Page 1 - Good News April 2013 paper
P. 1

“DIE SLAG VAN WATERLOO het uitgeloop          plek  gemaak  vir  wanhoop.  Kon  dit  waar
          op 'n dawerende oorwinning vir die Hertog     wees?  Londen  het  stil  geword  van
          van Wellington. Die vermetele klein Frans-    teleurstelling.  Maar  dit  het  net  'n  oomblik
          man wat Europa platgetrap het en blykbaar     geduur. Die mis het verdwyn soos 'n gordyn
          alles kon regkry, was uiteindelik verslaan.   wat  oopgetrek  word.  'n  Oorverdowende
          Napoleon  was  op  sy  knieë.  Dit  was  die   triomfkreet het opgegaan van daardie skare
          grootste  gebeurtenis  in  dekades.  Londen   wat 'n oomblik tevore moedeloos was. Nou
          móés die tyding kry! Maar in daardie dae,     kon hulle die volle boodskap lees: WELLING-
          voor die koms van telekommunikasie, was       TON VERSLAAN NAPOLEON!
          die enigste manier om die berig deur te gee   Ongeveer  tweeduisend  jaar  gelede  het  die
          deur middel van fakkels. In spanning het die   newels  van  wanhoop  'n  klein  groepie
          mense van Engeland die horison dopgehou       gelowiges  omhul  waar  hulle  staan  aan  die
          vir die woorde wat oorwinning of neerlaag     voet van 'n houtkruis. Hulle verwagting was
          sou beteken. Wat hou die toekoms vir hulle    aan skerwe toe hulle hul Leier daar sien hang
          in?                                           tussen hemel en aarde. Hulle het gehoop dat
          Skielik is die spanning verbreek. Die tyding   Hy Sy Koninkryk sou oprig en op die troon
          flits  in  letters  van  vuur:  Wellington  ver-  van Dawid sou sit. Dan sou die heerskappy
          slaan…   Op daardie dramatiese oomblik dryf   van  sonde  en  smart  beëindig  wees.  Die
          mistigheid tussen die opgewonde skare en      Koninkryk van God sou ingelui word! Maar
          die seine. Hulle moed het gesink. Hoop het    dit het op teleurstelling uitgeloop. Toe hulle
                                                        daardie Vrydagmiddag opkyk na die kruis en
                                                        hul Meester wat daar hang, kon hulle net een
                                                        troostelose boodskap in die lug lees: JESUS
                                                        VERSLAAN…
                                                        Nou  is  dit  Sondagoggend.  Hulle  staan
                                                        sprakeloos  by  die  leë  graf.  Hulle  hoor  die
                                                        stem van die hemelse boodskapper. “Hy is
                                                        nie hier nie… Hy het opgestaan.” Skielik was
                                                        die  newels  weg.  Die  boodskap  het  in  hulle
                                                        siele  weerklink.  Dit  vind
                                                        ook  weerklank  in  ons
                                                        harte: JESUS VERSLAAN
                                                        SATAN!  JESUS  VER-
                                                        SLAAN  DIE  DOOD!      “Ek
                                                        was dood en kyk, Ek leef
                                                        tot  in  alle  ewigheid.
                                                        Amen.  En  Ek  het  die
                                                        sleutels van die doderyk
                                                        en  van  die  dood”  (Op.
                                                        1:18). En omdat Christus
                                                        leef, kan ons ook LEEF!
   1   2   3   4   5   6