Page 2 - Good News February 2008 paper
P. 2

Sarie en Kobus Theron           die poskantoor, besef ons dat ons tog 'n probleem het. Skielik verander
               Sarie en Kobus Theron
            018 294 7991 of 072 752 3697
            018 294 7991 of 072 752 3697       die omstandighede. Die personeel groet iemand vrolik en gesels met 'n
               erwyl ons in Kyrgyzstan was,    dame aan ons linkerkant. Toe sien ons 'n Switserse onderwyseres wat by
               was  ons  deel  van  'n  groep   dieselfde Organisasie as ons werk, by die toonbank staan. Ons het haar
          Tvan ongeveer 10 tot 12 gesin-       baie goed geken. Sy was op daardie stadium reeds sewe jaar lank in
          ne  en  ons  dames  het  weekliks    Kyrgyzstan en kon die taal vlot praat. Groot was ons vreugde, want ons
          byeengekom vir Bybelstudie. Ons      kommunikasieprobleem was opgelos! Sy is deur God gestuur om ons te
          het mekaar se laste gedra in gebed.   help!
          Elke tweede week was die dames                                 Kobus se verjaardag
          en mans saam bymekaar vir Bybel-     Voor ons vertrek na Kyrgyzstan, is ons ingelig dat dit moeilik is om in 'n
          studie, lekker saamsing en ons het   vreemde land, in 'n vreemde kultuur, te oorleef sonder jou eie keuse van
          vir  mekaar  se  probleme  gebid  en   musiek. Ons het toe 'n paar "Gospel" en Klassieke CD's saamgeneem,
          ook amptelike sake bespreek.         maar het nie geweet of ons oor 'n CD-speler sou beskik nie. Ons het
          Op  'n  stadium  het  daar  'n  dame,   geweet dat die woonstel gemeubileer sou wees, maar dit was al.
          Charlene  de  Han  van  Kanada,      In ons eerste jaar in Kyrgyzstan, in April, was dit Kobus se verjaardag. Die
          besoek kom aflê. Sy was hoof van     dag het baie rustig verloop. Al ons kinders het gebel en dit was eintlik dié
          die  personeelafdeling  van  Inter-  hoogtepunt. Later die dag het een van ons spanlede oorgekom vir 'n
          serve en hulle soek toe 'n geskikte   koppie "chai" (tee), en hy oorhandig toe aan Kobus 'n koevert. Daarop
          plek om haar te laat tuisgaan. Ek    was 'n paar woorde geskryf: "To the Therons, from God"!
          het stilgebly en niks aangebied nie,   Die inhoud was 'n $100-noot, wat ons later gebruik het
          want ek was nog maar rou, onseker    om 'n radio/CD-speler mee te koop. Ons kon toe na ons
          van myself, en skaam. Ek het later   geliefkoosde CD's luister. So voorsien 'n liefdevolle
          só skuldig gevoel daaroor.           God telkens aan ons! Aan Hom al die eer!
          Dit  was  nogal  'n  ervaring  om,                Ons terugreis vir 2 maande
          hoewel jy glo, soos 'n stout kind in   Na ons eerste jaar in Kyrgyzstan, moes ons die retoer-
          die hoekie te sit. Dit was glad nie   vliegkaartjies  gebruik,  anders  sou  dit  verval.  Die
          lekker nie, totdat ek ingewillig het   vooruitsig om 'n bietjie "huis toe" te kon gaan, was
          om  haar  in  ons  woonstel  in  te   oorweldigend. Ons sou ons kinders en kleinkinders
         neem.                                 weer kon sien!
