Page 10 - Good News August 2009 paper
P. 10

HOE OM GOD TE VOLG





        et jy geweet dat jy al ’n baie,   met  God  lewe,  sal  ons  Hom    om in eenheid met God te lewe,           1 Petrus 3:18).
        baie lang tyd in God se hart   verheerlik  en  Hom  behaag.  Die    Hom  dag  na  dag  te  volg  en  die     Dit  beteken  dat  jy  jou  lewe
 Hen gedagtes is? Selfs nog            lewe  sal  volmaak  en  wonderlik    verhouding te geniet waarvoor hy         oopstel om Hom te ontvang as
 voor tyd bestaan het, was jy al in    wees! Die mens was bedoel om so      geskep is. In die proses kan die         jou lewende, opgestane Here
 Sy gedagtes.                          te  lewe:  om  God  te  behaag  en   mens ’n ware beeld begin uitstraal       en  Verlosser  (Joh.  1:12).  Hy
 Hy wou nog altyd hê dat jy Hom        Hom te verheerlik (en sodoende ’n    van Wie God is en dit beleef om          het belowe om te kom en deur
 moet  ken  in  ’n  persoonlike,  ware idee te gee van Wie God is).         Hom persoonlik te erken.                 Sy Gees in jou te woon en te
 doelgerigte verhouding. Hy het ’n      Adam het gesondig en sy eenheid     Jy  vra  dalk:  “Hoe  beïnvloed          lewe  as  die  Verlosser  en
 doel vir jou lewe en dis gegrond      met  God  verbreek.  Sedertdien      hierdie feite my lewe vandag? Hoe        Meester  van  jou  lewe  (Joh.
 op Sy groot liefde vir jou. Jy kan    ontbreek  dit  die  mens  aan  die   word  dit  vir  my  ’n  werklikheid?     14:16-21; Rom. 14:7-9).
 verseker wees dis ’n goeie doel en    heerlikheid  van  God:  die  mens    Hoe kan ek die reis begin om God         Hy wil Sy lewe deur jou leef;
 dit hou vir ewig. Ons tyd hier op     behaag God nie, en kan Hom nie       op  hierdie  manier  te  volg?”  Om      jou verander na Sy Beeld; Sy
 aarde is maar net die begin. God      behaag of ’n ware idee van Hom       God  persoonlik  te  leer  ken,          vrug  deur  jou  dra  en  jou  die
 het ’n wonderlike plan wat terug-     gee nie.                             beteken  jy  moet  kies  om  Jesus       krag  gee  om  oorwinnend  te
 gaan tot in die ewige verlede en      Die  lewe  is  nie  volmaak  en  Christus  aan  te  neem  as  jou             leef (Joh. 15:1, 4-8; Rom. 5:17;
 reik tot in die ewige toekoms. Wat    wonderlik voordat ’n mens reg is     persoonlike Verlosser en Here.           7:4; 8:29, 37).
 is hierdie plan?                      met God nie. Dis baie duidelik as        Eerstens moet jy erken dat jy     Jy kan nou na Hom toe kom. Vertel
 Die Skrif is duidelik omtrent God     ons kyk na die baie mense van wie        gesondig  het,  dat  jy  nie  in   Hom eenvoudig in jou eie woorde
 se plan vir die mens: God het die     ons  lees  in  die  Ou  sowel  as  die   eenheid met God lewe nie en       dat jy Hom graag persoonlik wil
 mens  geskep  om  verenig  met        Nuwe Testament.                          Hom nie behaag of verheerlik      ken en dat jy gewillig jou sondes
 Hom  te  leef  en  te  wandel.  Een-  Jesus Christus het gekom as die          deur jou lewe nie (Rom. 3:23;     bely  en  Sy  vergifnis  en  Sy  lewe
 wees met God beteken om in ’n         oplossing vir hierdie dilemma. Hy        6:23; 8:5-8).                     ontvang. Sê vir Hom jy wil Hom vir
 verhouding te wees wat geheel en      is die Heerlikheid van God, in elke      Dit beteken jy moet berou hê      altyd volg (Rom. 10:9-10,13).
 al  onselfsugtig,  geheel  en  al     opsig die Ware Beeld van Wie God         oor jou sonde - anders begin      Welkom by die huisgesin van God
 bevredigend, geheel en al seker,      is. Hy het Sy Vader behaag in alles      dink, jou tot God wend en jou     en  by  die  wonderlikste  reis  wat
 geregverdig  en  rein  is  -  in  alle   wat Hy gedoen en gesê het en Hy       rug keer op die sonde - en Sy     daar is!
 opsigte.                              het  gekom  om  ons  met  God  te        vergifnis,  gebaseer  op  Sy  [Uit: Vroue van die Bybel, Wayne
 Dis  waarvoor  ons  geskep  is. As    versoen. Hy het gekom om aan die         kruisdood  vir  jou,  in  geloof   Barber,  Eddie  Rasnake,  Richard
 ons  in  hierdie  soort  verhouding   mense Sy krag en genade te gee           aanvaar  (Rom.  3:21-26;                     Shepherd, CUM, 2007].


