Page 7 - Good News December 2013 paper
P. 7

k het baie uitgesien na die   waar ons ons aftog teen die berg      hierdie smal lysie moes gaan om      ons vingers ingehaak. Op daar-
                 naweek.  'n Klomp vriende     sou begin. Ek het net geweet ek       by die ander aan te sluit. Niemand   die  oomblik  het  al  my  vrees
          Ehet my uitgenooi om saam            gaan dit nie regkry nie!              was naby om te help nie! Daar was    verdwyn...
          te  gaan  bergklim.  “Darem  nie                                           nie plek vir meer as een op hierdie
          kranse uitklim nie!” het hulle my    Met  die  opklim  was  my  bene       lysie nie.                           Hoe verlig was ek toe ek wakker
          verseker. Dit was heerlik so in die   bewerig  en  swak.  Voortdurend                                           word  en  besef  dit  was  net  'n
          natuur. Die uitsig was ongelooflik   was  daar  iemand  wat  my  aan-      Ek het gevries van vrees en begin    droom!
          mooi  van  bo  af.  Met  verwon-     gemoedig het. Die paadjie wat na      sweet van angs... Ek was baie na
          dering het ek daar gestaan en my     onder gaan, was ook nie net reguit    aan trane. Daar staan ek, op die     Toe  ek  die  volgende  dag  in  die
          longe vol getrek van die silwer-     af nie. Soms moes ons teen 'n styl    smal  lysie,  met  my  rug  teen  die   kerk  sit,  kom  die  beeld  van
          skoon lug en die reuk van fynbos.    krans opklim en dan weer af om        rots, my arms uitgestrek om aan      Michelangelo se skildery van die
                                               op  die  gebaande  bergklim-  weerskante  van  die  rots  vas  te          skepping in my geestesoog op.
          Skielik sien ek, reg waar ek staan,   paadjie  te  bly.  Daar  was  geen   hou. Ek kon nie my bene sover kry    Adam steek sy arm uit na God.
          'n gladde afgrond, 100 m loodreg     moontlikheid  om  op  'n  ander       om aan te gaan nie. Ek kon ook nie   God,  met  'n  uitgestrekte  arm,
          af, beide kante van voor en agter    manier  onder  te  kom  nie.  Later   teruggaan nie. 'n Ander persoon,     raak Adam  se  vingerpunte  aan.
          my! Ek word duiselig van vrees.      bereik  ons  'n  rots  wat  'n  skerp   wat ek nie kon sien nie, het aan die   Die wete dat ek nie kan nie, maar
          Dit lyk nie of een van die ander     punt maak. Ons het op die rots net    agterkant van die rots gestaan...    God kan, het vir my vrede in my
          klimmers  bang  is  nie.  Hulle      'n  kort  rukkie  vertoef  om  ons    ook op die smal rotslysie, ook met   gemoed  gebring.      Die  vorige
          moedig my aan om die hoogte af       asem terug te kry.                    sy  arms  uitgestrek  om  weers-     week het ek Jesaja 26:4 getik en
          te klim na waar hulle op 'n smal                                           kante van die rots vas te hou. Ek    in my kantoor opgeplak: “Vertrou
          lysie sit. Gly-gly en bewerig het    Toe  almal  op  die  rots  is,  het  ek   was  vreesbevange,  maar  die  altyd op die Here, want Hy is 'n
          ek dit gemaak tot daar. Toe ek by    skielik  agtergekom  dat  ek  stok-   persoon  het  my  voortdurend  veilige toevlug.” Daardie dag in
          hulle aankom, hoor ek die leier sê   sielalleen op 'n smal rotslysie van   aangemoedig. Op 'n stadium kon       die kerk, het ek vir die eerste keer
          dat ons nou weer boontoe moet        20 cm staan. Die vastrapplek was      ek die ander persoon se vinger-      Jesaja 26:4 verstaan.
          klim om by die paadjie uit te kom    min en ek sou nog om die rots op      punte  teen  myne  voel.  Ons  het   Mada  (076 391 7529)
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12