Page 1 - Good News August 2015 paper
P. 1

Uit die Asse van ‘n Stad...
                                                                Uit die Asse van ‘n Stad...



                                                                         oe min weet ons hier in Suid-Afrika van die      die  meeste  mense  haastig  op
                                                                         verskrikkinge  van  moderne  oorlogvoering,      pad na hulle werk.
                                                                  Hvan die verwoesting en lyding en bloed, van
                                                                  duisende wat lê en kerm en roep om hulp - hulp wat      Die bomwerper het eenmaal om
                                                                  nooit kom nie!                                          die  stad  gesirkel.  'n  Klompie
                                                                                                                          lugafweerkanonne het lusteloos
                                                                  Daardie  oggend  van  6  Augustus  1945  het  die       begin skiet, en die vliegtuig het
                                                                  vyftienjarige Yoshiko Taguchi soos gewoonlik vroeg      hoër geklim. Toe, klokslag 08:15,
                                                                  opgestaan om die voorstedelike trein skool toe te       het  die  kaptein  van  die  bom-
                                                                  haal. Oral was die stad aan die roer: mans was op       werper  die  bevel  gegee  dat  die
                                                                  pad  na  hulle  werk,  vrouens  het  hulle  kinders  kos   wêreld se eerste atoombom oor
                                                                  gegee, fabrieksrook het oor die industriële gedeelte    Hirosjima  afgegooi  moes  word.
                                                                  van  die  stad  gehang,  en  die  radio  het  mense     Daar was 'n verblindende ligflits
                                                                  aangemoedig om nie hulle plig te versaak in hulle       aan die hemel...
                                                                  land se oorlogspoging nie.
                                                                                                                          Toe het dit gelyk asof geboue na
                                                                                     Om agtuur daardie oggend het die
                                                                                     enkele  Amerikaanse  B29-bom-        mekaar  toe  gesuig  word  en
                                                                                     werper,  die  Enola  Grey,  op  die   betonstrukture het soos blokkie-
                                                                                     horison  van  Hirosjima  verskyn.    huisies  inmekaar  begin  tuimel.
                                                                                     Baie mense het opgekyk toe die       70 000 mense is op slag gedood!
                                                                                     sirene  begin  loei,  maar  min  het   En  nog  70  000  was  ernstig
                                                                                     eintlik die moeite gedoen om na      verwond. Bo-oor die stad het die
                                                                                     die  bomskuilings  te  gaan.  Hulle   nou so bekende rook-paddastoel
                                                                                     het gedink dis maar net 'n vlieg-    gevorm.  Yoshiko  Taguchi  was
                                                                                     tuig  wat  weerkundige  opnames      besig om die bladsy van 'n boek
                                                                                     maak.  Buitendien  was  dit  die     om te blaai toe die gebou rondom
                                                                                     besigste tyd van die oggend met                Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
   1   2   3   4   5   6