Page 5 - Good News April 2010 paper
P. 5

ele  van  sy  liggaam  was  “Dit is so ? dom manier om dood
                 verlam en terwyl hy besig  te gaan!” Hy sê: “Wetende dat jy
          Dwas om in sy eie speeksel  besig is om dood te gaan en dat
          te verdrink, het Willem Nel besef  jy niks daaraan kan doen nie, laat
          hy sal moet veg om aan die lewe  jou magteloos voel. Teen die tyd
          te bly. Hy kon nie praat, eet of self  dat ek terug in ISE was, was my
          asemhaal  nie,  maar  hy  het  wel  gesig  blou,  my  hart  het  ophou
          die  Een  wat  alles  reeds  oorwin  klop en ek het vir 20 minute nie ?
          het, geken.                          asemteug  geneem  nie.  Die
          Wat  beteken  die  woord  “avon-     personeel  en  dokters  het  dit
          tuur”  vir  jou?  Vir  die  meer  reggekry om my weer lewendig
          bedeesde mense onder ons mag  te  kry  en  die  verpleegsters  het
          dit  dalk  die  uitleef  van  ?  ont-  my  later  vertel  dat  dit  ?  groot
          spannende stokperdjie beteken,  wonderwerk  is  dat  ek  geen
          maar  die  adrenalienvrate  sal  breinskade  opgedoen  het  as
          saamstem  dat  dit  altyd  ?  mate  gevolg van die tekort aan suur-
          van  risiko  bevat  -  byvoorbeeld  stof nie. Hierdie gebeurtenis het
          rekspring  (bungee  jumping),  my  ?  kans  op  ?  tweede  lewe
          hangsweef of bergklim.               gegee  en  ek  weet  dat  die  ou
         Avontuur  is  iets  waarvoor  'n  Willem Nel daardie dag dood is
         mens  beplan  en  wat  'n  mens  en dat dit ? nuwe Willem is wat
         veronderstel is om te geniet.         lewend geword het”.
         Die avontuurverhaal wat Willem  Sommige mense glo dat hierdie
         Nel vertel, verskil egter van die  siekte  God  se  manier  was  om
         normale...  Sy  avontuur  was  Willem sover te kry om af te skaal
         beslis nie beplan nie en ook nie  en te rus, maar Willem stem nie
         iets wat hy uit vrye keuse graag  saam  nie.  “God  is  ?  God  van  praat!” sê hy. Sy het later in trane  nie saak hoe hopeloos ? situasie
         sou wou beleef nie. God het die  lewe en nie ? God van dood nie,  vir  Celesté  gebel  en  vertel  van  vir ons fisiese oë lyk nie. God is
         ervarings wat Willem beleef het,  van gesondheid en nie van siekte  die impak wat dié woord op haar  die God van die onmoontlike en
         gebruik om hom op ? avontuur  nie. God het my nie siek gemaak  en haar familie gehad het.                        Sy genadewerk aan die kruis het
         van genade te neem - ? unieke  nie,  maar  Hy  gebruik  beslis  “Oomblikke soos hierdie het my  die prys vir ons ten volle betaal”.
         ontdekkingsreis  van  God  se  hierdie omstandighede om meer  laat  besef  dat  God  se  krag  nie  Vandag  is  Willem  feitlik  heel-
         goedheid.  Dit  was  ook  ?  stille  van  Sy  karakter  aan  my  te  deur ons swakhede beperk word  temal  genees  en  is  hy  weer
         avontuur  waarin  Willem  ontdek  openbaar  -  Sy  goedheid  wat  nie, maar eerder sterker is,” sê  voltyds  terug  in  die  bediening.
         het wat dit is om in die Gees in  niemand kan ontken nie.                   Willem.  “My  grace  is  sufficient  “Hoewel  hierdie  avontuur  met
         plaas van in die vlees te leef, om                                          for you, for My strength is made  tye  moeilik  was  om  te  hanteer,
         God  se  liefde  te  kommunikeer           BESLUIT OM TE LEWE               perfect  in  weakness”  (2  Corin-   het ons as familie soveel genade
         sonder om woorde te gebruik.          Willem is gediagnoseer met die  thians 12:9).                              ervaar en ons neem dit tans dag
         “For those who live according to  Guillain-Barré Sindroom, ? virus  Ten  spyte  van  die  familie  se  vir dag”.
         the flesh set their minds on the  wat  die  senuweestelsel  aantas.    wonderlike  gesindheid  regdeur  Willem is die visionêre leier van
         things of the flesh, but those who  Normaalweg  begin  dit  by  die  hierdie ervaring, was dit nie altyd  His  People  Kerk  in  Potchef-
         live according to the Spirit, to the  voete  en  werk  dan  sy  pad  op  maklik nie. Dit was veral moeilik  stroom. Sedert sy siekte het hy ?
