeveel swaarder straf,
         Tim. 1:19). Wanneer iemand nie meer 'n goeie gewete het nie, het hy sonde in   dink julle, sal hy verdien wat die Seun van God vertrap het en die bloed van
         sy lewe toegelaat. Indien hy dit nie bely en laat staan nie, maar daarmee   die testament waardeur hy geheilig is, onrein geag en die Gees van genade
         saamleef (vgl. 1 Joh. 1:7,9), sal dit 'n skeidsmuur tussen hom en die Here   gesmaad het?” (Heb. 10:26-29). Wanneer die Heilige Gees 'n persoon verlaat,
         vorm en uiteindelik sy geloof vernietig, soos 'n skip wat op die rotse loop.  kan hy nooit weer onder sonde-oortuiging kom en dus nie weer geestelik
                    GROOTSKAALSE VERVAL IN CHRISTELIKE KERKE                         lewend gemaak word nie. Hy is deur sy eie toedoen en rebellie vir ewig
         Die gevolge van duiwelse leerstellings wat aan misleide Christene verkondig   verlore.
         word, is vernietigend. Dit kan daartoe lei dat die Christelike kerk binne 'n   Esau was 'n onheilige wat die groot voorregte van sy eersgeboortereg vir 'n
         geslag of wat heeltemal verdwyn. Dit is die mening van prof. Scott McKnight,   pot lensiesop verkoop het (Gen. 25:34). Daardeur het hy gewys hoe min hy
         Nuwe Testamentikus aan die North Park University in Chicago, VSA. Hy het    van God se verbond met Abraham en Isak gedink het. Dit het baie ernstige
         op 11 Mei 2009 by die Universiteit van Pretoria gepraat oor redes waarom    gevolge vir hom ingehou: “Want julle weet dat hy, toe hy ook later die seën
         mense die Christelike geloof verlaat.                                       wou beërwe, verwerp is, want hy het geen geleentheid vir berou gevind nie,
         Volgens McKnight is die stroom jongmense wat Amerikaanse kerke verlaat,     al het hy dit met trane vurig begeer” (Heb. 12:17). Daar was wel selfbejam-
         nou  só  groot  dat  dit  die  voortbestaan  van  die  Kerk  bedreig.  Hy  het   mering by hom oor wat hy deur sy onbesonne daad verloor het, maar nie 'n
         onderhoude met 'n groot aantal jongmense gevoer en bevind dat daar vyf      God-gewerkte berou oor sonde nie omdat hy die Here van hom af verdryf het
         faktore is waarom die meeste van hulle se Christelike oortuigings in 'n krisis   (vgl. 2 Kor. 7:10).
         beland het:                                                                 Dieselfde situasie sal ook in die komende Verdrukking heers onder diegene
         1.  Die rigiede leer oor die Bybel as God se onfeilbare Woord wat aan mense   wat 'n verbond met die Antichris sluit en sy nommer (666) aanvaar. Hulle sal
            gedikteer  is,  word  nie  meer  aanvaar  nie.  Die  menslikheid  van    vir hulleself die deur na geestelike herstel toemaak, omdat hulle willens en
            Bybelskrywers blyk duidelik uit hulle geskrifte.                         wetens die ware Christus en Sy genadewerk sal verwerp om 'n verbond met
         2.  Geloofsleerstellings is in botsing met die wetenskap, veral die verhale in   die grootste godslasteraar van alle tye te sluit (Op. 13:5-6). 'n Verbond met
            Genesis  oor  hoe  die  wêreld  ontstaan  het.  Moderne  mense  verkies   hom sal vereis dat 'n persoon sy rug op die lewende God en Sy Seun draai,
            wetenskaplike verklarings soos die evolusieteorie.                       daarna ter wille van finansiële voorregte 'n eed van getrouheid teenoor die
         3.  Die bandelose wyse waarop sommige Christelike leiers in die Kerk leef,   Antichris aflê, en sodoende sy siel aan die duiwel self verkoop (vgl. Op.
            veral seksuele skandale van baie Roomse priesters in die VSA, laat baie   13:16-18; 14:9-11).
