Page 8 - Good News August 2015 paper
P. 8

are gelede wou ek graag as      vra  ek  of  hy  nog  sy  moeder      Die  volgende  oggend  het  ek  nie   Dadelik het ek geweet dat ek die
               sendeling  na  die  buiteland   onthou,  maar  hy  het  haar  ver-    soos  gewoonlik  eers  my  werk      sleutel na sy hart gevind het! 'n
          Jgaan,  maar  die  deure  was        vloek.  Ek  vra  toe  of  hy  ooit    klaargemaak  nie,  maar  onmid-      Gedagte  (gebore  uit  die  midder-
          toe. Na verloop van tyd het ek en    getroud was, maar sy vrou het hy      dellik nadat my seuntjies weg was    nagtelike ure van gebed) kom by
          my  man  en  ons  seuntjies  ons     ook  vervloek.  Ek  het  hom  van     skool toe, het ek alles net so laat   my op, en ek sê: "Toe ek van jou
          gevestig in die omgewing van 'n      Jesus  en  Sy  soendood  probeer      staan en oor die bult gesnel om 'n   moeder en jou vrou gepraat het,
          goudmyn waar die lewe maar baie      vertel,  maar  hy  het  my  met  siel te wen.                              het jy hulle gevloek. Ek weet nou
          ru en onverfynd  was.                vloekwoorde stilgemaak en gesê:                                            dat hulle dus nie edel vroue was
                                               "Dis  alles  leuens.  Niemand  het    Op pad daarheen kom 'n buurvrou      nie,  anders  sou  jy  nie  so  iets
          Anderkant  die  rant  het  'n  man   ooit  vir  ander  mense  gesterwe     uit haar huis en sê: "Ek sal saam    gedoen het nie, want ek het nog
          gewoon wat uiters siek was aan       nie."                                 met jou gaan." Ek wou nie eintlik    nooit 'n man 'n goeie moeder hoor
          tering.  Hy  was  só  sleg  dat                                            geselskap hê nie, maar hier was      vloek nie."
          niemand  dit  by  hom  kon  uithou   Ek het die vrugte wat ek gebring      nog 'n les vir my: God kan beter
          nie. Dus het mense wat vir hom       het, naby hom neergesit en toe is     planne  maak  as  ek.  Sy  het  haar   "Edel vroue! O, jy weet niks van
          kos gebring het, dit net daar naby   ek  diep  teleurgesteld  daar  weg.   klein dogtertjie by haar gehad, en   daardie twee slegte vroue nie! Jy
          neergesit en hulle gou weer uit die   "Ek het geweet dit sou nutteloos     toe ons by die huisie kom, sê sy,    kan hulle nie eens vir jou voorstel
          voete gemaak.                        wees,"  het  ek  gedink.  Die  vol-   "Gaan jy maar gou in, ek sal hier    nie!"
                                               gende  dag  het  ek  egter  weer      buite wag."                          "Wel,"  sê  ek,  "As  jou  dogtertjie
          "Eendag  sal  iemand  hom  nog       gegaan,  en  daarna  elke  dag  vir                                        gelewe en grootgeword het, sou
          daar  dood  aantref,"  het  hulle    twee weke, maar daar was géén         Ek het nie geweet wat ek verwag      sy  nie  waarskynlik  hulle  slegte
          gesê. "En hoe eerder, hoe beter.     positiewe reaksie nie.                het nie, maar die man het my weer    voorbeeld gevolg het nie?"
          Hy lyk soos iemand wat nooit 'n                                            met 'n vreeslike vloek begroet. Dit
          siel gehad het nie!"                 "Nou  gaan  ek  nie  meer  nie,"      het  my  egter  nie  seergemaak      Klaarblyklik  het  hy  nooit  só
                                               besluit  ek.  Toe  ek  die  aand  my   soos  vantevore  nie.  Terwyl  ek   daaraan  gedink  nie.  Hy  draai  sy
          Die gedagte aan sulke ellende het    seuntjies in die bed sit, het ek nie   besig  was  om  vir  hom  skoon     groot oë weg. Toe kyk hy terug en
          my gedurig agtervolg. Ek het hard    volgens  gewoonte  vir  die  myn-     water en 'n handdoek neer te sit -   roep uit: "O God, nee! Ek sou haar
          probeer om iemand te kry om hom      werker gebid nie. Kareltjie het dit   dinge wat ek elke dag gedoen het     dan eerder doodgemaak het! Nou
         te gaan besoek en uit te vind wat     opgemerk en gesê, "Mammie het         en  wat  hy  gebruik  het,  maar     is ek bly sy het toe maar eerder
         hy nodig het, dog tevergeefs.         nie  vir  die  siek  man  gebid  nie."   waarvoor  hy  nooit  dankie  gesê   gesterwe."
