Page 1 - Good News August 2005 paper
P. 1

eer  eens  het  God  vir  ons  die  dorpe  se  inwoners  gaan
                    onmoontlike  moontlik  gemaak!  As  maandeliks  die  "Goeie
          Wsaaiers van Sy Woord het Hy ons nog  Nuus"/"Good  News"                          gratis  in
          eens in staat gestel om verder uit te brei. Nog 3  hulle posbusse ontvang!
                                                                  "Aan Hom wat mag het om te
                                                                  doen ver bo alles wat ons bid of
                                                                  dink,  volgens  die  krag  wat  in
                                                                  ons  werk,  aan  Hom  die
                                                                  heerlikheid in die gemeente in
                                                                  Christus  Jesus  deur  alle
                                                                  geslagte  tot  in  ewigheid!
                                                                  Amen." (Efésiërs 3:20,21).
                                                                  Toe die eerste beskeie uitgawe
                                                                  van  "Goeie  Nuus"    gedurende
                                                                  April 1998 die lig gesien het en
                                                                  net  in  Potchefstroom  beskik-
                                                                  baar  gestel  is,  het  ons  nooit
                                                                  kon  droom  dat  die  Here  ons
                                                                  klein, menslike poging só sou
                                                                  seën en vermeerder dat ons 7
                                                                  jaar  later  9  dorpe  kan  bedien
                                                                  nie!  Maar  God  herinner  ons
                                                                  gedurig  daaraan  dat  ons  net
                                                                  soos  die  klein  seuntjie
   1   2   3   4   5   6