Page 1 - Good News April 2017 paper
P. 1

p verskeie maniere en by     iets kon aanpak nie.                  Op 7 Maart 1998 het 'n persoon,      uitgawe  van  “Goeie  Nuus”  /
                  verskillende  geleenthede                                          gehoorsaam  aan  die  Stem  van      “Good  News”  die  lig  gesien.
          Ohet  die  Here  met  ons            Die  Here  het  ons  egter  gedurig   God,  aan  ons  al  die  nodige      Tienduisend  eksemplare  is
          gepraat oor die publikasie van 'n    uitgedaag  om  'n  sprong  in  die    rekenaartoerusting  ter  waarde      gratis  van  huis  tot  huis  in
          Christelike koerant.                 geloof  te  waag.  Die  aanhaling:    van R12 000 geskenk! Kort hierna     Potchefstroom  versprei.  Dit  het
                                               “One  drop  of  ink  makes  thou-     was  nog  twee  persone  gewillig    ons  voltydse  strewe  en  bedie-
          Aangesien ons albei na 17 jaar in    sands,  perhaps  millions,  think”    om na God se Stem te luister en      ning  geword  om  die  Blye
          voltydse  gemeentelike  bedie-       het ons aan die hart gegryp en ons    het  een  R4  000  en  'n  ander  een      Boodskap van Jesus Christus uit
          ning uitgebrand was, geen vaste      het besef dat die geskrewe woord      R1  000  aan  ons  gegee  waarmee    te dra. Ons bede is ook dat die
          beroep beoefen het nie, deeltyds     baie mense kon bereik en in huise     ons verdere programmatuur kon        inhoud mense sal aanspoor om
          op allerlei maniere moes probeer     kom  waar  predikante  nie  altyd     koop.                                hulle lewens opnuut aan God toe
          om  die  spreekwoordelike  “pot      toegang verkry nie. Die geskrewe                                           te wy, en hulle te bemoedig en te
          aan  die  kook  te  hou”,  drie  woord is ook nie vlietend van aard        Met veel vrees en bewing het ons     versterk  sodat  hulle  met  vol-
          kinders op skool gehad het, maar     soos die gesproke woord nie en        gesin onsself tot beskikking van     harding  die  geestelike  wedloop
          geen fondse in die bank nie, was     kan  by  herhaling  gelees  en  God  gestel  en  gedurende  April          kan voltooi.
                                                                                                                                    Vervolg op p. 10ervolg op p. 10
          daar géén manier waarop ons so       bepeins word.                         1998  het  die  eerste  beskeie                V
   1   2   3   4   5   6