Page 2 - Good News December 2018 paper
P. 2

rysgawe  aan  God  bring  'n  Jongdame  het  dalk  al  aan  kosbare pêrel kry, gaan hy weg
                 wins. 'n Wins wat ons nie  sóveel  skoonheidskompe-                 en verkoop alles wat hy het, en
          Pkan  bereken  nie...  Dink  tisies  deelgeneem,  en  sóveel  koop dit” (Matt. 13:45-46). Die
          na oor die Woord in Job 22:24-       titels  gewen.  Kan  sy  dit  nou  koopman  moes  alles  prysgee
          25: “En gooi die gouderts in die  prysgee?  Iemand  anders  het  om die pêrel van groot waarde
          stof en tussen die rotse van die  sóveel  jare  spandeer  om  te bekom. Is jý ook bereid om
          spruite die goud van Ofir. Dan  homself  beter  te  bekwaam  dit te doen?
          sal die  Almagtige jou gouderts  deur jarelange studies. Net toe  ©  Dr. J J Venter
          wees en stawe silwer vir jou.”       hy  begin  skitter,  kom  die
                                               roepstem van God: “...gooi die
          Gouderts is iets wat ons uit eie  gouderts in die stof...”  Ja, gooi
          menslike  poging  kan  bekom.  jou eie skitterlewe in die stof!
          Dit kos egter 'n moeisame en  Ag  dit  as  niks.          Nie  dat  dit
          langdurige  proses  om  wel  verkeerd is om al hierdie dinge
          uiteindelik die suiwer goud te  te doen of te verwerf nie. Maar
          bekom. Daarna kan ons aller-         dit kan nadelig wees vir onsself
          hande duursame juwele maak  om  met  alles  wat  ons  het,
          wat ons kan dra om onsself te  daaraan vas te bly kleef.
          versier, veral in ander se oë...
                                               Wíl  ons  skitter?  Gee  prys  en
                                                                                            Continued from p. 1
          Soos dit letterlik met gouderts  wen! Wanneer ons alles           prys-           Continued from p. 1
          is,  kan  dit  ook  wees  met  alle  gegee  het  aan  God,  “Dan  sal      and  the  astonishment  of  the
          ander dinge in ons lewens wat  die  Almagtige           jou  gouderts      other servants, the rich gentle-
          ons graag wil laat skitter sodat  wees en stawe silwer vir jou.”           man  opened  one  of  the  Bibles
          ons beter kan vertoon wanneer  Met ons eie goud sal ons ego                and read aloud so that everyone
         ander na ons kyk. Ons grawe  gepoets  word  sodat  ons  in                  could hear:
         diep om die gouderts van ons  onsself sal skitter. Met God se
         natuurlike talente uit die grond  goud  sal  die  ego  gekruisig            "The law of the LORD is perfect,
         van vergetelheid te haal om dit  wees  sodat  net  Gód  se  goud            it restores the soul;
         na die lig te bring. Daarna neem  sal skitter. Dan word ons met             The  testimony  of  the  LORD  is
                                                                                     true,  He  makes  wise  the
         dit soms 'n jarelange en soms  reg  beelddraers  van  God.                  ignorant.
         pynlike  proses  waaraan  ons  Wanneer  mense  dan  na  so  'n
         ons lewens wy om die “suiwer”  persoon  kyk,  sien  hulle  nie              The ordinances of the LORD are
         goud  te  verkry,  sodat  ons  meer die glans van eie eer nie,              righteous, they rejoice the heart;
         “kosbare juwele” kan vervaar-         maar  die  glans  van  God  in        The  commandments  of  the
         dig met één doel voor oë: ander  hom!                                       LORD are pure, they light up the
         mense  moet  ons  goud  sien                                                eyes.
         skitter, ons hoog aanslaan, ons  Dán word die Woord 'n werk-
         prys, ons op die skouer klop en  likheid vir ons: “Ek raai jou aan          The fear of the LORD is pure, it
         ons eer besing sodat nog méér  om van My te koop goud wat                   endures forever.
         mense  daarvan  kennis  sal  deur vuur gelouter is, sodat jy                The judgments of the LORD are
         neem.  Dit  is  mos  wonderlik  kan ryk word; en wit klere, dat             true - they are all just.
         wanneer  ons  in  die  ego  jy  jou  kan  aantrek  en  die                  They  are  more  precious  than
         gestreel word!                        skande van jou naaktheid nie          gold, than a lot of fine gold;
                                               openbaar word nie; en salf om         They  are  sweeter  than  honey,
         Wat is ons natuurlike gouderts  jou oë te salf, sodat jy kan sien”          and the honeycomb.
         waarvan  ons  afstand  moet  (Op.  3:18).  Ook  verklaar  die               (Psalm 19:7-10).
         doen? Die ryk jongman moes  Woord:  “Verder  is  die  konin-                May  God  also  give  us  Wisdom
         afstand  doen  van  al  sy  kryk  van  die  hemele  soos  'n                and help us always to make the
          besittings (vgl. Matt. 19:16-30).  koopman  wat  mooi  pêrels              right choice!
         Hy was nie bereid daarvoor nie.  soek;  en  toe  hy  een  baie              -Selected
         Die  dissipels  moes  hule
          beroep  as  vissermanne  laat
         vaar (vgl. Mark 1:14-20). Hulle
         het  toe   alles  prysgegee  en
         Jesus gevolg.

         Vir  elkeen  van  ons  geld
         dieselfde  roeping:  Gee      alles
         prys, dan sal jy groter seën van
         God ontvang. Waarom? Omdat
         God jou wil gebruik, maar Hy
         kan nie, omdat jy bly vasklou
         aan jou eie goud wat jy bekom
         het  deur  harde  werk!  Jy  wil
         mos  skitter  in  ander  se  oë!
         Waaraan  klou  ons  só  vas?
         Sommige bly vasklou aan hulle
         eie  status  en  posisie  in  die
         samelewing. Jy skitter mos as
         jy deur ander hooggeag word!
   1   2   3   4   5   6   7