Page 6 - Good News February 2008 paper
P. 6

Herlewingskonferensie                                                                 L   D   N    E   R   A    K   O   B    B   I   R


                                                                                                                                        E
                                                                                                          I
                                                                                                                       E
                                                                                                                  P
                             7-8 Maart 2008                                                              U    E   O   K    O   H    P   K   O    H   E   O
                                                                                                                                                     L
                                                                                                                                                 G
                                                                                                              B
                                                                                                                           J
                                                                                                                                            L
                                                                                                                                    D
                                                                                                                               U
                                                                                                                                                         O
          U word hartlik uitgenooi na 'n Herlewings-    16:00  en  ons  laaste  sessie  vir  die  aand   D    E    I   V   S   A    L   D   N    K   I   F
          konferensie  wat  op  7-8  Maart  2008  in    begin  om  19:00.  Die  Konferensie  hervat
          Potchefstroom by die NG Kerk Miederpark       Saterdagoggend om 08:00 en verloop tot           N    A   A   W    S   A    N   A   S    N   H   V
          (Aarbeilaan  22),  plaasvind.  Dr.  Harold    19:00. U het geen bekommernis oor verver-
          Peasley  (Multi  Ministries)  en  dr.  Stephan   sings of etes nie! Ons bederf u met heerlike   E   D   E    S   V   A    V   A   R    A   S   O
          Joubert  (bekende  skrywer,  asook  leraar    disse. 'n Groot verskeidenheid geestelike        R    K    I  G    L   R    A   K   R    A   V   E
          van die E-kerk), sal as sprekers optree.      boeke word uitgestal en sal te koop aan-
          Kom sit aan die voete van Jesus en sonder     gebied  word.  Persone  wat  verlede  jaar       A    E   A    E   E   H    V   T   A    P   N   L
          u af om te luister na kosbare boodskappe.     hierdie  jaarlikse  Konferensie  bygewoon
          Die  naweek  se  lofprysing  word  waar-      het,  het  dit  as  'n  fantastiese  belewenis    S   N   D   M    V    I   B   E   R    A   H   B
          geneem  deur  die  bekende  sanger,  Oscar    beskryf wat hulle geestelike lewe verdiep
          Ehrensperger. Oscar het baie ervaring en      het. Vanjaar is dieselfde sprekers terug met      I   E   M   A    E   E    K   R   A    A   I   E
          kies sy liedere op so 'n wyse dat dit elkeen   vars,  nuwe  onderwerpe.  Persone  wat          V    A   L   R    E   E    E   J   U    K   W   E
          in aanbidding begelei! Met heerlike same-     belangstel,  moet  asb.  voor  4  Maart
          sang  word  ons  harte  voor  God  verkwik.   registreer.  Die  koste  beloop  R250  per        L   K   L    S   L   E    L   G   O    S   D   S
          Kom  geniet  die  bederf-naweek  tussen       persoon  en  sluit  etes  en  verversings  in.
          Geesvervulde  kinders  van  die  Here.  Die   Skakel sommer nou vir Arinda by 079 495          Daar is 21 rein en onrein diere in hierdie raaisel
                                                                                                                 versteek. (Vind hulle in Deut. 14).
          openingsessie  begin  Vrydag  7  Maart  om    1836 om vooraf te registreer.
                                                                                                          Wanneer al die woorde omkring is, sal daar 32
             Bankbesonderhede  waar  inbetalings  gemaak  kan  word:  Rekeningnaam:  NGK                  letters oorbly. Hierdie letters sal die volgende
                                                                                                               woorde uitspel: 'Julle is kinders van
             Potchefstroom Miederpark, Tjekrek. nr. 680 590 591, ABSA Potchefstroom. Faks u                       die Here julle God' (Deut. 14:1).
             inbetalingstrokie  en  besonderhede  na  018  294  3900  of  e-pos  na                                                                         vark, skaap, bees, kameel, hartbees, kraai, swartaasvoël
             kantoor@ngkmiederpark.co.za (Onthou om u naam en van as verwysing by te                                                                        arend, dassie, nagvalk, eland, lammervanger, valk, haas,
             skryf). Inskrywingsvorms kan ook afgelaai word by www.ngkmiederpark.co.za                                                                      arend, uil, ribbok, hoep-hoep, bok, roofvoël, swaan, vis-  ANTWOORDE

           "Goeie Nuus"-Kamp                                                                                Manne- en




