Page 1 - Good News August 2017 paper
P. 1

'n Kwashaal kleur met 'n vlamwit     reuse-Meksikaanse hoed lyk wat
          binnegloed.  Omring  deur  daar  deur  die  swart  ruim  snel,
          nimmereindigende  swart  leeg-       bevat  100  miljard  sterre.  Sy
          tes.  'n  Enorme  stralekrans  van   stralingshelderte is gelyk aan 800
          gas en stof. 'n Wenteling tyd wat    miljard sonne se glans.
          wielewaal, wielewaal, hemelruim
          wyd: die Sombrero-galaksie.          Meneer  Sakeman  krap  my  kop
                                               deurmekaar met dié wondergroot
          'n Sakeman kom preek onlangs         getalle. Ek kan nie tot daar dink
          by ons kerk, maar hy preek nie       nie.  Ek  rek  my  brein  soos  'n
          regtig nie. Hy praat net. Vertel sy   kougompie - so lank en ver soos
          lewe-storie.  Vertel  van  sy  ver-  ek  moontlik  kan,  maar  hy's
          wondering oor God. God wat só        eenvoudig te dun en te pieperig.
          groot is dat Hy die Sombrero kon     Hy kom nie by begrip by nie.
          skep.
                                               Ek gryp na Wikipedia: ['n Ligjaar
          Die  Sombrero  lê  28  miljoen  is 'n afstandseenheid wat gelyk is          www.spacetelescope.org
          ligjare ver van ons ou aardetjie af   aan  net  minder  as  10  triljoen   skaplikes  verkies  word,  is  die   As ek nou dadelik opstyg, is die
          in  die  konstellasie  van  die  kilometer. Dit is die afstand wat lig     parsek (sowat 3,26 ligjare).]        bure se jaaroud-tweeling mondig
          Maagd. En lê is seker ook nie die    in 'n vakuum aflê in een Juliaanse                                         teen  die  tyd  dat  ek  op  die  son
          regte  woord  vir  dié  geweldige    jaar  (365,25  dae  of  31  557  600   'n Ligjaar het niks met tyd te doen   land! En die einste son, wat my
          klomp  gas  en  oerstof  wat  sekondes).  Dit  word  dikwels  nie.  Net  met  afstand.  Afstande.               sal  verskroei  met  sy  hitte  lank
          blitssnel  in  die  ruimte  rondtol   gebruik  om  die  afstand  van  Vertes wat jou kop laat duisel in         voordat ek kan land, is maar 'n
          nie.  Groter  as  groot:  50  000    hemelliggame uit te druk, veral in    hulle omvang. Dit sal ons 20 jaar    speldekopspikkeltjie  in  die
          ligjare in deursnit! Die Sombrero,   nie-wetenskaplike  publikasies.  neem  om  met  'n  vinnige  Boeing        Sombrero se glans.
          so  genoem  omdat  dit  soos  'n     Die  eenheid  wat  deur  weten-       son toe te vlieg, sê die Sakeman.              Vervolg op p. 3Vervolg op p. 3
   1   2   3   4   5   6