Page 6 - Good News August 2015 paper
P. 6

V                           Sy  het  nie  geweet  dat  dit  'n    vrede  oor  haar  gekom.  Sy  was    nie. In sommige kringe is sy as 'n
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
          haar  aan  die  brand  slaan.  Bybelteks  is  nie.  Trouens,  as           intens  bewus  daarvan  dat  God     verraaier  beskou,  'n  aanhanger
          Eenmaal het die gebou geskud,        leerling aan die Sendingskool het     gehoor het en dat Hy naby was. Sy    van  'n  Westerse,  volksvreemde
          en nog 'n maal. Toe het dit met 'n   sy  nie  veel  van  die  Christene    het  met  die  Ewige,  die  onver-   godsdiens, 'n dromer van drome
          oorverdowende  slag  ineen-          gedink nie. Die geestelike liedere    anderlike  Toevlug  en  Sterkte  en  'n  verskaffer  van  geestelike
          gestort  terwyl  skroeiend-warm      het  sy  bloot  werktuiglik  saam-    kontak gemaak!                       “opium  vir  die  volk”,  soos  Karl
          lug  stukke  baksteen  soos  stof-   gesing. Die Christendom was vir                                            Marx  die  Christendom  genoem
          deeltjies  na  'n  onbekende  oord   haar  'n  rare  soort  godsdiens,  'n   Binne  twee  maande  het  die  het.  Aan  hierdie  mense  het
          gesuig het.                          godsdiens  van  'n  Man  aan  'n      bloeding  opgehou,  kon  sy  weer    Yoshiko net één antwoord:
                                               kruis.  'n  Man  wat  Homself  nie    normaal eet, en is al haar wonde
          Yoshiko  was  onder  die  puin       eens kon red nie, maar wat darem      genees.  Rondom  haar  het  nog      “Ek  verkondig  aan  julle  wat  ek
          toegeval en baie ernstig beseer.     die wêreld wou red! Nou het die       mense dag vir dag by die dosyne      self ervaar het, 'n God wat sien en
          “Help  my!”  het  sy  geroep.  woorde van die lied oor en oor in           gesterf,  maar  sy  was  volkome     'n God wat hoor, 'n God wat leef
          “Enigiemand,  asseblief,  help  haar gedagtes gemaal: “God is 'n           gesond.                              en 'n God wat genees, 'n God wat
          my!”                                 toevlug en 'n sterkte. As hulp in                                          by my was toe ek besig was om
                                               benoudhede  is  Hy  in  hoë  mate     Vandag nog praat Yoshiko met die     my dood te bloei en toe my hare
          Eindelik het 'n reddingspan haar     beproef” (Ps. 46:2).                  grootste  verwondering  van  uitgeval het weens akute bestra-
          gevind. Daardie nag het sy op die                                          daardie genesende aanraking van      ling. Toe ek beangs was en besig
          wal  van  die  rivier  buitekant  die   “Sê nou maar,” het sy gedink, “sê   God toe die dood sy skrikbewind     was om te sterwe, was Hy dáár,
          stad deurgebring, tussen dooies      nou maar dit ís so! Dat dit tog waar   in  Hirosjima  gevoer  het.  Sy  sou   by  my.  Hy  is  'n  Toevlug  en  'n
          en sterwendes, tussen kermende       is wat die onderwyseres aan die       die wonderwerk nooit vergeet nie.    Sterkte! As Hulp in benoudhede
          kinders wat na hulle ouers roep.     Sendingskool  geleer  het,  dat                                            het ek Hom in hoë mate beproef.
          Hirosjima  was  'n  smeulende  Jesus werklik God was en dat Hy             Hiervandaan  sou  sy  geen  steen    Hy  het  my  NIE  teleurgestel  nie.
          puinhoop,  net  'n  koorsige,  rooi   werklik opgestaan het en leef, dat   onaangeroer  laat  om  meer  van     Hoe kan julle betwyfel wat ek self
          gloed in die donker. Eers 'n week    Hy  werklik  mense  gesond  maak      hierdie wonderlike God uit te vind   belééf het?”
