Page 1 - Good News December 2005 paper
P. 1

“Loof die Here, want Hy is goed, aan Sy liefde is          Ek ken die Rots op Wie ek         hede wat ons laat verbygaan het.
          daar geen einde nie!”  (Psalm 106:1)                               gebou het,                Daar is so oneindig baie waarvoor ons God kan
                                                                   van Wie ek al my heil verwag.       dank:  vir  bewaring,  genesing,  ondersteuning,
               “Ek weet aan Wie ek my toevertrou het,               Eens aan die einde van my          voorsiening.
                    al wissel dan ook dag en nag;                               lewe,                  Mag ons geïnspireer word deur die woorde van
                                                                     sal ek, van alle sorge vry,       Marie-Louise Haskins: “Ek het aan die Man by
                                                                    vir elke dag my hier gegewe        die  poort  ‘n  lig  gevra  vir  die  donker  pad  wat
                                                                    U ‘n hoër, reiner loflied wy.”     voorlê. Hy het vir my gesê: ‘Plaas jou swak hand
                                                                             (Ges. 353:4)              in  die  Hand  van  die  almagtige  God  en  stap
                                                                  Met hierdie gesang kan ‘n mens  moedig voort. Dit sal vir jou beter wees as ‘n lig
                                                                  die ou jaar uitstap en die nuwe  en veiliger as ‘n bekende pad.’” - Oorgeneem
                                                                  jaar betree. Méér nog, ‘n mens
                                                                  kan  daarmee  na  jou  sterfbed  “...Die pad van die regverdiges is soos die lig van
                                                                  gaan en die Ewigheid aandurf.  die môreglans, wat al helderder word tot die volle
                                                                  Hier,  in  die  laaste  oomblikke  dag toe...” (Spreuke 4:18).
                                                                  van die jaar, roep ons die hele
                                                                  pad  waarlangs  God  ons  gelei
                                                                  het  in  herinnering.  Ons  dank
                                                                  Hom  vir  elke  tree  van  die
                                                                  pelgrimsreis,  omdat  Hy  ons
                                                                  deur  elke  dag  liefgehad  en
                                                                  gedra het.
                                                                  Daar is baie waarvoor ons om
                                                                  vergifnis moet vra: kosbare tyd
                                                                  wat ons verkwis het, liefde wat
                                                                  ons  weerhou  het,  gebede  wat
                                                                  ons nie gebid het nie, geleent-




































                                                                              0
           VIR SKOON DRINKWATER                                          ,00
                                                  R 2 250
            5-Fase Watersuiweraar (“Reverse Osmosis”)        250,0
            5-Fase Watersuiweraar (“Reverse Osmosis”)
                                                                  ie ingesluit
            Verwyder tot 99% onsuiwerhede                            ingesluit
            Verwyder tot 99% onsuiwerhede
            uit jou drinkwater.
            uit jou drinkwater.                   R 2       allasie                      Steel Roll-up Doorsteel Roll-up Doors  S      Wooden Sectional Doorsooden Sectional Doors
                                                        Installas
                                                        Inst
                                                                                         S
                                                                                                               Steel  Sectional Doorsteel  Sectional Doors
                                                                                                                                       W
             Weet jy hoe vuil jou drinkwater is? Weet jy hoe vuil jou drinkwater is?                  LB Doors

          Kontak Leon vir ‘n gratis demonstrasie                                                             Kontak ons vir al u
          Kontak Leon vir ‘n gratis demonstrasie
                                                                                                             Kontak ons vir al u
                                                                                                         motorhuisdeur-behoeftes.
                      083 475 7372
                      083 475 7372                                                                       motorhuisdeur-behoeftes.
                                                                                                             0
                     O
                     Ons vervang ook filtersns vervang ook filters                   Remotes & Receiversemotes & Receivers  018 294 330418 294 3304  G
                                                                                                                                                  Gate Motorsate Motors
                                                                                     R
   1   2   3   4   5   6