Page 2 - Good News April 2010 paper
P. 2

n Matt. 25 vind ons die gelykenis   beteken  “gereedmaak,  in  orde      word in vrede.” Die Amplified Bible
            van die tien maagde wat gewag      bring, om te versier.” Dink bv. aan   verklaar: So, beloved, since you are
          Ihet  op  die  koms  van  die        woorde wat hiervan afgelei is, soos   expecting these things, be eager to
          bruidegom. Daar was vyf wyse en      “kosmetiek”,  “kosmeties”.  En        be  found  by  Him  [at  His  coming]
          vyf  dwase  maagde.  Let  op:  almal   omdat dit hier gaan oor die gereed-  without  spot  or  blemish  and  at
          was maagde, die wyse sowel as die    maak  van  die  maagde  om  die       peace  [in  serene  confidence,  free
          dwase. Albei partye se paaie het vir   bruidegom  te  ontmoet,  strek  die   from fears and agitating passions
          'n baie lang tyd saamgeloop. Dus     gedagte  wyer  as  net  bloot  lampe   and moral conflicts].
          het  dit  geskyn  asof  almal  van   wat  reggemaak  moet  word.  Die      Die bruid moet haar gereedmaak vir
          dieselfde  gesindheid  was.  Geen    bruid  (al  die  gelowiges  wat  in  'n   die  Bruidegom.  Sy  moet  haar
          onderskeid  kon  tussen  die  twee   intieme  verhouding  met  die  skoonheid,  wat  voortvloei  uit  'n
          groepe  getref  word  nie,  behalwe   hemelse Bruidegom verkeer) moet      intieme verhouding met Hom, aan
          aan die heel einde, met die uur van   gereedmaak  vir  Sy  koms:  Die      Hom kan vertoon. Sy moet haarself
          beslissing.  Hulle  het  saamgeloop,   sentrale gedagte van die gelykenis   m.a.w.  kosmeō  (gereedmaak,
          was  gedurig  in  mekaar  se  gesel-  is gereedheid!  Dit beteken dat ons   mooimaak,  soos  'n  bruid  vir  haar
          skap, het saam gelag en gesing en    nie  by  die  verklaring  van  die    bruidegom) om op haar beste te lyk
          as  kamerade  saam  verkeer.  Hulle   gelykenis, verstrengeld moet raak    vir Hom! In Openbaring 19:7 staan
          het immers ook vir dieselfde doel    in die fynere detail van die gelyke-  daar:  “Laat  ons  bly  wees  en  ons
          bymekaar gekom - om te wag op die    nis  nie.  Die  gelowige  kan  gevra   verheug  en  aan  Hom  die  heerlik-
          koms van die bruidegom. Hulle het    word: Is jy gereed vir die koms van   heid gee, want die bruilof van die
          dieselfde belange gehad.             die Bruidegom? Is jou lamp aan die    Lam het gekom en Sy vrou het haar
          Die  dwaasheid  van  die  dwase      brand?  Of  is  jy  in  sóveel  dinge   gereedgemaak.”
          maagde l? nie daarin dat hulle geen    verstrengeld  dat  jy  nie  'n  intieme   Jesus Sélf verklaar in Openbaring
          olie gehad het nie, want hulle het   verhouding met Jesus het nie? In      2:5:  “Onthou  dan  waarvandaan  jy
          genoeg olie gehad tot kort voor  die   Grieks staan daar dat elkeen haar   uitgeval het, en bekeer jou en doen
          koms  van  die  bruidegom.  Hulle    eie   (eautōn)  lamp  gereedgemaak    die  eerste  werke.  Anders  kom  Ek
         dwaasheid  l? daarin  dat  hulle  nie   het.  Elke  gelowige  moet  sorg  dat   gou na jou toe en sal jou kandelaar
         voorsiening gemaak het vir ekstra     hy/sy  sélf   gereed  is  vir  die  koms   van sy plek verwyder as jy jou nie
         olie nie. Hulle het die vertraging van   van Jesus Christus!                bekeer nie.”
         die  koms  van  die  bruidegom        In Luk. 12:35 staan geskryf: “Laat    Kom ons waak en bid, en kry ons
         onderskat  en  was  d??rom  nie       julle  heupe  omgord  wees  en  julle   lewens  gereed,  jaag  die  goeie  en
         gereed vir sy koms nie.               lampe aan die brand.” En in 2 Pet.    edele na, en l? elke sonde en elke
         Matt. 25:7 s?: “Toe staan al daardie   3:14  -  “Daarom,  geliefdes,  terwyl   las  af  wat  ons  verhouding  met
         maagde  op  en  maak  hulle  lampe    julle hierdie dinge verwag, beywer    Jesus  skaad.  Jesus  Kom!  Mara-
         gereed.”  Die  Griekse  woord  vir    julle  dat  julle  vlekkeloos  en     nata!   (Die Here kom - 1 Kor. 16:22).
