Page 5 - Good News August 2015 paper
P. 5

"Maar vir julle wat eerbied het vir   beginsels, is slegs moontlik as jy
          My Naam, sal die son van redding     jou waardes in die Woord soek, en           esus sê in Johannes 15:5:  ware  “wese  van  selfwaarde”
          skyn  met  genesing  in  sy  strale"   daarby bly.                               “Sonder My kan julle niks  waarop  so  baie  van  ons  ons
          (Maleagi 4:2).                       Maleagi se vier rigtingwysers van  Jdoen nie.”                             identiteit skoei. En tog, as ons
          Om verantwoordelik te lewe in 'n     eeue gelede geld nog steeds:                                               ons  volkome  aan  God  gee,
          samelewing met al vlakker morele     ¦  Ons moet weer aan God die eer       As  jongman  het  John  Wesley  neem Hy ons karige bronne en
                                               gee wat Hom toekom.                    aan sy ma geskryf:                  gee vir ons uit Sy volheid terug.
                                               ¦   Ons  moet  in  ons  kerke  die     My begeerte is om te voel en te  Wat  'n  wonderlike  ruiltran-
                                               beginsels  van  God  se  Woord         weet dat ek niks   is nie, dat ek  saksie!
                                               duidelik voorhou.                      niks   het  nie,  dat  ek  niks   kan
                                               ¦   Ons  moet  die  samelewing  se     doen nie. Want wanneer ek leeg  Gebed:  Ek  loof  U,  Here,  vir  U
                                               druk weerstaan en ons huwelike         van myself is, weet ek dat geen  volheid;  ek  bely  enige  self-
                                               as  bindende  verhoudings  be-         skepsel my kan verhinder om  voldaanheid  en  vra  U  om  my
                                               skou.                                  met  die  “volheid  van  God”  met U volheid te vul. Ek nader
                                               ¦   Ons  moet  erken  dat  ons  ons    vervul te word nie!                 tot U deur my gedagtes en gees
                                               besittings nie besit nie, maar dit                                         leeg te maak van enige aspek
                                               net vir God bestuur.                   Hierdie niksheid waarvan John  van die self.  Amen.
                                               As  Christene  van  die  21ste  eeu    Wesley  praat,  is  waarskynlik  [Uit:  Verseker  van  Vrede  in
                                               moet  ons  ons  visie  herfokus  op
                                               God - en dit kan ons net doen as       die  een  eienskap  wat  ons  die  onseker  Tye,  Shirley  Dobson,
                                               ons teruggaan na die Bybel.            meeste ontwyk. Dit verloën die  CUM, 2003]
                                               Here,  help  my
                                               om  die  begin-
                                               sels  wat  ek  uit
                                               U Woord geleer
                                               het,  aan  ander
                                               deur te gee.
                                               [Lewe  Saam
                                               Met  Jesus,  S.
                                               Hughes,  Struik
                                               C h r i s t e l i k e
                                               Boeke, 2001].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10