            mense voel dat hulle nie met integriteit deel van die Kerk kan bly nie.  Al  die  ander  teruggevallenes  wat  weens  hulle  sonde  en  lae  geestelike
         4.  Die beskouing oor die hel word nie aanvaar nie. Daar word geredeneer dat   standaarde nie die wegraping meegemaak het nie, sal egter nog gered kan
            dit onbillik van God is om iemand vir sonde wat hy in 'n leeftyd van bv. 75   word - dit is diegene wat nie vir Christus en Sy soendood verwerp en ook nog
            jaar gedoen het, vir ewig in 'n brandende poel van vuur te straf. Hulle vra   nie  'n  verbond  met  die  Antichris  gesluit  het  nie.  Die  alomteenwoordige
            of die straf nie by die oortreding moet pas nie.                         Heilige  Gees  word  nie  van  die  aarde  af  weggeneem  nie.  Daarom  sal
         5.  Mense  word  ook  deur  die  God  van  die  Bybel  afgeskrik.  Daar  word   berouvolle sondaars nog steeds gered kan word. Daar is 'n baie algemene
            geredeneer dat indien Hy almagtig is, Hy nie goed kan wees nie, anders   wanopvatting dat die Heilige Gees volgens 2 Thessalonicense 2:6-8 tydens
            sou die wêreld nie so vol kwaad gewees het nie. As God goed is, kan Hy   die  wegraping  van  die  aarde  af  weggeneem  sal  word.  Die  “hy  wat  nou
            nie almagtig wees nie, want dan sou Hy die boosheid gekeer het.          teëhou”  dui  egter  op  die  gemeente  as  die  Liggaam  van  Christus.  Die
         Prof. McKnight se aanbeveling vir die hantering van hierdie situasie was    gemeente is die tempel waarin die Heilige Gees woon (1 Kor. 6:19; 1 Joh. 4:4),
         egter postmodern en feitlik ter ondersteuning van die agnostici. Hy is van   maar die Gees van God is nie in Sy werkinge tot die gemeente beperk nie - Hy
         mening  dat  die  Kerk  ruimte  moet  skep  vir  hierdie  andersdenkendes  en   oortuig  ook  die  ongeredde  wêreld  van  hulle  sonde  én  van  Christus  se
         gesprek oor hulle besware moet voer. Volgens hom moet die Kerk nie so       geregtigheid. Sonder Sy toedoen is dit nie vir enige mens moontlik om gered
         sterk  op  leerstellings  staan  deur  bv.  'n  sterk  standpunt  oor  Jesus  se   te kan word nie. In Op. 7 lees ons van 'n ontelbare menigte uit alle volke en
         opstanding uit die dood in te neem nie. In die onderhoude wat hy gevoer het,   nasies, wat in die Verdrukking gered sal word en hulle klere wit sal maak in
         het  verskillende  standpunte  oor  die  opstanding  van  Jesus  nie  'n  krisis   die Bloed van die Lam. Hulle sal wel as martelare sterf, maar die pad hemel
         veroorsaak nie. Die geloof van die nuwe geslag kerklidmate word op morele   toe is nie vir hulle gesluit nie. In Op. 6:9-11 word daar na hulle verwys, as
         eerder as leerstellige sake gebaseer.                                       bevestiging van die feit dat hulle beslis in die hemel sal uitkom nadat hulle as
                          DIE HERSTEL VAN TERUGGEVALLENES                            martelare gesterf het. Die vyf dwase maagde van Matt. 25:1-13 is ook onder
         Die Bybel stel dit duidelik dat die meeste teruggevallenes geestelik herstel   die teruggevallenes en dié wat in hulle liefde verkoel het (Matt. 24:12; Op. 2:4-
         kan word. In Lukas 15 is daar drie gelykenisse waarin daar aan die Here     5). Ná die wegraping sal hulle die olie van die Heilige Gees wat in hulle lewens
         Jesus se dissipels 'n bediening onder teruggevallenes opgedra word. In die   ontbreek, soek en vind. Maak liewer nóú jou saak met die Here reg, leef heilig
         eerste  gelykenis  word  die  kudde  van  die  Here  met  100  skape  vergelyk,   en sorg dat jy onbevlek voor die hemelse Bruidegom sal kan verskyn. Gee
         waarvan een afgedwaal het en “verlore” geraak het. Die herder van die kudde   jouself ten volle aan die leiding van die Heilige Gees oor, waak teen sonde en
         kry dan die opdrag om die verlore skaap te gaan soek en na die kudde terug   geestelike misleiding, en bid altyddeur (Luk. 21:36; 1 Thess. 5:23-24).
   5   6   7   8   9   10   11   12   13