                                               "Nee,"  sê  ek  met  'n  sug.  "Het   het nie - weerklink die helder lag
         Toe  kom  die  gedagte  by  my  op,   Mammie hom opgegee?" "Ja, ek          van 'n dogtertjie van buite af deur   Terwyl ek sy maer hand in myne
         "Hier is nou jou kans vir sending-    dink ek het." "Het God hom ook        die lug.                             neem, sê ek: "Die liewe Heer wou
         werk.  Gaan  self!"  Ek  het  terug-  o p g e g e e ,   M a m m i e ?   M o e t                                  ook nie hê sy moet so grootword
         gedeins  om  iemand  wat  so  vuil    Mammie  dan  nie  aanhou  totdat      "Wat  is  dit?"  vra  die  man  opge-  nie. Hy het haar selfs liewer gehad
         was, te besoek en dan dalk nog        God hom opgee nie?"                   wonde. "Dis 'n klein dogtertjie wat   as  jy.  Daarom  het  Hy  haar  weg-
         tevergeefs.  Buitendien  was  dit                                           daar buite vir my wag.               geneem na 'n plek waar sy deur
         ook  nie  die  soort  werk  wat  ek   Daardie nag kon ek nie slaap nie.     "Sal  jy  omgee  om  haar  te  laat   engele  versorg  kon  word.  Daar
         graag wou doen nie.                   'n Sterwende man, so vuil en so       inkom?" sê hy op 'n gans ander       bewaar  Hy  haar  vir  jou.  Vandag
                                               sleg, en niemand wat omgee nie!       toon as ooit tevore.                 wag  sy  vir  jou.  Wil  jy  haar  nie
         Eindelik het ek oor die rant gestap   Ek het opgestaan en alleen gaan       Ek stap na die deur en roep haar.    graag weer sien nie?"
         na die ou kleihuisie. Daar was net    bid, maar daar op my knieë is ek      "Kom  kyk  na  die  siek  man,
         een vertrek en die deur het oop-      oorweldig deur die besef van die      Mymie."                              "O,  ek  sal  gewillig  wees  om
         gestaan. Op 'n hopie strooi in die    waardeloosheid  van  my  gebede       Toe sy sy gesig sien, tree sy terug   duisendmaal verbrand te word, as
         hoek  het  ek  die  sterwende  man    op  daardie  tyd.  Ek  het  nog  nie   en sê, "Ek is bang."                ek tog maar net weer my liefling,
         onder  'n  paar  komberse  sien  lê.   geglo  dat  hierdie  man  werklik    Ek bemoedig haar en sê: "Arme        my klein Mymie, kan sien!"
         Die sonde het vreeslike tekens op     gered kon word nie, en behalwe        siek man! Hy kan nie opstaan nie
         sy gesig agtergelaat. As hulle my     vir halfhartige meegevoel, het ek     en hy wil jou so graag sien."        Watter heerlike nuus kon ek hom
         nie  gesê  het  dat  hy  nie  kon     nie  regtig  omgegee  nie.  Ek  het                                        in daardie uur vertel! Sy gesig het
         beweeg nie, sou ek seker net daar     nog nie die siel van God geëis nie.   Sy het soos 'n engeltjie gelyk met   doodsbleek  geword  terwyl  ek
         en dan omgedraai het.                                                       haar lewendige gesiggie en goue      praat, en hy het sy arms omhoog
                                               Ek  het  op  my  gesig  geval  en     lokke en haar oë was teer en vol     gesteek toe smart hom oorweldig.
         Toe hy my gewaar, het hy my met       geroep: "O, Here Jesus, gee my        medelye.  In  haar  hand  het  sy    Twee  of  drie  keer  het  hy  gehyg
         'n vreeslike vloekwoord begroet.      net 'n besef van die waarde van       blomme gehad wat sy gepluk het,      asof sy asem heeltemal weg was.
         Ek  stap  nader  en  weer  'n  vloek-  hierdie mensesiel!" Ek het op my     en terwyl sy vorentoe kom, sê sy:    Hy gryp my hande en sê: "Wat het
         woord. "Vriend,  moet  tog  nie  so   knieë gebly totdat Golgota vir my     "Ek is jammer vir jou, siek man.     jy  die  ander  dag  gesê  oor  praat
         praat nie," sê ek.                    weer  'n  werklikheid  geword  het,   Wil jy hierdie blomme hê?"           met  Iemand  wat  jy  nie  kan  sien
                                               en daardie nag het ek geleer om       Hy lê sy uitgeteerde hand by die     nie?"
         "Ek is nie jou vriend nie, ek het     aan te hou worstel vir 'n siel.       blomme  verby  op  haar  sagte,
         geen  vriende  nie,"  antwoord  hy.                                         mollige handjie en groot trane wel   "Dit is bid. Ek sê vir Hom wat ek
         "Wel, ek is een en..." Maar met 'n    Toe ek in my kamer terugkom, vra      op in sy oë terwyl hy sê: "Ek het    nodig het."
         stroom vloekwoorde val hy my in       my  man:  "Wat  van  jou  myn-        ook 'n dogtertjie gehad, en sy het   "Bid nou. Bid gou. Sê vir Hom ek
         die rede en sê, "Jy is g'n vriend     werker?"                              gesterf.  Haar  naam  was  ook  wil graag weer my liefling sien. Sê
         van  my  nie.  Ek  het  nog  nooit    "Hy  gaan  gered  word,"  was  my     Mymie.  Sy  het  my  liefgehad.      vir Hom enigiets wat jy wil."
         vriende gehad nie en ek wil ook       antwoord.                             Niemand anders nie! Ek reken ek
         nie vriende hê nie."                  "Hoe gaan jy dit doen?"               sou 'n ander mens gewees het as      Ek  het  die  hand  van  die  kindjie
                                               "GOD gaan hom red; of ek daar         sy  nog  gelewe  het.  Vandat  sy    geneem  en  dit  op  die  bewende
         Met  die  gedagte  om  miskien  'n    iets mee te doen sal hê, weet ek      dood  is,  het  ek  alle  mense  hande van die man gesit en gesê
         teer snaar in sy hart aan te roer,    nie."                                 gehaat."                                       Vervolg op p. 11
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13