Page 1 - Good News February 2005 paper
P. 1

Op 7 Jan. 2005, het ons huiswaarts gekeer vanaf         baie nou en besig. Ons was pas
          Linga Linga, 500 km noord van Maputo. Ons motor,        deur 'n klein dorpie teen 'n snel-
          die  middelste  van  drie  voertuie,  se  hoofligte  was   heid van 60 km/h toe ek 'n groepie
          aangeskakel. Om 09:00 die oggend was ons 20 km          mense aan die linkerkant van die
          noord van Xai Xai. Die pad was besaai met slaggate,     pad gewaar. 'n Dertienjarige seun
                                                                  met 'n bloedrooi hemp het die pad
                                                                  probeer  oorsteek  toe  ons  50  m
                                         du Bruynu Bruynu Bruynu Bruyn
                                         dd d                     van hulle af was. Hy het my gesien
             TT T
             Theunsheunsheunsheuns       MM M                     toe  ek  vir  hom  toeter  druk  en
                                         Makelaarsakelaarsakelaarsakelaars
                                                                  teruggetree. Ek het nog stadiger
                                                                  aan  die  regterkant  van  die  pad
           Mediese fondse                  EN                     gery,  maar  toe  ons  naby  hulle
                                        W                         kom,  het  hy  onverklaarbaar  oor
             Munimed steeds                                       die  pad  gehardloop  en  reg  voor
             die beste en bekostigbaarste.                        ons motor beland. Nadat ons hom
                                                                  getref het, het ons motor teen 'n
             Ook hospitaalplanne vanaf R475                       wal  langs  die  pad  geloop  en
             per gesin per maand.                                 amper omgeslaan. Genadiglik het
                                                                  ons 'n entjie verder tot stilstand
           Spaar met Sanlam-                W  EN                 gekom.  Baie  mense  het  nader
           huislenings                                            gehardloop, gehuil en geskreeu.
                                                                  Iemand het geskreeu dat hy nog
             R200 000+ @ prima -2%. Geen                          leef. Ek het my noodsak gegryp,
             administrasie- of waardasiekoste                     die basiese gedoen en 'n infuus
                                                                  aan  sy  arm  gekoppel.  Hy  was
             tot op R500 000 nie.                                 duidelik  baie  erg  beseer  en
           Tel: (018) 297 8828 Potchefstroomel: (018) 297 8828 Potchefstroomel: (018) 297 8828 Potchefstroom  komateus.
           TT
   1   2   3   4   5   6