Page 4 - Good News April 2010 paper
P. 4

Unieke Uitreik na Gevangenes




                 om help ons om ? verskil      nodige  toestemming  verkry  om       U kan help om hierdie mense weer     oorweeg  om  ?  student  vir  twee
                 te  maak  in  die  lewe  van   onderrig  aan  langtermyn-           sin  en  betekenis  in  die  lewe  te   jaar teen R50 per maand te borg
          Klangtermyn-gevangenes.  gevangenes in Potchefstroom se                    gee.  Daar  is  niemand  wat  die    nie? U kan selfs vir u student skryf
          U kan meehelp om hul geestelike      Korrektiewe Dienste aan te bied.      rowwe wêreld daar buite so goed      en bid. Dink net watter verskil u in
          lewe te verryk en ? nuwe toekoms     Hulle bied hul dienste gratis aan.    verstaan  en  só  effektief  kan  die heropbou van ons land, en die
          vir  hulle  te  ontsluit!  Ons  droom   Die  Kursus  is  interkerklik  en   bedien, as diegene wat voorheen     heropbou  van  gebroke  lewens
          dat hierdie mense ook soos Josef     bedoel  vir  Christene  van  enige    deel  daarvan  was  nie!  Jesus      kan  maak!  (Dankie  aan  diegene
          vanuit die tronk kan stap en deur    denominasie wat hul opleiding wil     Christus leer ons boonop dat God     wat  reeds  bydra!)  Ons  glo
          God se genade ? nuwe begin kan       verbeter. Daar is verskeie Chris-     sal oplet na die wyse waarop ons     sommige  van  hierdie  mense  sal
          maak  waarby  hul  familie  en  tene in die gevangenis wat smag            mekaar in liefde gehelp het. Hy sê:   eendag  ?  evangelis  word  wat
          vriende kan baat!                    om  hul  lewe  en  hul  toekoms  te   “Ek was in die tronk, en julle het   weer baie ander sal bedien!
          Hier  is  ?  unieke  geleentheid     verbeter  en  iets  positiefs  vir  die   My besoek… Dan sal die wat die
          waaraan  u  kan  deelneem.  ?  gemeenskap te beteken wanneer               wil  van  God  gedoen  het  vra…      Rig navrae aan:
          Nehemia-dosent  bied  weekliks       hulle termyn eendag uitgedien is.     Wanneer het ons U siek gesien of      sending@ngkmiederpark.co.za
         die  Nehemia-kursus  aan  vir  Verskeie  kursusgangers  het  na             in die tronk en U besoek? En die      of  Tel.  018  294  6900  (vm.).
         langtermyn-gevangenes  in  die        die  aanvang  van  die  Kursus  ?     Koning  sal  hulle  antwoord:  Dit    Bankbesonderhede:  Naam  van
         Potchefstroomse  Korrektiewe  radikale  lewensverandering  verseker  Ek  julle:  Vir  sover  julle                Rek:  Miederpark  Sending,
         Dienste.  (Die  Nehemia-materiaal     begin toon en getuig met vreugde      dit aan een van die geringste van     Tjekrek. no. 405 041 9146, ABSA
         leer  Christene  hoe  om  die  van nuwe sin en betekenis van hul            hierdie broers van My gedoen het,     Potchefstroom,  Takkode:
         Evangelie uit te dra en hoe om self   lewe.  Studente  wat  na  ander       het julle dit aan My gedoen.”         6 3 2 0 0 5 .   ( Ve r w y s   m e t   u
         ? evangelis te word wat   ? kerk      sentrums  verplaas  word  sit  die    Die  Nehemia-kursusmateriaal          inbetaling: Tronk, gevolg deur u
         kan  plant.)  Die  dosente  het  die   Kursus steeds voort.                 kos  R50  per  maand.  Wil  u  nie    voorletter en van).



            Uitnodiging:




            Word deel van WB-Sokker Evangelisasie



           Met die oog op die uitdra van die Evangelie tydens en na afloop van die WB-Sokkertoernooi, word ? TUG (The Ultimate Goal) Kliniek in
           Potchefstroom op Vrydag en Saterdag 16 - 17 April 2010 vir die publiek aangebied.








































































                                Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9