Page 1 - Good News December 2007 paper
P. 1

erstyd in Hollisholte, VSA. In ‘Blikkiesvallei’   stede ken dié toneel. Dis geensins   te  wees  nie.  Tog  het  hul  name  in  koerante  as
                 was toiingrige, slordige kinders, armgeklede     seldsaam om, in die meer afgeleë     statistieke  verskyn:  soveel  aansteeklike  siektes,
          Kvroue  en  werklose  mans,  vervalle  huis-            dele  van  'n  voorspoedige  stad,   soveel kriminele dade, soveel opstootjies. Maar om
          vrouens  en  moeders  wat  van  hul  pondokke  'n       plekke te vind waar vullis aanlei-   na  hierdie  mense  uit  te  reik,  hulle  met  liefde  te
          woning wil maak. Moedelose pa's wat uit die stad se     ding gee tot siektes, misdaad en     bejeën as siele wat God graag in Sy Koninkryk wou
          vullishope iets vir hul gesinne probeer krap. Groot     patetiese toestande nie!             hê, het byna nooit in Christene se gedagtes opge-
                                                                  ‘Blikkiesvallei’  het  begin  as  'n   kom nie.
                                                                  vullishoop. Kort nadat die stad die   Kerstyd nader. Die winkels stal hulle pragtige ware
                                                                  vallei  begin  gebruik  het  as  uit.  Jong  kinders  se  oë  rek,  ore  spits,  en  jong
                                                                  stortingsterrein,  het  die  armes   breintjies gons met 'n lewendige verbeelding. Hulle
                                                                  inbeweeg en uit die vullis rommel    droom oor Kersoggend met 'n spesiale speelding
                                                                  uitgewan  wat  gebruik  kon  word    van hul eie, terwyl hulle hul aan die  winkelvensters
                                                                  vir liggaam en skuiling. Pondokke    verkyk. Dit is mos 'n vreugdetyd vir almal - vir almal
                                                                  is  gemaak  van  winkelkiste  en     behalwe die mense van ‘Blikkiesvallei’. Ogies, ore
                                                                  sinkplate;  ou  stowe  is  weer  aan   en gedagtes was vol belangstelling, maar sonder
                                                                  die  gang  gekry  vir  kookdoel-     die  vreugde  van  verwagting.  Pa's  en  ma's  het
                                                                  eindes en warmte; stene en klippe                       Vervolg op p. 4
                                                                  wat weggegooi is, het vuurmaak-
                                                                  plekke  en  skoorstene  geword;
                                                                  ander  artikels  wat  deur  voor-
                                                                  spoedige  dele  van  die  stad
                                                                  beskou is as nutteloos, is gretig
                                                                  opgeraap deur die bewoners van
                                                                  ‘Blikkiesvallei’  en  saamgeflans
                                                                  met  planke,  stene,  stokke  en
                                                                  meubelstukke  om  geïmprovi-
                                                                  seerde meubels te word.
                                                                  Om 'n inwoner van ‘Blikkiesvallei’
                                                                  te wees, was nie iets om op trots
   1   2   3   4   5   6