Page 2 - Good News December 2019 paper
P. 2

'n  Vriend  van  my  het  ons  verkry.  Hierin  is  my  Vader  ver-
          vrugtebome  kom  snoei.  Hierdie     heerlik, dat julle veel vrug dra; en
          perskebome het ek self uitgesoek     julle  sal  My  dissipels  wees”
          en  aangeplant  en  versorg.  Die    (Joh.15:6-8).
          bome het begin uitbot en vruggies
          dra.  'n  Sterk  wind  het  egter  'n   Is jy deur die winde van die lewe
          takkie  vol  klein  persketjies  verniel soos hierdie takkie? Voel
          gebreek  en  kyk!  Daar  hang  die   jy  nutteloos?  Is  jy  gebroke?
          takkie, halfpad afgebreek, na die    Stukkend  geslaan?  Verniel  deur
          grond! Moet ek dit maar afbreek,     die aanslae van Satan? Jesus sê:
          of probeer red? 'n Stewige draad     “Bly  in  hierdie  liefde  van  My”
          was  die  oplossing.  Dit  word  (Joh. 15:9). Al is daar net 'n strokie
          vasgebind  (kyk  foto)  met  die     van jou oor, kan jy nog vrugte dra.
          takkie wat aan 'n dun bas hang,      Hou vas aan Jesus. Hy het gesê:
          maar met draad wat dit stewig hou    “My skape luister na My stem, en
          sodat die wind dit nie heeltemal     Ek ken hulle, en hulle volg My. En
         sou  afbreek  nie.  Wat  was  my      Ek  gee  hulle  die  ewige  lewe,  en
         verbasing  groot  toe  die  perskes   hulle sal nooit verlore gaan tot in
         later begin groter en groter word!    ewigheid  nie,  en  niemand  sal
         Daar  hang  toe  sowat  6  groot,     hulle uit My hand ruk nie” (Joh.
         sappige  perskes  aan  daardie  10:27-28). Glo in Jesus! Hou vas
         gebreekte takkie! Heerlike vrugte!    aan Sy Woord, ongeag die storms
         Hoe het dit gebeur? Daardie dun       van  die  lewe.  En  hou  aan  om
         stukkie  takkie  was  nog  aan  die   vrugte te dra.
         stam vasgeheg sodat die sap kon
         deurkom om vrug te dra!               Galasiërs 5:22 verklaar: “Maar die    die lewensap vloei deur jou omdat
                                               vrug van die Gees is liefde, blyd-    jy nog in die Stam vasgeanker is.
         Die Here sê in Sy Woord, “Ek is die   skap,  vrede,  lankmoedigheid,
         ware wynstok, en My Vader is die      vriendelikheid, goedheid, getrou-     Bid  en  bely  hierdie  Woord  dat
         landbouer. Elke loot wat in My nie    heid, sagmoedigheid, selfbeheer-      Satan  dit  kan  hoor:  “Jy  het  my
         vrug  dra  nie,  neem  Hy  weg;  en   sing.”  Petrus vul aan: “En juis om   hard gestamp om my te laat val,
         elke loot wat vrug dra, dié maak      hierdie rede moet julle alles in die   maar  die  HERE  het  my  gehelp”
         Hy skoon, sodat dit meer vrug kan     stryd  werp  om  julle  geloof  te    (Ps. 118:13). Paulus het dit ook só
         dra. Julle is alreeds rein deur die   verryk  met  deugsaamheid,  die       beleef: “Maar ons het hierdie skat
         woord  wat  Ek  tot  julle  gespreek   deugsaamheid  met  kennis,  die      in  erdekruike,  sodat  die  voor-
         het. Bly in My, soos Ek in julle. Net   kennis  met  selfbeheersing,  die   treflikheid van die krag van God
         soos die loot geen vrug kan dra       selfbeheersing  met  volharding,      mag  wees  en  nie  uit  ons  nie.  In
         van  homself  as  dit  nie  in  die   die volharding met godsvrug, die      alles word ons verdruk, maar ons
         wynstok bly nie, so julle ook nie     godsvrug  met  liefde  onder  is  nie  terneergedruk  nie;  ons  is
         as julle in My nie bly nie. Ek is die   mekaar  en  die  liefde  onder  verleë,  maar  nie  radeloos  nie;
         wynstok, julle die lote. Wie in My    mekaar met liefde vir alle mense.     vervolg,  maar  nie  verlate  nie;
         bly,  en  Ek  in  hom,  hy  dra  veel   As julle dit alles besit en dit neem   neergewerp,  maar  nie  vernietig
         vrug;  want  sonder  My  kan  julle   steeds toe, sal julle met ywer en     nie. Gedurig dra ons die doding
         niks doen nie” (Joh. 15:1-4).         met vrug ons Here Jesus Christus      van die Here Jesus in die liggaam
                                               beter leer ken” (2 Pet. 1:5-8, 1983-  om,  sodat  ook  die  lewe  van
         Dieselfde het met hierdie perske-     vertaling).                           Christus in ons liggaam openbaar
         takkie gebeur. Met 'n dun strokie                                           kan  word.  Want  altyd  word  ons
         van die takkie wat oorgebly het,      In  hierdie  Skrifverwysings  kom     wat lewe, oorgelewer in die dood
         was hy nog geanker in die stam.       die  Christelike  karakter  na  vore.   om Jesus wil, sodat ook die lewe
         Hy het nie verdroog nie, maar kon     Wanneer  iemand  hierdie  vrugte      van  Jesus  in  ons  sterflike  vlees
         vrug  dra!  Jesus  sê  verder:  “As   sien, dan weet hulle jy is die loot   geopenbaar kan word” (2 Kor. 4:7-
         iemand in My nie bly nie, word hy     wat in die wynstok ingeënt is. Jy     11).
         uitgewerp  soos  die  loot  en  het  'n  lewende  verhouding  met
         verdroog, en hulle maak dit byme-     Jesus!   En  so  is  ons  ambassa-    Onthou  altyddeur  waar  jou  krag
         kaar en gooi dit in die vuur, en dit   deurs van Christus!                  vandaan  kom  en  wees  die
         verbrand.  As julle in My bly en My                                         oorwinnaar  waarvoor  jy  bestem
         woorde  in  julle,  sal  julle  vra  net   Al  is  jy  stukkend  geruk  en  is!
         wat  julle  wil  hê,  en  julle  sal  dit   geslaan, dan dra jy nóg vrug, want   © Dr. J J Venter











                 ne night, a man and his small son were walking
                 slowly down the streets of a large American city.
          OThe child was delighted to see the many service
          stars  hanging  in  the  windows  of  homes  -  each  star
          proudly  proclaiming  the  fact  that  a  son  was  in  the
          service of his country. He clapped his hands excitedly
          as  he  approached  each  new  star  and  was  duly
          impressed by those homes with more than one star in
          the window.

          Finally  they  came  to  a  wide  gap  between  houses,
          through which the black velvet of the sky was clearly
          discernible, with the evening star shining brightly. "Oh
          look, Daddy" cried the little boy, "God must have given
          His Son, for He has a star in His window!"
          - Harry Lauder                                                                            handelmania.libsyn.com
   1   2   3   4   5   6   7