Page 1 - Good News April 2015 paper
P. 1

Wanneer God 'n Droom in jou Hart Plaas…anneer God 'n Droom in jou Hart Plaas…
           W





                   anneer God 'n droom in 'n mens se hart         (Matt. 5:3). Hy verlang om ons by    U het my regterhand vasgehou. Deur die raad wat U
                   plaas,  kan  dit  'n  oorweldigende  gedagte   te staan, maar sal dit nie sonder    gee, lei U my…” (Ps. 73:23,24a).
          Wwees! Onmiddellik wil 'n mens dit deurdink             ons toestemming doen nie.
          en al die uitdagings en hekkies in die pad identi-                                           Vandag is dit 17 jaar later, en 'n wonderlike siklus is
          fiseer.  Die  enormiteit  daarvan  kan  'n  mens  selfs   Die  Here  het  bykans  20  jaar   voltooi:  ons  Media-bediening  is  nou  net  so  oud
          magteloos en radeloos laat voel. Jy wonder selfs        gelede  'n  droom  in  ons  harte    soos  ons  voltydse  gemeentelike  bediening!  Ons
          vlugtig of jy God se opdrag reg gehoor en verstaan      geplaas.  Menslik  gesproke  was     kan die Here nie genoeg dank vir Sy troue sorg en
          het…                                                    dit geheel en al onmoontlik. Na 17   liefde deur al hierdie jare heen nie! Dag vir dag en
                                                                  jaar  van  voltydse  gemeentelike    maand  na  maand  het  Hy  ons  gedra  en  vir  ons
          Maar dan dink 'n mens terug aan God se getrouheid       bediening  en  gevolglike  uit-      voorsien. Hy het die onmoontlike vermag! Bykans
          in jou eie lewe; hoe Hy jou al soveel male deurgedra    branding moes ons 'n Christelike     7 miljoen kopieë van die Goeie Nuus / Good News    is
          het ten spyte van omstandighede wat geblyk het of       koerant op die been bring. Geen      die afgelope 17 jaar gratis na 12 dorpe versprei. Ons
          dit jou kan verswelg. 'n Mens dink na oor God se        finansies; geen toerusting; geen     kan ons vereenselwig met Jesus se woorde: “So
          karakter en besef dat Hy dáár is vir die wat by Hom     helpers;  onbekende  terrein.  Dit   ook julle, wanneer julle alles gedoen het wat julle
          skuil.  Hy  is  onveranderlik  en  betroubaar.  “Jesus   was  'n  geweldige  geloofstoets  -    beveel is, sê dan: Ons is onverdienstelike diens-
          Christus  is  gister  en  vandag  dieselfde  en  tot  in   sou hierdie onderneming hoege-    knegte, want ons het gedoen wat ons verplig was
          ewigheid”  (Heb.  13:8).  Hy  kan  jou  voet  nie  laat   naamd  slaag  en  volhoubaar  om te doen” (Luk. 17:10).
          wankel nie (Ps. 121:3). Hy kan Homself nie verloën      wees?
          nie (2 Tim. 2:13).                                                                           Ons  is  verheug  oor  die  vrug  wat  ons  reeds  op
                                                                  Maar God het mense op ons pad        hierdie Bediening sien. Deur die jare heen het ons
          Trouens, dit is eintlik goed om jou eie ontoereikend-   gebring  om  ons  te  ondersteun.    getuienisse ontvang van talle mense. Selfmoorde
          heid  en  afhanklikheid  te  besef,  want  dán  kan  Hy   Stukkie  vir  stukkie  het  dinge  in   en gesinsmoorde is afgeweer, huwelike is herstel
          intree en wonders verrig. Paulus skryf: “Ter wille      plek begin val toe ons besluit het   en verryk, ouers en kinders is versoen, en mense is
          van  Christus  verheug  ek  my  in  swakhede,  om God te vertrou en in geloof die            bemoedig en versterk. Talle persone het 'n oorgawe
          beledigings,  ontberings,  vervolgings  en  benoud-     eerste tree te gee. Hy was by ons    aan  die  Here  gemaak  en  Hom  as  hul  Verlosser
          hede; want wanneer ek swak is, juis dan is ek sterk”    om ons uit te red (Jer. 1:8). Hy het   aanvaar.  Ander  het  hulle  lewens  opnuut  aan  die
          (2  Kor.  12:10).  Jesus  Self  noem  ons  geseënd      ons  gedurigdeur  gelei  (Jes.
                                                                                                                          Vervolg op p. 11ervolg op p. 11
          wanneer ons besef hoe afhanklik ons van God is          58:11). “En tog was ek altyd by U;                      V
   1   2   3   4   5   6