Page 1 - Good News August 2013 paper
P. 1

nette Marais sit op 'n stomp en skud die stof    Dit  was  fantasties  om  in  die
                 van haar verslete klere af. Rondom haar sit      maande wat volg, te sien hoe die
          Adie  groepie  bekende  gesigte  van  moeë              mossies  van  Bethulie  ‘n  baken
          vrouens.                                                van  geloof  en  hoop  word  vir
                                                                  hierdie vrouens.
          Net  'n  paar  tree  verder  is  die  hoë  draad  van  die
          konsentrasiekamp.  Sy  slaan  haar  Bybel  oop  en      Op  21  Mei  1902  was  die  oorlog
          begin lees. Sy het in die donker ure van die nag met    verby. Anette het op pad terug na
          God geworstel en Hom gesmeek vir 'n boodskap            haar huis by ‘n invloedryke vrou
          om  hierdie  vrouens  mee  te  bemoedig,  want  wie     aangedoen  en haar vertel van die
          weet hoe lank nog…                                      “mossie-boodskap”.  Sý  het  dit
                                                                  weer oorvertel en genl. Jan Smuts
          Anette lees die woorde van Matt. 10:29 - “Word twee     het in 1923 die mossie op die land   Vroeg die volgende oggend lui sy telefoon en dis
          mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een      se  kleinste  muntstuk  (‘n  kwart-  die oproep waarvoor hy gewag het. Hy spring op die
          van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader       pennie) laat verskyn.                eerste  trein  en  begin  met  ‘n  lang  dag  se  onder-
          nie.” (“Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie, en                                      houde. Moeg, maar gelukkig en met ‘n permanente
          tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die   Daar  word  vertel  dat  Jak  de     werk, klim hy weer laatmiddag op die trein. Toe hy
          wil van julle Vader nie” - Nuwe Afr. Vertaling).        Priester amper 80 jaar later in 'n   inklim, sien hy ‘n muntstuk op die vloer lê. Hy tel dit
                                                                  park in Londen gesit het. Sy geld    op, en daar op ‘n trein in Londen hou hy ‘n Suid-
          Terwyl sy besig is om hierdie woorde te lees, kom       was  op.  Hy  kry  nie  werk  nie,  hy   Afrikaanse 1c in sy hand - met 'n mossie agterop!
          sit daar 'n vaal, klein mossie op haar skouer. Die      mis die meisie van sy drome, en      Hy vertel dat die wêreld rondom hom gaan stilstaan
          groepie  vrouens  staar  in  verbasing  na  wat  voor   sonskyn en biltong. Hy slaan sy      het en dat hy besef het dat God daar by hom op die
          hulle gebeur, en so word die mossie, ‘n teken van       klein silwer Bybeltjie oop en lees   trein was en dat gebed sy waarborg is in hierdie
          hoop   in  die  onmoontlike  omstandighede  van  die    die “mossie-boodskap” en bid vir
          konsentrasiekamp in Bethulie.                           die soveelste keer vir werk!                             Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6