Page 6 - Good News December 2018 paper
P. 6

oordat  ek  geweet  het  dat   sy  het  Jesus  gekies  as  haar      hom gewys hoe vergifnis lyk en
                elke naam 'n betekenis het,    Verlosser. Sy het toe begin bid vir   hom  vertel  hoe  God  se  genade
          Vhet  ek  God  se  genade  in        haar  man  se  redding,  maar  haar gesond en heel gemaak het!
          iemand se lewe leer ken...           intimidasie en geweld het steeds      Toe kon hy ook God se genade en
                                               voortgeduur.                          vergifnis vir hóm begryp…
          In  1973  word  sy  deel  van  ons
          familie.  As  jong  Zoeloe-vroutjie   Sy ontrouheid het tot hul egskei-    In  2007  is  sy  na  haar  hemelse
          kom sy by ons woon om by ons te      ding  gelei.  Twee  jaar  later  is  sy   Vader  en  ek  is  só  dankbaar  vir
          werk. My mamma sukkel met haar       weer  getroud.  Haar  eksman  laat    haar  getuienis  en  kosbare  voor-
          gesondheid,  en  versorging  na      toe haar nuwe man doodskiet in        beeld in ons lewens.
          talle operasies is noodsaaklik. Vir   hulle  huis.  Dit  het  voor  haar
          ons  kinders  was  Elizabeth  'n     plaasgevind.  Nooit  het  sy  egter   - Cilna Erasmus, 084 207 9694
          vertroueling en vriendin wat ons     opgehou bid vir sy redding nie en
          deur  al  ons  lewensfases  gehelp   aanhou hoop en vertrou dat Jesus
          het om groot te word.                hom ook sal verlos.

          Sy was reeds getroud toe sy by       Tien jaar later voel sy dat sy met
          ons begin werk het. Haar man het     haar eksman moet praat. Hy was
          sy  eie  besigheid  gehad  en  was   toe  al  oud  en  sieklik.  Sy  was
          finansieel sterk daaraan toe.        getrou aan die Gees se vermaning
                                               om  haar  getuienis  van  vergifnis
          Haar  sagte,  vriendelike  omgee-    en  die  onvoorwaardelike  liefde
          hart  het  ook  'n  baie  seer  kant   van God met hom te deel. Toe sy
          gehad  en  om  haar  verhaal  te     terugkeer  na  daardie  naweek,
          vertel,    is  die  hartseer-gedeelte   deel sy met ons die verloop van
          onlosmaaklik  deel  van  haar  sake.  Hy  het  na  haar  geluister,
          verhaal.                             was nie aggressief nie, en het baie
                                               vrae gevra.
          Sy  was  bekend  met  huislike
         geweld, sowel as met ontrouheid.      Ongeveer 'n jaar daarna, kies hy
         My ouers moes telkemale wonde         Jesus! En hy verstaan dat iemand
         versorg,  steke  insit  en  haar  jou kan liefhê en vergewe terwyl jy
         ondersteun na liggaam en gees.        nog 'n sondaar is. Hy verstaan dit,
         Gelukkig was my vader 'n dokter       want hy het dit tasbaar in sy eie
         en  my  ma  'n  gekwalifiseerde       lewe  gesien  en  in  een  oomblik
         mediese suster. Op 'n stadium het     ervaar toe God se begenadigde na
         Mamma haar na die Here gelei en       hom uitgereik het - Elisabeth het
   1   2   3   4   5   6   7   8   9