Page 1 - Good News August 2008 paper
P. 1

"Aan die Koning van die eeue, die onverderflike,  As uitgewers van "Goeie Nuus" wil ons hierby
          onsienlike,  alleenwyse  God,  kom  toe  die  eer  en  aansluit en aan ons verhewe Heer en almagtige
          heerlikheid  tot  in  alle  ewigheid.  Amen."  Só  het  Vader net al die lof en eer en dank toebring vir Sy
          Paulus in 1 Tim. 1:17 God se lof besing.                wonderbare en getroue sorg en voorsiening die
                                                                  afgelope 10 jaar! Sonder HOM sou niks tot stand
                                                                  gekom het of staande gebly het nie. Net HY is
                                                                  die spil waarom alles draai en ons lewe en ons
                                                                  Bediening  staan  onder  Sy  Vaandel  en  Sy
                                                                  Heerskappy.
                                                                  Op Vrydagaand 15 Augustus om 19:00 hou ons
                                                                  'n  LOFPRYSINGSAAND  in  die  NG  Kerk,
                                                                  Aarbeilaan,  Miederpark  in  Potchefstroom  om
                                                                  vir die Heer DANKIE te sê vir Sy onuitputlike
                                                                  GENADE en groot LIEFDE!
                                                                  Ons  rig  hiermee  'n  uitnodiging  aan  al  die
                                                                  kinders van die Here wat saam met ons wil kom
                                                                  feesvier  en  vir  Hom  dankie  sê.
                                                                  Daar gaan samesang met orkes,
                                                                  klavier-,  viool-  en  orrelspel,
                                                                  voordrag,  individuele  sang,  as-
                                                                  ook lofdanse wees om die Here te
                                                                  loof. U is só welkom om hierdie
                                                                  geleentheid saam met ons te kom
                                                                  vier. Maak asb. 'n aantekening op
                                                                  u  kalender  en  kom  ervaar  die
                                                                  Here se Teenwoordigheid op 15
                                                                  Augustus 2008. Toegang gratis!
   1   2   3   4   5   6