          na  hierdie  nag  kon  'n  verpleeg-  soos  hulle  sê  Hy  dit  baie  jare   nie - 'n God wat waarlik leef, wat
          ster  aan  Yoshiko  aandag  gee.     gelede gedoen het... Sou hierdie      hoor en genees, die God wat sy in    'n  Joernalis  wat  hierdie  merk-
          Haar  wonde  wat  reeds  septies     God kon hoor as sy roep? Sou Hy       haar benoudheid beproef het. Sy      waardige  Japannese  vrou
          geword  het,  is  verbind,  en  haar  kon  red?  Sou  Hy  haar  kon        het  by  'n  Christelike  Kollege    ontmoet het, Eileen Guder, vertel
          sestien glasstukke verwyder.         gesond maak?”                         ingeskryf  en  nadat  sy  haar  dat  'n  mens  werklik  die  dina-
                                                                                     studies voltooi het, haar dienste    miese Teenwoordigheid van God
          Maar  intussen  het  Yoshiko  uit-   Sy het nie geweet hoe om te bid       vir  sending  in  Japan  aangebied.   in Yoshiko se lewe kan aanvoel,
          gevind dat sy moeite gehad het       nie. Sy het gesien dat Christene      Die  feit  dat  miljoene  van  haar   dat jy onmiddellik weet jy het met
          om te eet. Welmenendes het haar      hulle  oë  toemaak,  dat  sommige     landgenote  nie  die  God  wat  sy   iemand  te  doen  wat  met  die
          met stukkies brood gevoer, maar      van  hulle  hardop  bid,  maar  dat   beproef  het,  geken  het  nie,  het   Ewige in aanraking was. In haar
          dit het meestal teruggekom. Haar     ander se lippe net effens beweeg.     haar aangegryp. In 1959 is sy na     daaglikse  konfrontasie  met
          neus het aanhoudend gebloei en       “Ek gaan dit doen,” het sy gedink.    Seattle  in  die  VSA  om  verder  te   Japannese  intellektuele  wat  die
          haar  hare  het  begin  uitval.  “Ek gaan my oë toemaak en met             studeer  en  om  haar  veral  op     Christendom  bevraagteken,
          Yoshiko  was  een  van  die  Hom praat. As Hy God is en lewe,              intensiewe studie van die Heilige    staan sy soos 'n ligbaken in die
          slagoffers  van  radio-aktiewe  sal Hy my hoor.”                           Skrif toe te lê. In 1963 is sy terug   storm, 'n lewende getuie van 'n
          bestraling. Sy het gedurig 'n hoë                                          na  haar  vaderland  as  voltydse    God wat leef!
          koors  gehad  en  het  inwendig      Sy  het  haar  oë  gesluit  en  'n    werker  van  die  Kirisutosha-
          begin bloei. Sy was aan die sterf    desperate gebed uitgestotter dat      Gakusei-Kai,  die  Japannese  Hoe  vreemd  is  die  weë  van  die
          en  het  dit  geweet.  Die  gedagte   God  tog  moet  sien,  dat  Hy  haar   Christen-studentevereniging,  Here  nie!  Terwyl  een  van  die
          aan die dood wat kom, het haar in    tog moet hoor, dat sy baie pyn het    omdat  sy  gevoel  het  dat  univer-  grootste  mensgemaakte  rampe
          haar  koorsdrome  laat  uitskreeu    en  bloei,  dat  sy  weet  sy  gaan   siteitstudente  die  sleutel  tot  'n   in die geskiedenis van die wêreld
          van  vrees.  Toe,  skielik,  het  die   sterwe en bang is vir die dood, dat   nuwe bedeling in Japan hou. Sy    besig was om 'n stad in 'n hoop
          woorde van 'n godsdienstige lied     Hy haar tog moet gesond maak, of      het ondervind dat Japannese oor      smeulende  as  te  omskep,  het
          wat hulle dikwels by die Sending-    ten  minste  net  die  pyn  moet      die  algemeen  baie  swaar  van      God gekom op die angsroep van
          skool  gesing  het,  in  haar  stilmaak. Sy het onthou dat sy “In          hulle  ou  historiese  godsdienste   'n meisie van vyftien jaar, gekom
          gedagtes opgekom:                    Jesus Naam” moes vra, soos sy         en  gewoontes  afsien,  veral  die   om bý haar te wees. Dit was die
                                               die  Christene  by  die  skool  hoor   studente.                           begin van 'n ewige vriendskap, 'n
                  God is our refuge,           bid het.                                                                   beproefde  verbond  tussen  'n
            our refuge and our strength.                                             Die  opkoms  van  die  Marxistiese   vrou en haar God.
                in trouble, in trouble,        Yoshiko vertel dat daardie gebed      denke onder die Japannese jeug
                 a very present help.          onmiddellik  verhoor  is.  Haar  en die sterk beweging na links het        [Uit: 'n Vrou en haar God, I L de
                                               vrees was skielik weg en daar het     haar  werk  nie  makliker  gemaak    Villiers, NG Kerk-uitgewers,1976]
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11