         “gereedmaak” is kosmeō, wat o.a.      onberispelik  voor Hom bevind mag     Dr. JJ Venter








          AnnaLee le Roux   082 572 6423       nie  beskryf  nie.  Die  glans  is  te   elke gemeente moet werk! Van die
          God woon onder die lofsange van      geweldig!                             kleinste tot die grootste. Hierdie
          Sy volk. Toe die Israeliete om die   Hy  het  'n  growwe  oorkleed  kerk is klaar gebou met stene en
          stad Jerigo geloop het, het hulle    aangehad. Ek kon die  plooie van      sement.  Dooie  stene  wat  opme-
          die Here geprys. En hulle het die    die  oorkleed  sien;  die  growwe     kaar gestapel lê. Elke kind van die
          oorwinning oor die vyand behaal!     tekstuur van die materiaal. Maar      Here moet 'n lewende   steen word
          Toe  Salomo  die  tempel  ingewy     Sy gesig kon ek nie duidelik sien     in die geboue wat uit dooie stene
          het, was die Here teenwoordig en     nie (dit was wasig), maar die hare -   opgerig  is.  Elke  lidmaat  het  'n
          Sy heerlikheid was oorweldigend!     alles  het  ek  duidelik  gesien.  Ek   taak. Nie een moet dink hy is te
          Ons  hoor  dikwels  dat  mense  sê   was oorweldig. Die Heilige Gees       gering of hy is nie waardig nie.
          sulke  dinge  gebeur  nie  vandag    het  oor  my  gekom  en  ek  het      Die Here roep elke kind van hom
          meer  nie.  Ons  geestelike  oë  is   gehuil.  Geweldig  gehuil  -  die    op om werksklere aan te trek en
          egter  net  gesluit.  Ons  leef  te   ervaring was só diep.                Hom te help in die uitbouing van
          haastig  en  “sien”  nie  meer  die   Ons gaan huis toe, maar ek is nog    Sy  Koninkryk.  Die  pad  wat  nog
          onsienlike nie.                      so diep aangeraak dat ek dadelik      voorlê, is baie kort en daar is nog
          Ons  herderspaar  het  geweldig      slaapkamer  toe  gaan.  Ek  praat     baie werk om te doen voordat die
          baie gebid en gevra dat die Here     met die Here. Sê vir Hom daar is      Here Jesus weer kom.
          Sy  heerlikheid  sal  openbaar  dinge  wat  ek  nie  mooi  verstaan        Elke  gelowige  moet  na  homself
          wanneer die nuwe kerk toegewy        nie. Dinge wat my hinder. Hierdie     kyk  en  introspeksie  doen  sodat
          word aan die Here. Oënskynlik het    gesig  wat  ek  gesien  het.  Die     hy/sy 'n lewende steen kan word.
          daardie dag niks gebeur nie, maar    growwe  kleed  wat  Hy  aangehad      Die  droom  wat  ek  gehad  het,  is
          die  Here  laat  Hom  nie  voorskryf   het. Hoekom was dit nie wit nie?    soos volg en dien as 'n waarsku-
          wanneer Hy iets moet doen of wat     Ons  hoor  altyd  van  Sy  spierwit   wing  dat  elke  kind  van  God
          Hy moet doen nie. Hy maak soos       kleed. Oorkleed. Hoekom was dit       sy/haar  lewe  in  oënskou  moet
          Hy wil wanneer Hy wil.               nie  wit  nie?  Naaswit.  Maar  nie   neem  en  gereed  moet  maak  vir    die  kraan  nog  groter  oop  en
          Die  volgende  dag,  met  die  Nag-  spierwit nie.                         Jesus se wederkoms.                  probeer alles wegwas. Ek merk op
         maalviering,  toe  mense  gesing      Die  Here  sê  vir  my  daar  is  baie   Ek bevind my op 'n plek waar 'n   dat daar krakies is en onder die
         het en God geloof en geprys het,      werk om te doen. Daarom het Hy        klomp  mense  byeen  is.  Dis  verf ook nog maaiers.
         het  die  Gees  van  God  vaardig     'n growwe, naaswit oorkleed aan-      vroegoggend en almal moet kos        Die man kom staan voor my en is
         geword. Terwyl ons herder begin       gehad. Hy stel die voorbeeld aan      kry. Van ons is besig om ontbyt      baie haastig. Skielik besef ek dat
         met die verrigtinge, sien ek agter    Sy kinders op aarde: Daar is nog      voor  te  berei.  Dan  kom  daar  'n   hierdie  man  nie  sien  hoe  ek
         hom 'n gestalte. Ek knip-knip my      baie  werk  wat  vir  Sy  Koninkryk   man  en  vra  my  vir  jellie  en    sukkel om die wurms uit die bord
         oë en kyk weer. Ek sien iemand        gedoen  moet  word!  Hy  herinner     roomys. Ek sê vir hom “joe”, ons     te kry nie. Hoe meer ek was, hoe
         agter  ons  pastoor.  Eers  dink  ek   my aan die droom wat ek 'n paar      bedien  eintlik  nou  net  ontbyt,   meer wurms is daar. Maar hy sien
         dis 'n engel, maar toe sien ek dis    dae vantevore gehad het. Hierdie      maar  ek  sal  vir  jou  jellie  en   niks en wil sy bordjie hê!
         die Here Jesus! Hy is 'n vreeslike    droom  en  my  gesig  van  die        roomys gee. Hy neem 'n bordjie       Geskok besef ek dat as ek nou sy
         Groot  Man  en  Sy  twee  hande  is   oggend vul mekaar aan.                en  ek  wil  vir  hom  inskep,  maar   roomys  en  jellie  in  die  bordjie
         uitgestrek na die gehoor.  Ek sien    Daar  is  baie  werk  wat  vir  Hom   sien en voel dat die bordjie vuil is.  skep,  hy  wurms  gaan  eet  saam
         die groot en lang moue. Spierwit      gedoen moet word. Dit is nie nét      Ek wil dit sommer onder die kraan    met die nagereg. Ek besef hy is so
         hare tot op Sy skouers. Rondom        die  herders  en  leraars  wat  moet   met my hande was, maar sover ek     blind dat hy nie kan sien daar is
         Hom skyn 'n skerp lig. Ek kan dit     werk  nie,  maar  élke  lidmaat  van   was, kom daar wurms uit. Ek draai              V
                                                                                                                                     Vervolg op p. 3ervolg op p. 3
   1   2   3   4   5   6   7