Page 3 - Good News December 2012 paper
P. 3

“Loof die Here, want Hy is goed,     God ons gelei het in herinnering.
          aan Sy liefde is daar geen einde     Ons dank Hom vir elke tree van
          nie!” (Psalm 106:1)                  die  pelgrimsreis,  omdat  Hy  ons
                                               deur elke dag liefgehad en gedra
          “Ek weet aan Wie ek my               het.
          toevertrou het,                      Daar  is  baie  waarvoor  ons  om
          al wissel dan ook dag en nag;        vergifnis  moet  vra:  kosbare  tyd
          Ek ken die Rots op Wie ek gebou      wat  ons  verkwis  het,  liefde  wat
          het,                                 ons weerhou het, gebede wat ons
          van Wie ek al my heil verwag.        nie gebid het nie, geleenthede wat
          Eens aan die einde van my lewe,      ons laat verbygaan het.
          sal ek, van alle sorge vry,          Daar is so oneindig baie waarvoor
          vir elke dag my hier gegewe          ons God kan dank: vir bewaring,
          U ‘n hoër, reiner loflied wy.”       genesing,  ondersteuning,  voor-
          (Ges. 353:4)                         siening.  Mag  ons  geïnspireer                                                               http://www.tssphoto.com
          Met hierdie gesang kan ‘n mens       word  deur  die  woorde  van  Marie-Louise  Haskins:
          die  ou  jaar  uitstap  en  die  nuwe   “Ek het aan die Man by die poort ‘n lig gevra vir die
          jaar betree. Méér nog, ‘n mens kan   donker pad wat voorlê. Hy het vir my gesê: ‘Plaas jou
          daarmee na jou sterfbed gaan en      swak hand in die Hand van die almagtige God en
          die Ewigheid aandurf. Hier, in die   stap moedig voort. Dit sal vir jou beter wees as ‘n lig
          laaste  oomblikke  van  die  jaar,   en veiliger as ‘n bekende pad.’”
          roep ons die hele pad waarlangs      - Oorgeneem

           THE INCOMPARABLE CARPENTERARABLE CARPENTER
           THE INCOMP

                 ocrates taught for 40 years, Plato  Jesus wrote no poetry, but Dante, Milton
                for 50, Aristotle for 40 and Jesus for  and scores of the world’s greatest poets
          Sonly 3½ years. Yet the influence of  were inspired by Him. Jesus composed no
          Christ’s ministry infinitely transcends the  music.  Still  Haydn,  Händel,  Beethoven,
          impact  left  by  the  combined  years  of  Bach  and  Mendelssohn  reached  their
          teaching  from  these  greatest  of  philo-   highest perfection of melody in the music
          sophers.  Jesus  painted  no  pictures,  yet  they composed in His praise.
          some of the finest artists such as Raphael,  Every sphere of human greatness has been
          Michelangelo,  and  Leonardo  da  Vinci  enriched  by  this  humble  Carpenter  of
          received their inspiration from Him.          Nazareth!    - Selected
   1   2   3   4   5   6   7   8