Page 1 - Good News December 2017 paper
P. 1

WAT 'N KRISIS MY GELEER HET!




                  m  in  afhanklikheid  van    my kop vasgegryp en vinnig teen       voel  asof  alles  stadig  -  uiters   Dinge lyk nie goed nie, maar dit
                  God te lewe, is ? voorreg    'n baksteenmuur gaan skuil. Daar      stadig - gebeur. Ek is nie meer in   voel asof ek diep binne my weet
          Owat  die  moderne  mens             het baie dinge in ? breukdeel van     beheer  van  my  denke  of  my       dat alles sal uitwerk. Na wat soos
          soms ontglip. Dit is só maklik om    'n sekonde deur my kop geskiet:       liggaam nie en word gedryf deur      ? ewigheid voel, begin ek besef
          in ons vinnige lewens met kits-      van die hekmotor by die huis wat      ? Krag ver bo menslike vermoë.       dat dinge nou kritiek raak en al
          oplossings  en  soveel  hulp-        seker nou weer stukkend is en die                                          bid ek in my hart saam met die
          middele op onsself staat te maak.    assuransie wat nie nog ? keer sal     In daardie oomblik stuur my Vader    dame,  voel  ek  dat  daar  meer  is
          Maar op 23 November 2017 het ek      uitbetaal nie, tot my hoop dat waar   nog twee kollegas wat presies in     wat ek moet doen. Ek begin ook
          die  voorreg  gehad  om  in  totale   ook  al  daardie  straal  getref  het,   voeling is met wat ek doen om die   hardop roep na God: “Asseblief
          afhanklikheid  en  perfekte  daar nie ? dier seergekry het nie.            stryd  saam  met  my  te  stry.  Ons   Here, asseblief Here!” smeek ek
          gehoorsaamheid  te  reageer  op                                            begin  met  kunsmatige  asem-        met elke kompressie. In my hart
          nét  dit  wat  my  Hemelse  Vader    Ek besluit toe om vinnig oor die      haling op die seun met ? pols en     gaan ek voort: “Ek weet dat ek U
          wou  hê  ek  moes  doen.  Die        aantreeblad te hardloop na waar       KPR  op  die  seun  waar  ek  geen   kind is en U my Vader is en dat U
          gebeure van daardie dag spreek       ek op die stoep veiliger sou wees.    pols voel nie. Ons vul mekaar aan    net die heel beste vir my wil hê en
          van ? tasbare Vader met soveel       Ek loer om die hoek van die muur      en  werk  sy  aan  sy.  In  daardie   daarom vra ek U om hierdie kind
          liefde  vir  Sy  kinders  dat  ek  dit   en in ? oomblik vang my oog twee   oomblikke  beleef  ek  ook  die     onder my hande te laat lewe!”
          graag met ander wil deel.            seuntjies  wat  bewegingloos  wonderwerk  van  eenheid  voor
                                               onder die boom reg voor my lê! Ek     God. Ons werk saam as ? span,        Vir  ?  oomblik  voel  ek  dan  ?
          ?  Heerlike  sonskyndag  het  besef instinktief dat hulle deur die         hou aan en aan, want opgee is nie    hartklop net om dit vinnig weer te
          skielik  verander  in  een  met  ongelooflike  harde  weerligstraal        ? opsie nie!                         verloor.  Ek  raak  amper  panie-
          donker wolke en swaar weerlig.       getref is. Ek voel hoe my bene in                                          kerig en weer pleit ek by God dat
          Ek  was  net  besig  om  vanaf  die   beweging  kom  en  my  liggaam       Op  die  grond  langs  my  sak  ?    die  ouers  van  hierdie  seun
          rugbyveld van die skool, waar ek     letterlik na die seuns gedryf word.   onbekende  dame  neer  en  begin     asseblief net nie vanaand voor ?
          nou  al  15  jaar  lank  skoolhou,                                         kliphard  na  ons  Vader  roep.  Sy   leë bedjie sal moet staan nie!  Na
          Laerskool  Baillie  Park,  Potchef-  Ek  sak  voor  die  seuns  neer  en   pleit by Hom en hou aan en aan.      wat soos ? uur gevoel het, slaag
          stroom, te hardloop toe ? gewel-     begin onbewus my reis van diepe       Ek hoor haar gepleit en in my hart             V
                                                                                                                                    Vervolg op p. 2ervolg op p. 2
          dige  weerligstraal  slaan.  Ek  het   afhanklikheid  van  die  Here.  Dit   stem ek met elke woord saam!
   1   2   3   4   5   6