Page 1 - Good News April 2018 paper
P. 1

n  die  middel  van  tyd  en  Om hierdie houtkruis sentreer die         hierdie stuk hout al gedoen nie!
                                                                                                                                                   pixabay.com
             ewigheid  staan  daar  'n  hout-  geskiedenis van die ganse mens-       Sommige het begin om die kruis
          Ikruis  op  'n  heuwel  geplant.     dom.  Die  houtkruis  waaraan  self  te  aanbid  in  plaas  van  die
                                               Jesus as Gekruisigde gehang het,      Gekruisigde. Ander het oorloë in
                                               het  die  hele  verloop  van  die     die  naam  van  die  kruis  begin
                                               geskiedenis  van  die  mensdom        sonder  'n  opdrag  van  die
                                               verander!  Daardie  stuk  hout,  Gekruisigde.  Sommige  dra
                                               bevlek met bloed, het die fokus-      kruisies  van  goud  of  hout  om
                                               punt van die geskiedenis geword.      hulle  nek  -  omdat  hulle  die
                                                                                     Gekruisigde  aanbid  en  liefhet.
                                               Die  wêreld  sal  deur  God  geoor-   Ander  verbrand  die  kruis,  breek
                                               deel word op grond van wat hulle      dit, vervloek dit, onteer en verag
                                               gemaak het met die kruis en met       dit - omdat hulle die Gekruisigde
                                               die Een wat aan die kruis gehang      haat.
                                               het. Hierdie kruis is vir sommige
                                               'n  struikelblok,  vir  ander  'n  Ons  kan  enigiets  met  hierdie
                                               skande  en  verleentheid,  en  vir    houtkruis doen, behalwe om dit te
                                               nog  ander  'n  twispunt.  Maar  vir   ignoreer. Die kruis waaraan Jesus
                                               miljoene is hierdie kruis die begin   Christus  gesterf  het,  kan  nie
                                               van nuwe lewe, die begin van die      geïgnoreer  word  nie.  Die  kruis
                                               ewigheid,  die  weg  tot  God,  die   dwing ons tot 'n keuse.              julle oor niks anders te praat nie
                                               sekerheid  dat  hulle  sonde  ver-                                         as oor Jesus as die Christus, en
                                               gewe  is  omdat  hulle  in  die  Die Skrif maak dit duidelik dat die       wel oor Hom as die Gekruisigde"
                                               Gekruisigde glo.                      kruis sentraal tot die mensdom en    (1 Korintiërs 2:2).
                                                                                     die  boodskap  van  God  aan  die    "Maar  wat  my  betref,  mag  God
                                               Wat  het  mense  nie  alles  met      mens staan:                          verhoed  dat  ek  ooit  oor  iets
                                                                                     "God het besluit en vooruit bepaal   anders roem as oor die kruis van
                                                                                     om Hom aan julle uit te lewer, en    ons Here Jesus Christus" (Gala-
                                                                                     julle  het  Hom  deur  heidene  aan   siërs 6:14).
                                                                                     die  kruis  laat  spyker  en  Hom    "Hy  het  die  skuldbewys  met  sy
                                                                                     doodgemaak" (Handelinge 2:23).       eise  teen  ons  tot  niet  gemaak.
                                                                                     "Die boodskap van die kruis van      Deur dit aan die kruis te spyker,
                                                                                     Christus is wel onsin vir dié wat    het Hy dit vir goed weggeneem"
                                                                                     verlore  gaan,  maar  vir  ons  wat   (Kolossense 2:l4-15).
                                                                                     gered  word,  is  dit  die  krag  van   - Uit: 'n Kruis vir 'n Kroon deur
                                                                                     God" (1 Korintiërs 1:18).            Bennie  Mostert,  Carpe  Diem
                                                                                     "Ek het my voorgeneem om met         Boeke, 1999.
   1   2   3   4   5   6