         things  of  the  Spirit”  (Romans  totdat die hele liggaam geaffek-         gewees  vir  hulle  jongste  seun,  nuwe  Bediening  op  die  been
         8:5).                                 teer is, maar in Willem se geval  D'Ianrew,  (twee  jaar).  Hy  was  gebring  wat  bekend  staan  as
                                               was  sy  tong  en  gesigspiere  bang  vir  Willem  omdat  die  ver-        Faith Story. Die doel van hierdie
                 NET NOG ? DAG?                eerste  geaffekteer.  Sy  bolyf  het  lamming  in  sy  gesig  sy  spiere  Bediening  is  om  die  goedheid
         Sondag, 22 Maart 2009. Terwyl hy  verlam  geraak  en  hy  kon  nie  laat hang het en sy gesig uitdruk-           van  God  deur  enige  moontlike
         voorberei het om die oggend vir  praat,  eet  of  asemhaal  sonder  kingloos  gelaat  het.  Hy  het  mediavorm te verkondig. Hy het
         sy  Potchefstroom-gemeente  te  lewensondersteunende  appa-                 geweier om in dieselfde vertrek  so pas ? boek, ? Stille Avontuur,
         preek,  het  Willem  agtergekom  raat nie. Hy was slegs in staat om  as Willem te wees as Celesté of  wat  oor  sy  ervaringe  handel,
         dat  daar  iets  ernstig  verkeerd  met familie en vriende te kommu-        sy ouer broers nie by hom was  geskryf, wat nou vir die publiek
         was. Hy het dubbel begin sien, sy  nikeer  toe  sy  armspiere  sterk  nie. Dit was eers na drie maande  beskikbaar  is.  Sy  webblad,
         spraak  was  sleurend  en  hy  het  genoeg was om ? paar woorde te  dat hy sy Pa weer begin herken  www.faithstory.co.za               , kan gerus
         gevoel in sy gesig begin verloor.  skryf.  Gedurende  die  26  dae  in  het en bereid was om na hom toe  besoek word indien jy die boek
         Later die dag is hy opgeneem in  die ISE het Willem en sy familie ?  te gaan.                                    wil bestel of selfs net iets meer
         die  hospitaal  en  die  volgende  besluit geneem om nie negatief  Willem moedig almal aan met die  oor sy Bediening wil weet.
         dag  oorgeplaas  na  die  inten-      te  wees  oor  sy  toestand  nie  woorde: “God is goed. Dit maak  Past. Willem Nel  (083 648 3676)
         siewesorgeenheid  (ISE).  Teen  (makliker gesê as gedaan!), maar
         Dinsdag  kon  hy  nie  meer  self  om op God en Sy Woord te fokus.
         asem gehaal het nie.                  Sy  vrou,  Celesté,  en  hulle  vier
         Gedurende ? MRI-skandering is  kinders  het  aangehou  om
         Willem gevra om plat op sy rug te  woorde van lewe te spreek en nie
         lê  terwyl  hy  deur  die  skan-      toe te laat dat negatiewe woorde
         deringstonnel beweeg het, maar  of verslae van die dokters hulle
         in  die  proses  het  hy  in  sy  eie  geloof beïnvloed nie.
         speeksel  begin  verdrink.  Die  Celesté  sê:  “Ons  prys  God  en
         hospitaalpersoneel  was  onbe-        dank Hom vir Sy getrouheid en
         wus daarvan dat hy nie asem kon  vir Sy beloftes - dat Willem sou
         kry  nie  en  in  daardie  donker  lewe en heeltemal sou herstel.
         spasie  het  Willem  besef  dat  hy  Die resultaat van hulle besluit om
         gaan doodgaan. Hy het probeer  vol  vreugde  te  bly  en  God  te
         om  die  personeel  se  aandag  te  vertrou,  het  die  familie  in  staat
         trek, maar omdat hy in sy bolyf  gestel  om  ander  mense  in  die
         verlam was en nie kon praat nie,  hospitaal te kon bedien. God het
         het hulle nie verstaan wat hy vir  onder andere vir Willem ? woord
         hulle probeer sê het nie.             van  kennis  vir  een  van  die
         Hy  onthou  hoe  hy  vir  die  verpleegsters  in  die  ISE  gegee
         hospitaalpersoneel probeer wys  wat hy neergeskryf het. “Dit was
         het  dat  hy  besig  is  om  te  deel van die stille avontuur - om
         verdrink,  terwyl  hy  gedink  het:  vir  mense  te  bid  sonder  om  te
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10