Page 1 - Good News December 2010 paper
P. 1

m ‘n begrip te vorm van God se liefde, is om    God aan ons.                         Nog  ‘n  woord  is  filadelfos ,  wat  letterlik  beteken
                  ‘n begrip te kry van God Self, want God is      Omdat  die  Nuwe  Testament  “broederliefde”. ‘n Liefde vir die broederskap in die
          OLIEFDE           (1  Joh.  4:8).  Om  IETS  oor  hierdie   oorspronklik in Grieks geskryf is,   Kerk,  die  Liggaam  van  Christus.  Omdat  dit
          wonderbare God te begryp, moet ons na die Bybel         behoort ons te gaan kyk wat die      saamgestel  is  uit  filē   en  adelfos   (broeder),  is  die
          gaan, want daarin vind ons die Self-openbaring van      Grieks vir ons kan leer oor liefde.   grondslag dieselfde as voorafgenoemde.
                                                                  Daar is ten minste vier begrippe of   Dit bring ons by die vierde begrip, en dit is agapē , ‘n
                                                                  betekenis-konnotasies  vir  die  diepgaande, onselfsugtige liefde wat ook die liefde
                                                                  woord “liefde” in Grieks, waar ons   van God beskryf. Hierdie liefde kan nie bloot met
                                                                  in  Afrikaans  ongelukkig  net  woorde  beskryf  word  nie,  maar  moet  ook  belééf
                                                                  enkelvoudig  daaroor  dink.  Elke    word. Eers dán kan ons dit probeer verstaan. Dit is
                                                                  Griekse  begrip  beskryf  ‘n  ander   ‘n self-opofferende liefde wat ander eerste stel bo
                                                                  soort  liefde  terwyl  almal  in  die   eiebelang.  ‘n  Liefde  wat  ander  se  heil  soek,  ten
                                                                  Afrikaanse  Bybel  slegs  met  koste van self. Dit is ‘n liefde wat só ‘n prysgawe van
                                                                  “liefde” vertaal word.               eiebelang inhou, dat géén offer te groot sal wees om
                                                                  Die  eerste  woord  wat  ons  in     te  bring  nie,  selfs  al  bring  dit  die  dood  mee.
                                                                  Grieks vind, is eros , ‘n woord wat                      Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
                                                                  spesifiek  fisiese/liggaamlik-
                                                                  erotiese  of  seksuele  liefde
                                                                  beskryf. Dan is daar nog ‘n woord
                                                                  wat vriendskaplike liefde beskryf,
                                                                  nl. filia  of filē , met ander woorde,
                                                                  ‘n liefde wat gerig is op iets wat
                                                                  bloot vir ons plesier verskaf. Dit is
                                                                  ‘n liefde vir iets of iemand wat vir
                                                                  my voordeel inhou. ‘n Blote affini-
                                                                  teit  vir  iemand  sal  met  híérdie
                                                                  woord beskryf kan word; ‘n blote
                                                                  platoniese vriendskaplike liefde.
   1   2   3   4   5   6