Page 9 - Good News August 2015 paper
P. 9

Vervolg van p. 7            27:46 “My God, my God, waarom         sien soms nie die hele pad wat 'n    Kom ons raak stil voor die Here en
          emosionele  rus  nodig  het,  kan    het U my verlaat?”  In sulke don-     ander  persoon  stap  nie.    Wees   betree Sy rus wat alle verstand te
          ons 'n tyd lank verlof neem. Hoe     ker tye voel dit of daar geen hoop    teer met die onervare jongelinge,    bowe  gaan.  Dit  is  die  een  plek
          vind ons rus vir moeilike lewens-    is nie. Die werklikheid is dat God    medelydend  met  die  oues  van      waar jy eerlik kan wees, niemand
          kwessies wat die dieptes van ons     nooit Sy Seun Jesus verlaat het       dae,  simpatiek  met  die  armoe-    hoef te beïndruk nie en net jouself
          hart aanraak?   Raak stil voor die   nie,  al  het  Jesus  dit  so  ervaar.   diges  en  sukkelaars,  verdraag-  kan  wees.  Lê  jou  pyn,  vrese,
          Here.  Kom  net  soos  jy  is  en    Hoeveel te meer sal ons as mense      saam teenoor die wat swak is en      teleurstellings  en  ander  gevoe-
          sonder  jouself  af  in  Sy  teen-   dan  eensaamheid  en  smart  die sondaar en oortreder... Een of            lens voor die voete van die Here.
          woordigheid.  Pak al jou probleme    ervaar?  Trane  bring  vir  ons  ander  tyd  in  jou  lewe  sal  jy  ook   Hy verstaan en wag vir jou!
          voor Hom uit. Daar is niks wat ons   verligting en dan belowe die Here     ander se medelye nodig kry.          - BJR, 082 775 2545
          vir Hom kan wegsteek nie. Hy het     dat Hy ons nooit sal begewe of sal
          ons gevorm in ons moederskoot.       verlaat nie (Hebreërs 13:5).
          In  die  Teenwoordigheid  van  die
          Here  is  daar  rus.  Daar  word  nie   Soos wat die Vader nooit vir Jesus
          van jou verwag om goeie werke of     alleen  gelaat  het  nie  sal  Hy  ons
          uitermatige  godsdienspraktyke  ook nooit alleen laat nie. “…maar           My kind
          na te jaag sodat die Here vir jou    julle  droefheid  sal  in  blydskap    Ek merk dat die gewoel van die wêreld en die druk van omstandig-
          iets in ruil daarvoor sal doen nie.    verander”  (Joh.  16:20).  Die       hede en die eise van jou verantwoordelikhede jou moeg en uitgeput
          In  die  Teenwoordigheid  van  die   Heilige Gees is ons Trooster in tye    gelaat het. Ek wil hê jy moet weet dat Ek deur alles by jou staan. Ek
                                                                                      sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.
          Here  kan  ons  ophou  spartel  en   van  eensaamheid  en  pyn.  Laat       Kom skep by My lewende water en laat dit 'n bruisende stroom word
          kan  ons  geestelike  rus  vind  wat   Hom toe om jou te troos. “En Ek
         ons  sal  versterk  al  is  ons  vlees   sal die Vader bid, en Hy sal julle 'n   wat uit jou binneste vloei. Ek wil vir jou vrede gee, vrede wat alle
         hoe swak. “Kom na My toe, almal       ander Trooster gee om by julle te      verstand te bowe gaan, vrede wat jou hart en jou sinne sal bewaar.
                                                                                      Laat My liefde jou omgord. Laat  My Teenwoordigheid jou troos. Laat
         wat vermoeid en belas is, en Ek       bly tot in ewigheid” (Joh. 14:16).     My Hand jou lei. Vul jou gedagtes met die Skrif. Dit sal jou versterk en
         sal julle rus gee” (Matt. 11:28).     Omdat die Trooster by ons bly tot
                                               in  ewigheid  is  ons  nie  werklik    bemoedig. Fluister My woorde in jou oggendgebed, put krag daaruit
                  Voel jy eensaam?             alleen  nie.  Ons  hoef  nie  die      wanneer die middagson op jou neerbrand, herhaal dit wanneer die
         Pynlike  gebeure  soos  dood,  Trooster te gaan soek nie, Hy bly             skaduwees daal...
         egskeiding  of  verbrokkeling  van    in ons!                                As jy vermoeid en belas is, kom na My toe en Ek sal jou rus gee. My
         verhoudings  tussen  vriende  of                                             Heilige Gees sal jou swakhede te hulp kom. Selfs wanneer jy nie
                                                                                      weet  hoe  om  reg  te  bid  nie,  sal  My  Gees  met  onuitspreeklike
         ouers en kinders kan vir ons as       Ons is maar almal reisigers hier       sugtinge vir jou intree. Jy is My erfgenaam en alles wat Ek besit, het
         mense groot smart besorg.  Voel       op  aarde.  Nie  een  van  ons  is
         jy  alleen,  voel  dit  asof  daar    vrygestel  van  probleme  of  pyn      Ek deur My Seun, Jesus Christus, tot jou beskikking gestel. In Hom
                                                                                      is jy meer as 'n oorwinnaar en niks sal jou ooit van Sy liefde skei nie.
         niemand is na wie jy toe kan gaan     nie.    Kom  ons  wees  barmhartig     Jou Vader
         of wat vir jou omgee in jou tyd van   teenoor  mekaar,  vol  medelye  en
         smart nie? Selfs Jesus vra in Matt.   nie haastig om te oordeel nie. Ons     [Ons Ambassadeur, dr. Lemmer du Plessis, 076 427 9171].
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13