Page 5 - Good News February 2008 paper
P. 5

Deur die loop van die naweek  longe  is  slegs  ontsteking  en  dit  verdwyn
          doen  die  neuroloog  verskeie  mettertyd.
          toetse. Alles is normaal. Hy sê  Ek  deurloop  gedurende  Julie  en  Augustus  6
          ook dat die MRI toon dat daar  weke  van  daaglikse  bestraling  in  Klerksdorp.
          geen  breinskade  deur  die  Nou  moet  ek  nog  tweeweekliks  chemoterapie
          beroerte gelaat is nie.              ontvang vir die volgende 6 maande. Behalwe vir
          Stadig maar seker begin dit tot  kleinere skete en kwale, gaan dit goed met my
          my  deurdring  dat  daar  'n  en glo ek vas dat die Here my teruggeplaas het
          fantastiese  wonderwerk  met  op die pad na herstel.
          my  gebeur  het.  Ek  het  'n  My ma en my dogtertjie sê hierdie teksvers (Ps.
          beroerte-aanval gehad. Ek kon  116:3) is van toepassing op my:
          vir 36 uur nie praat of sluk nie.
          Ek is nou weer 100% normaal!                “Bande van die dood het my omsluit,
          My  "breinscan"  het  definitief            Doodsangs het my aangegryp,
          'n beroerte gewys, maar dit het             Ek het benoud en bekommerd geword.
          wonder  bo  wonder  geen  bly-              Toe het ek die Naam van die Here
          wende skade gelaat nie. Ons                 aangeroep:
          Hemelse  Vader  was  vir  my                'Here, red my tog!'
          wonderlik goed!                             Die Here is genadig en regverdig,
          Gedurende  die  daaropvol-                  Ons God ontferm Hom oor ons.
          gende dae herstel ek vinnig en              Die Here beskerm die hulpeloses:
          op  30  Junie  2007  word  ek               ek was magteloos,
          ontslaan.                                   maar Hy het my gered.”
          Terug by die huis word ek ook
          vinnig sterker.                      Ek  was  voorwaar  hulpeloos:  sonder  spraak,  sonder  sluk,  my
          'n Deeglike stel toetse toon dat  prognose baie swak, maar die Here het seker nog werk vir my en
          die  kol  in  my  lewer  net  'n  daarom het Hy my nog 'n kans gegee.
          hemangioom  is  (niks  kwaad-        Ek is baie dankbaar dat ek oorleef het sodat ek vir julle kan vertel
          aardig  nie),  die  kolle  in  my  hoe genadig die Here vir my was!
   1   2   3   4   5   6   7   8   9