Page 6 - Good News December 2019 paper
P. 6

p 5 Augustus 2017 het Hannes Pieterse van        desperaat  na  God  uitgeskree:
                 Bloemfontein  se  lewe  ingrypend  verander.     ‘Here, help my!' My hoop was dat
          OAs 'n kranige valskermspringer het hy reeds            God vir hierdie louwarm gelowige
          210  valskermspronge  agter  sy  naam.  Hier  is  sy    genadig  sou  wees  in  die  hier-
          getuienis.                                              namaals.

          Hannes vertel: "'n Klomp valskermklubs het daardie      Ons het die grond so hard getref
          naweek in Augustus in Klerksdorp saamgetrek. Ek         dat  ek  en  Deon  sowat  'n  meter
          het vooraf vier spronge vir myself bespreek. Alles      hoog  gehop  het.  Geskok  het  ek
          het  goed  verloop.  Rondom  16:00  die  Saterdag-      my oë oopgemaak en besef dat ek
          middag het ek en agt ander springers in die vliegtuig   nog steeds leef. Langs my kon ek
          opgestyg. Dit was my laaste sprong vir die naweek.      Deon hoor roggel voordat hy stil
          In  dié  sport  is  daar  streng  reëls  om  veiligheid  te   geraak het. Een van die springers
          verseker.                                               was  'n  paramedikus.  Hy  het
                                                                  geland  en  dadelik  vir  Deon
          Op 13 000 voet het die eerste drie valskermspringers    probeer  help.  Toe  dit  lyk  asof   my siel ook genesing ontvang. Vir die eerste keer
          uit die vliegtuig gespring. Vyf sekondes later was dit   Deon nie meer asemhaal nie, het     lees ek self my Bybel. Ek luister aanbiddingsmusiek
          my en drie ander se beurt. Die orige twee mans sou      hy na my gehardloop. Sy woorde       eerder as wilde rock-musiek soos vroeër. En vir die
          weer vyf sekondes wag voordat hulle sou uitspring.      was: 'Boeta, die bloed loop uit by   eerste keer kan ek sê dat ek 'n verhouding met God
          Weer het alles goed verloop totdat ons 'n hoogte van    jou oë, neus en mond. Kan ek vir     het.  Dit  het  'n  bonatuurlike,  Goddelike  ingryping
          950 voet (sowat 300 m) bo die grond bereik het.         jou  bid?'  Hy  het  sy  hand  senti-  geverg om my tot stilstand te ruk. Ek het na God
                                                                  meters bo my gehou en begin bid.     uitgeroep! Hy het my geantwoord en vandag kan ek
          Meteens  het  een  van  die  twee  laaste  springers,   Die  lewe  het  teruggekom  en  'n   nie anders as om Hom daarvoor te eer nie."
          Deon, deur my valskerm gebars! Die skok was oor-        intense pyn het deur my geskiet.
          weldigend. Dit was te laat om die noodvalskerm oop      Op  presies  daardie  oomblik  het   Hannes is reg. Wanneer ons na God uitroep, hoor Hy
         te  maak.  Teen  140  km/h  het  ons  saam  grond  toe   Deon gehoes en begin asemhaal.       ons. In Psalm 50:15 lees ons immers: "Roep My aan
         geval. Ek was oortuig dat ons sou sterf. Sowat drie                                           in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp en jy
         sekondes  voordat  ons  die  grond  sou  tref,  het  ek   Ons  is  hospitaal  toe.  Die  dokter   sal My eer." Ook in Jeremia 33:3 lees ons: "Roep My
                                                                  was uit die veld geslaan dat my      aan, Ek sal jou antwoord..." En in Psalm 18:7 lees
                                                                  ingewande nie gebars het nie. Met    ons: "In my nood roep ek na die Here... In Sy paleis
                                                                  17  frakture  (12  uit  die  16  ribbes   hoor Hy my geroep. Ek roep na Hom om hulp, en Hy
                                                                  was gebreek, my linkerbeen was       luister na my."
                                                                  op  4  plekke  gebreek  en  my  nek
                                                                  ook op 'n paar plekke), is ek vir 'n   God  hoor  wanneer  ons  na  Hom  roep  oor  ons
                                                                  MRI-skandering  ingestoot.  Dáár     finansies,  huwelike,  gesondheid  of  gebroke
                                                                  in  die  tonnel  het  ek  begin  bely   verhoudings. Kom ons sê by voorbaat dankie en eer
                                                                  waar ek oral in my lewe verkeerd     Hom  vir  Sy  vermoë  om  bonatuurlik  te  antwoord!
                                                                  gegaan het. Ek het vir God dankie
                                                                  gesê  dat  Hy  my  gevang  het.  Dit   Gebed: Vader God, baie dankie dat ons na U kan
                                                                  was verseker my tweede kans op       uitroep in ons oomblikke van nood omdat U daar is.
                                                                  lewe!                                Help my asseblief om bewus te raak van U Teen-
                                                                                                       woordigheid  om  my.  Ek  vra  dit  in  die  Naam  van
                                                                  'n Lang herstelpad het voorgelê.     Jesus Christus. Amen.
                                                                  Beide  ek  en  Deon  het  oorleef.   - Benescke Janse van Rensburg
                                                                  Saam met die fisiese genesing het    www.versndag.co.za
   1   2   3   4   5   6   7   8   9