         Op die ou end het ons die vrou se     Eers moes ons egter seker maak dat ons wel sou kon
         teenwoordigheid  só  geniet  en       gaan.  Vader  was  getrou  en  het  op  Kersdag  2004,
         lekker gekuier! God het gewéét dat    voordat  ons  nog  kon  vas  en  bid,  ons  herinner  aan
         sy by ons móés oorbly. Nadat sy       Hand. 28:30-31. Hierdeur het Hy vir ons die tydperk
         vertrek het, het sy 'n koevert op die   gespesifiseer. Nou moes ons allerhande reëlings tref,
         bedkassie  gelaat  waarin  daar  'n   want die woonstel moes beman word, huur, krag en
         bedankingskaartjie  met  'n  bedrag   gas  moes  vooruit  betaal  word.  Ons  het  selfs  'n
         geld was. Op daardie stadium het      testament  opgestel  en  Olympia,  'n  vriendin,  het
         ons  almal  begin  met  voorberei-    ingewillig  om  vir  ons  die  plek  te  beman. Al  hierdie
         dings  om  'n  Sendingkonferensie     aksies het 'n yslike gat in ons finansies gelaat en ons
         by te woon, maar ons het nog nie      het niks oorgehad nie.
         geld  gehad  vir  ons  vliegtuig-     Die dag voor ons vertrek, het ons besoek gekry van
         kaartjies  nie.  Die  bedrag  in  die   Dora, 'n dame van Singapoer. Sy oorhandig aan ons 'n
         koevert was presies genoeg om al      koevert met 'n Amerikaanse $100-noot en toe is ons
         ons uitgawes te dek!                  finansies weer solvent. Dit was uit die Hand van ons
         God  het  medelye  met  ons,  ons     Vader wat geweet het wat ons posisie was.
         gevoelens en ons omstandighede,       Na ons aankoms in Suid-Afrika, het ons elke oomblik
         maar ons moet Hom gehoorsaam,         terdeë geniet! Die kinders het 'n hartlike ontvangs van
         anders kan Hy ons nie seën nie!       naaste familielede gereël en dit was kosbare tye saam.
               Tolk by die poskantoor          Ons  het  ook  kerke  en  mense  besoek  wat  ons
         Ons  wou  ons  ondersteuners  in      ondersteun het, om dankie te sê.
         Suid-Afrika 'n bietjie bederf omdat   Op 'n stadium het ons 'n oproep ontvang van Inter-
         hulle  vir  ons  gebid  en  finansieel   serve om te vra wat hulle met die Kanadese $500 moet
         ondersteun  het.  Daarom  het  ons    doen. Toe wéét ons ons moet ons plekke bespreek
         besluit om aan elkeen 'n kalender,    terug na Kyrgyzstan.
         waarop pragtige natuurtonele van      Soos met enige bespreking, moes ons 'n maand later
         Kyrgyzstan verskyn het, te pos. Dit   ons kaartjies koop. Die enigste probleem was dat ons
         is  een  ding  om  'n  kalender  te   nog nie genoeg fondse gehad het om dit te doen nie!
         bekom, maar om dit in jou onder-      Ons het daaroor gesels en Kobus het daaraan gedink
         steuners  se  posbusse  te  kry,  uit   om sy oortrokke fasiliteit by die bank te gebruik. Vir my
         Kyrgyzstan gepos, is natuurlik iets   was dit nie reg nie, maar ons het nietemin besluit om
         heeltemal anders!                     die reisagentskap te besoek.
         Ons  sou  dus  'n  besoek  aan  die   Ons was nog nie eers binne die gebou nie, toe lui my
         poskantoor  bring  om  uit  te  vind   foon en weer was dit Interserve in
         hoe om te werk te gaan. Maar één      Kaapstad wat wou weet wat hulle
         ding vergeet ons toe… om te reël      met die Amerikaanse $2000 moes
         vir 'n tolk!                          doen wat hulle uit Amerika ontvang
         Ons was besig om die straat oor te    het!
         steek, toe ek vir Kobus vra of hy     Ons  was  stomgeslaan,  want  ons
         gereël het vir 'n tolk. Hy het ontken-  ken  niemand  in  Amerika  nie!  Dit
         nend  geantwoord,  maar  gesê  dat    was nogeens 'n bewys dat ons wel
         God sál voorsien.                     moes  teruggaan!  Vader  het  weer
         Na pogings om inligting in te win by   voorsien!
   1   2   3   4   5   6   7