Page 1 - Good News December 2008 paper
P. 1

it was ‘n Kersnag gedurende die 1939-1945        onder vriespunt gedaal en helder
                 oorlog in die Pireneë-gebergte in Frankryk.      het  die  sterre  op  ons  regiment
          DDit het die hele dag gereën, maar die aand             neergeskyn waar ons hoog in die
          het  die  wind  opgekom  en  die  swaar  wolke          berge verskuil gelê het. Behalwe
          weggewaai. Die termometer het tot 'n paar grade         vir  die  twee  snelvuur-kanonne
                                                                  wat dreigend omhoog gewys het,
                                                                  sou 'n mens byna nie kon dink dat
                                                                  daar 'n wrede oorlog aan die gang
                                                                  was nie!
                                                                  Na 'n paar oomblikke van stilte, sê
                                                                  Fritz rustig: "Môre is dit Kersfees,
                                                                  die Fees van Vrede. Ek weet dit is   genoeg in die hande kan kry. Kom ons probeer die
                                                                  byna heiligskennis om hier in die    oorlog  en  die  gebrek  aan  menslikheid  'n  slag
                                                                  loopgrawe daaroor te praat, maar
                                                                  wat sal julle daarvan dink as ons    vergeet. Toe, wat dink julle daarvan?"
                                                                                                       Ons was nog nie heeltemal oor ons verbasing nie -
                                                                  hier 'n klein Kersfeesdiens hou, al
                                                                                                                          Vervolg op p. 9ervolg op p. 9
                                                                  is dit dan maar net ter nagedag-                        V
                                                                  tenis  aan  hulle  wat  vanmiddag
                                                                  gesneuwel het?"
                                                                  Fritz was ons sersant en volgens
                                                                  gerugte  het  hy  vir  predikant
                                                                  studeer.  Vir  'n  oomblik  het  ons
                                                                  hom met oop monde aangestaar,
                                                                  maar voordat ons tot verhaal kon
                                                                  kom,  het  hy  voortgegaan:  "Ons
                                                                  kan  maklik  'n  Kersboom  hier
                                                                  oprig. Hier staan genoeg denne-
                                                                  bome. Kerse het ons ook nog oor
                                                                  en  eetgoed  sal  ons  ook  wel
   1   2   3   4   5   6