Page 2 - Good News December 2012 paper
P. 2

“Tien,  twintig,  dertig,  veertig,  gegee  word,”  het  aanhoudend
                                                                                     vyftig! Nou het ek nóg vyftig rand   deur  sy  gedagtes  gemaal.  Een
                                                                                     om  in  my  spaarrekening  te  keer het Dominee in die kerk gesê
                                                                                     deponeer!”  het  Dirk  opgewonde     dat as ‘n gedagte na jou kom en jy
                                                                                     gedink. “Ek sal nog voor Kersfees    nie seker is of dit reg is nie, toets
                                                                                     my fiets kan koop.”                  dit aan die Woord van God. Bid
                                                                                     Dirk was trots daarop dat hy elke    daaroor. As dit van God is, sal die
                                                                                     sent van die geld wat hy gespaar     begeerte al sterker word. So nie,
                                                                                     het, self verdien het. Tant Bettie,   sal jy daarvan vergeet.
                                                                                     hulle buurvrou, was altyd bly om     Toe  Dirk  die  volgende  oggend
                                                                                     sy hulp in die tuin te hê, en oom    wakker word, het hy geweet wat
                                                                                     Koos  de  Beer  het  hom  dikwels    hy gaan doen. As Jesus hom vra
                                                                                     gevra  om  sy  motor  te  was.  Tant   om ‘n offer te bring, sal hy dit met
                                                                                     Bettie  het  gespog  met  haar  ‘n  blymoedige  hart  doen,  want
                                                                                     netjiese tuin en oom Koos was net    God het so baie vir hom gedoen
                                                                                     so trots op sy blink motor. Albei    en gegee.
                                                                                     het hom goed vir sy werk betaal.     Daar was groot vreugde in sy hart
                                                                                     Vinnig  het  hy  na  die  sitkamer   toe hy omtrent al die geld uit sy
                                                                                     gestap. Hy moet sy ma die goeie      spaarrekening onttrek. Met druk-
                                                                                     nuus  vertel.  By  die  deur  het  hy   skrif  het  hy  op  ‘n  vel  papier
                                                                                     egter  vasgesteek.  ‘n  Vrou  was    geskryf: “Van iemand wat Jesus
                                                                                     besig om met sy ma te praat. Hy      liefhet,” en dit saam met die geld
                                                                                     het nie bedoel om af te luister nie,   in ‘n koevert gesit.
                                                                                     maar hy kon nie help om te hoor      Die volgende dag is Dirk weg om
                                                                                     waaroor hulle praat nie. Die dame    vir twee weke by sy ouma te gaan
                                                                                     het  onder  trane  vertel  dat  haar   kuier. Toe hy terugkom, het daar
                                                                                     man in die hospitaal is, dat hulle   baie verrassings op hom gewag!
                                                                                     feitlik niks in die huis het om te eet   “Anton  het  sy  fiets  vir  jou
                                                                                     nie, en dat hulle nie Kersfees sal   gebring,”  was  sy  moeder  se
                                                                                     kan vier nie.                        woorde  nadat  sy  hom  gegroet
                                                                                     “Ek is bevrees dat ek nie vir jou    het.  “Sy  ouers  het  vir  hom  ‘n
                                                                                     veel kan gee nie,” het hy sy ma      motorfiets gekoop, aangesien hy
                                                                                     hoor sê. “Hier is ‘n klein bydrae.   aanstaande  jaar  universiteit  toe
                                                                                     Ons moet ook nou besuinig, want      moet  gaan.  Soos  jy  weet  is  die
                                                                                     my man het vanjaar afgetree. Ek      fiets  nog  feitlik  splinternuut  en
                                                                                     sal egter vir jou bid, want ek weet   lyk  net  soos  die  een  wat  jy  so
                                                                                     die Heer kan onderneem.”             graag wil hê.”
                                                                                     Dirk het gou na sy kamer gestap.     “Mev. Wessels en al die kinders
                                                                                     Hy het mev. Wessels goed geken.      gaan nou kerk toe. Mnr. Wessels
                                                                                     Dit was sy wat nie wou toelaat dat   is gesond en weer by die werk.
                                                                                     haar seun, Jannie, saam met hom      Die firma vir wie hy werk, het al
                                                                                     Bybelstudie  bywoon  nie.  “Hulle    die  hospitaalonkoste  betaal.  Dit
                                                                                     sit  heeldag  op  die  skoolbanke,”   het mev. Wessels só geraak, dat
                                                                                     het  sy  gesê.  “Ek  kan  nie  insien   sy  die  Here  Jesus  aangeneem
                                                                                     waarom  hulle  in  die  aande  ook   het, en sy begeer om Hom te dien.
                                                                                     nog moet ‘studeer’ nie.”             En weet jy wat, iemand het geld in
                                                                                     Dirk was nog besig om daaroor na     haar  posbus  gesit  met  die
                                                                                     te dink toe ‘n gedagte skielik by    woorde, ‘Van iemand wat Jesus
                                                                                     hom opkom. Wat van die geld in       liefhet.’
                                                                                     sy spaarrekening? Maar dis mos       “Daardie vel papier bewaar sy in
                                                                                     onsin! Hy het dan só hard gewerk     haar Bybel, want sy sê dit was die
                                                                                     om geld bymekaar te maak vir sy      eerste bewys dat God haar liefhet
                                                                                     droomfiets! Nou was dit binne sy     en vir haar omgee.”
                                                                                     bereik...                            Nog nooit het Dirk ‘n Kersdag so
                                                                                     Daardie  aand  was  hy  besonder     geniet nie! Hy het gevoel dat hy
                                                                                     stil aan tafel. Later toe hy op sy   saam  met  die  wyse  manne  sy
                                                                                     knieë was, kon hy nie bid nie. Die   skatte aan die voete van die Here
                                                                                     woorde,  “Gee,  en  aan  julle  sal   Jesus neergelê het! (Oorgeneem)
   1   2   3   4   5   6   7