Page 1 - Good News August 2019 paper
P. 1

edert Carlo Petrini in 1986    brokkies inligting die wêreld instuur, maar hoeveel     eksponent van 'n stadiger leefstyl, en ek sê dit met
                groot  protes  aangeteken      diepgang kan jy daarmee bereik?                         respek.  Wanneer  daar  siekte  was,  het  Hy  Sy  tyd
          Shet teen die oprigting van 'n                                                               geneem om daar uit te kom. Die dringendheid van
          McDonald's-kitskos-restaurant  Carl  Honoré,  skrywer  van  In  Praise  of  Slow,  wys       die oomblik het Hom nie aangejaag nie. Vir kinders
          op  die  Piazza  di  Spangna  in     daarop  dat  'n  samelewing  wat  te  vinnig  lewe  en   en randfigure kon Hy tyd maak, soos in Lukas 18:16
          Rome,  het  daar  baie  gebeur  om   voortdurend besig is om handelinge gelyktydig te        waar Jesus sê: “Laat die kindertjies toe om na My
          aan die sogenaamde Slow Food         probeer  uitvoer,  gedurig  moeg  is.  Honoré  stel  dit   toe te kom, en moet hulle nie keer nie, want dit is
          Movement momentum te gee. Dit        duidelik dat hy nie teen produktiwiteit en spoed is     sulke  mense  wat  deel  het  aan  die  Koninkryk  van
          gaan lankal nie meer net oor kos     nie.  Hy  is  mal  oor  sy  vinnige  Internet,  bly  in  'n   God.” Hy het meestal gestap of met 'n bootjie gereis
          nie, maar eintlik oor 'n hele leef-  dinamiese  Londen  en  speel  graag  yshokkie  en       en, so lees ons, 'n enkele keer op 'n donkie gery! Hy
          styl. Dit raak nou ook dinge soos    muurbal.  Hy  het  dit  egter  teen  spoed  wat  die    het beslis nie die vinnige perde en strydwaens van
          tuine, ouerskap, reis, die kunste,   essensie van dinge by ons laat verbygaan.               die Romeine gebruik nie.
          finansies en die media. Jy sien, jy
          kan  met  'n  getwiet  vinnige,  kort   Hewlett  Packard  het  onlangs  gewaarsku  dat  die   Dit  laat  ons  met  'n  les  oor  hoe  ons  ook  met  die
                                               konstante onderbreking van jou fokus in die werk-       Woord moet omgaan. Ek is bevrees dat ons in 'n
                                               plek, byvoorbeeld deur vinnige e-posse wat vinnige      samelewing leef wat besig is om die ware positiewe
                                               reaksie vra, die IK-vlakke in die werkplek met tien     impak  wat  die  Bybel  op  ons  kan  hê,  te  verloor,
                                               punte kan laat daal!                                    gewoon omdat ons te vinnig daarmee omgaan.

                                               In wese gaan die Stadige Beweging dus daaroor dat       Hoe  hanteer  jy  die  werklikheid  van  komplekse
                                               ons  meer  daarop  moet  fokus  om  werklik  in  die    Bybelvertalings, waar menslike foute soms insluip,
                                               oomblik betrokke te wees. Dit gaan oor ware fokus.      die verskillende kulturele lense waarmee ons en die
                                               Sulke oomblikke bly in elk geval veel langer by jou.    Bybelskrywers kyk en gekyk het, asook die werklik-
                                               Dit  raak  die  kos  wat  jy  maak,  die  kinders  wat  jy   heid van komplekse literêre genres, simboliese taal
                                               grootmaak en die reis wat jy onderneem. Daar is mos     en metafore as jy haastig is? Voeg daarby dat die
                                               die grappie van die Amerikaner wat by die Grand         Woord  van  God  nie  maklik  sonder  'n  intieme
                                               Canyon aan sy gesin sê: “Julle moet vinnig kyk. Ons     omgang met die Gees van God ontsluit word nie.
                                               kan na die prentjies op video by die huis gaan kyk!”
                                                                                                       Nee, God kan nie ge-Google word nie. Ek hou nogal
                                               Dit bring my by God en die Woord. Kom ons sê dit        van  McDonald's  op  sy  tyd,  maar  'n  kitskos-
                                               sommer reguit: God kan nie ge-Google word nie. Ja,      Christendom  kan  dalk  net  ontdek  dat  die  ware
                                               Google is fantasties. Ek gebruik dit baie en dit help   oomblik by hulle verbygaan!
                                               my. Jy kan ook inligting oor God op die Internet kry,   “Vertrou op Hom te alle tye, stort jou hart uit voor
                                               maar God Self kan nie ge-Google word nie. Enige         Hom, want God is ons toevlug.”
                                               verhouding vra tyd. Ook jou verhouding met God.         - Psalm 62:9
                                               God trek Hom maklik terug van haastige gespreks-        [HOOP  VIR  'N  TYD  SOOS  HIERDIE,  Braam
                                               genote.   Christus  was  waarskynlik  'n  waardige      Hanekom, CUM, 2015].
   1   2   3   4   5   6