Page 8 - Good News December2006 paper
P. 8

Hy is die Lig van die wêreld, maar Hy moes in die donker aan die
                                                                                     kruis hang.
                                                                                     Hy is die Lewe, maar Hy moes Homself aan die dood oorgee.
                                                                                     Hy is die Seun van God, maar Hy moes soos 'n misdadiger sterf.
                                                                                     Hyself  het  geen  enkele  sonde  gehad  nie,  maar  Hy  is  sonde
                                                                                     gemaak ter wille van ons.
                                                                                     Hy kon sê dat almal wat moeg is na Hom toe moet kom om rus te
                                                                                     vind. Maar vir Hom was daar geen rus nie totdat Hy gesê het: "Dit
                                                                                     is volbring!"
                                                                                     Hy is die Beeld van die onsienlike God, maar mense het Hom
                                                                                     beledig en op Hom gespoeg.
                                                                                     Al die volheid van God woon in Hom, maar Hy het die gestalte van
                                                                                     'n dienskneg aangeneem.
                                                                                     Hy het gesê dat enigeen wat dors het na Hom toe kan kom en
                                                                                     drink, maar aan die kruis moes Hy self uitroep: "Ek het dors!"
                                                                                     Vir ons lyk hierdie dinge onbegryplik, maar tog is Hy vir ons die
                                                                                     "Wysheid  van  God".  God  se  uiterste  wysheid  is  uitgedruk  in
                                                                                     Jesus Christus, die Godmens wat ons Verlosser geword het!









                                                                                     I   n ancient history we are told that Caesar had a friend to
                                                                                         whom he once gave a magnificent present. But when he
                                                                                         offered  it,  the  friend  said:  “This  is  too  much  for  me  to
                                                                                     receive.” To which the emperor replied: “But it is not too much
                                                                                     for me to give.”
                                                                                     After  all  our  sinfulness  and  rebellion,  God’s  gift  of  pardon
                                                                                     through Jesus Christ does seem too much for us to receive; but
                                                                                     the riches of divine mercy are so great that it is not too much for
                                                                                     Him to give.
                                                                                     When  God  forgives,  there  is  not  one  sin  left  unforgiven.
                                                                                     Christmas was indeed too great a gift for man, but it was not so
                                                                                     for God!
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13