                        OP PAD MET GOD





        oe  volg  ons  Hom  dag  na    is dat ons gelykvormig sal word      As  ons  ’n  duidelike  Beeld  van    kome vertroue in Hom vir tyd en
        dag? Onthou, Christus het      aan die Beeld van Sy Seun, Jesus     Christus  gaan  uitstraal  vir  almal   ewigheid.  Dit  is  jou  alles  werd!
 Hvir  hulle  wat  in  Hom  glo        Christus (Rom. 8:29). Nie een van    om te sien, gaan dit ’n daaglikse     Vertrou  Hom.  Luister  aandagtig.
 alles  gegee  wat  nodig  is  om  te   ons sal egter hierdie doelwit van   oorgawe  vra,  en  ’n  daaglikse      Volg in Sy Voetspore!
 lewe en Hom te dien sodat ons nie     volkome  volmaaktheid  bereik  strewe om Hom te volg waar Hy               [Uit: Vroue van die Bybel, Wayne
 meer slawe hoef te wees van ons       voordat ons in die hemel by Hom      ook  al  lei  (Luk.  9:23-25).  Dis  ’n   Barber,  Eddie  Rasnake,  Richard
 sondige natuur en die verderf wat     is nie. Dán sal ons soos Hy wees     getroue  lewenswandel  van  vol-      Shepherd, CUM, 2007].
 dit meebring nie (2 Pet. 1:3-4). Hy   omdat ons Hom sal sien soos Hy
 wil ons dag vir dag krag gee om ’n    werklik is (1 Joh. 3:2).
 lewe te leef van liefde en vreugde    Intussen wil Hy hê dat ons Hom
 wat  Hom  behaag  en  tot  ons        getrou moet volg terwyl ons elke
 voordeel  strek.  Dis  waarom  dag  meer  van  Hom  leer.  Elke
 Efesiërs 5:18 ons aansê om toe te     kronkel  in  die  pad,  elke  beproe-
 laat dat die Gees ons vervul, met     wing en seën, is bedoel om ons te
 ander woorde, aanhou om beheer        bring  by  ’n  nuwe  diepte  van
 te word deur die Gees wat in ons      oorgawe aan die Here en Sy weë.
 woon.  Hy  weet  presies  wat  ons    Hy wil nie slegs hê ons moet Sy               ears  ago  a  little  boy  was
 elke  dag  nodig  het  en  ons  kan   wil doen nie; Hy wil hê ons moet              entering  school  for  the  first
 Hom  vertrou  om  ons  te  lei  (Spr.   op Sy manier oorgee aan Sy wil.      Ytime. The busy mother packed
 3:5-6). Hoe kan ons dus met Hom       Dit  vra  vertroue;  vertroue  in  Sy   his lunch and told him to go straight
 saamwerk op hierdie reis waarop       karakter, Sy plan en Sy doelwitte      up the road across the bridge to the
 ons saam is?                          (Spr. 3:5-6).
     Om  dag  vir  dag  met  Hom  te   Soos jy hierdie reis voortsit - en     schoolhouse.
     wandel, beteken:                  dalk volg jy Hom al lank - moet jy     The boy saw a little fish in the stream
     Om elke dag Sy Woord te lees      aanhou om aandagtig na Hom te          below the bridge. He laid down his
     en  daarna  te  luister  (Luk.    luister en Hom van naby  te volg!      lunch  and  started  down  to  the
     10:39, 42; Kol. 3:16; Ps. 19:7-   Ons  slaag  nooit  volkome  die        stream to catch the fish, but saw a
     14; 119:9).                       eindeksamen  hierin  nie.  Hierdie     beautiful  butterfly,  ran  after  it,  and
     Om tyd te maak om in gebed        sensitiwiteit vir God vra ’n oom-      tried  to  catch  it.  It  eluded  him,
     met  Hom  deur  te  bring  blik  na  oomblik  oorgawe,  ’n               leading  him  further  and  further
     (Filippense 4:6-7).               sterwe aan onsself en die impulse      down the road.
     Om te besef dat God GOD is,       van ons vlees om ons eie pad te        When he finally gave up the chase,
     en jy nie, en die rol wat Hy dus   loop,  om  nee  te  sê  vir  die      he  could  not  find  the  bridge.  He
     in  jou  lewe  vertolk.  Dit  laat   versoekings  van  Satan  om  te
     Hom toe om deur jou lewe te       twyfel aan God en Sy Woord, en         decided to pray. He knew only two
     werk  terwyl  jy  gemeenskap      om te weier om toe te gee aan die      prayers. The first one was, “Now I
     het met Hom.                      verlokking  en  verleiding  van        lay me down to sleep…” He realized
     Om  saam  met  ander  gelo-       hierdie  wêreld.  Ons  mag  nie        that would not fit his case. The other
     wiges te aanbid, te bid en leer   ontrou wees aan die Here wat Sy        - The Lord’s Prayer - was better.
     (Hand. 2:42) en te dien in die    lewe vir ons gegee het nie!            He knelt down and said aloud, “Our Father.” Instantly he heard
     goeie  dade  wat  Hy  vir  ons    God  wil  hê  dat  elkeen  van  Sy     a voice behind him. It was his own father, who had followed
     berei het om te doen.             kinders  volwasse  sal  word.  Sal     him because he knew it was his first day in school and he
     Om  vir  ander  te  vertel  Wie   kom  by  die  punt  waar  ons          might need help.
     Jesus is en wat Sy Woord sê,      volkome tevrede is in Hom en in        In telling his experience years later, the boy now grown to
     hulle te leer en te bemoedig,     Sy  weë,  volkome  geborge  in  Sy     manhood,  said  it  was  the  greatest  revelation  of  his  life  to
     hulle te help en in hul behoef-   soewereine liefde, en sal lewe in
     tes te voorsien (Ef. 2:10).       die volle maat van Sy reinheid en      realize that his FATHER was so near!
 God se doelwit vir elkeen van ons     heiligheid.                            - Sunday School Times
   5   6   7   8   9   10   11   12   13