          Ons wil graag lesers van "Goeie Nuus" wat     informele  wyse  ingerig.  Dit  bied  ook
          belangstel, uitnooi om saam te kom na 'n      terselfdertyd geleentheid om nuwe vriende      Vrouekampe
          naweek  van  bederf  en  geestelike  ver-     te ontmoet en verdere groei in u geestelike
          ryking. Ons het plek bespreek by die lieflike   lewe te ervaar.                               Daar is niks wat so 'n groot verskil in 'n man of vrou
          Raaswater  Vakansie-oord  teen  die  Vaal-    Die  kampkoste  is  R400  per  persoon.  Dit    se lewe maak as om 'n naweek eenkant te sit en
          rivier  naby  Potchefstroom.  (Raaswater      sluit akkommodasie, etes en verversings         saam met hul eie geslag 'n geestelike kamp by te
          verhuur hul geriewe teen billike tariewe!).   in. Persone wat belangstel, moet asseblief      woon nie.
          Ons  wil  die  kamp  intiem  hou.  Die  eerste   so  gou  as  moontlik  hul  plek  bespreek.     Is u moeg vir 'n val-en-opstaan-lewe? Begeer u om
          dertig  persone  wat  bespreek  en  hul  Navrae kan gedoen word by 018 294 6900               in 'n nuwe verhouding met Jesus te leef? Ons wil u
          registrasiegeld  betaal,  se  plek  word  (Ma. - Vr. gedurende die oggend).                   nooi om 'n kamp by te woon wat u hele lewe sal
          gereserveer.                                  REGISTRASIEPROSEDURE:                           verander.  Moenie  huiwer  nie.  Neem  die  stap
          Die kamp sal tydens 'n langnaweek plaas-      Betaal u geld in by onderstaande rekening:      dadelik. Miskien kan jy selfs 'n vriend borg om op 'n
         vind:  van  Saterdagoggend  14  Junie  tot     Rekeningnaam:  Goeie  Nuus  Onder-              kamp te gaan!
         Sondagaand 15 Junie 2008. Die kamp word        steuners, Tjekrek.no.: 91 88 326 703, ABSA,     Skakel onderstaande nommers en bespreek u plek
         gereël  deur  'n  groepie  "Goeie  Nuus"-      Potchefstroom.  Voltooi  die  inskrywings-      by een van ons interkerklike kampe! (Die geleent-
         ondersteuners. Die geestelike temas  word      vorm  en  faks  u  besonderhede  met  die       heid word deur die NG Kerk Miederpark gereël).
         deur  ds.  Willem  Louw  en  past.  Japie  en   inbetalingsbewys na 018 294 3900 of e-pos      Persone wat bewys kan lewer dat hulle lid van die
         Huegene Venter aangebied. Dit is 'n inter-     u  betalingsbewys  aan  sending@                Suid-Afrikaanse Polisiediens is, betaal geen kamp-
         kerklike  kamp  en  word  op  'n  ontspanne,   ngkmiederpark.co.za
                                                                                                        gelde nie!
                  REGISTRASIEVORM:                                                                      VROUEKAMPE:
                  Titel (dr., mnr., mev., ens.)                                                         Datums: 7-9 Maart  of  11-13 April 2008.
                  Naam en Van:                                                                          Koste: Kampfooi R250 plus R50 brandstofheffing.
                  *Naam en van (Eggenoot)                                                               Kontak: Iné by 083 288 0405 vir volle besonder-
                  Posadres:                                                                             hede.
                  Tel.                                                                                  MANNEKAMPE:
                  Sel.                                                                                  Datums: 28-30 Maart  of 30 Mei -1 Junie 2008.
                  Faks.                                                                                 Koste: Kampfooi R250 plus R50 brandstofheffing.
                  E-pos:                                                                                Kontak: Gerald by 082 546 9799 vir volle beson-
                  * Dui aan as u eggenoot u vergesel.                                                   derhede.

                      EE3-Kursus in



                 Potch aangebied



          Weet  jy  hoe  om  die  Evangelie    eenvoudig  en  verstaanbaar.  Dit
          van  verlossing  met  iemand  te  word tydens 13 geleenthede op
          deel?  Kan jy met vrymoedigheid   Sondagmiddae  vanaf  16:30  tot
          iemand help om geloofsekerheid  18:00  aangebied.  Die  Kursus
          te  ontvang?  Ten  spyte  van  die  word by die NG Kerk Miederpark
          groot opdrag van Jesus, om die  in  Potchefstroom  aangebied.
          Evangelie  na  alle  nasies  uit  te  Almal is welkom.
          dra, bly dit een van die basiese  U  kan  nog  tot  10  Februarie
          dinge wat ons dikwels nie weet  inskakel  en  betaal  slegs  u
          hoe om te doen nie!                  kursusmateriaal. U ontvang ook
          Die EE3 (Evangelisasie Ekspan-       'n sertifikaat nadat u die Kursus
          sie  3),  is  'n  Internasionale  geslaag het. Indien u belangstel
          Evangelisasiekursus  wat  u  'n  om  uself  te  bekwaam,  kan  u
          eenvoudige  metode  leer  om  gerus vir Louwtjie van der Walt
          mense  te  help  om  geloof-         kontak  by  082  859  9648  of  018
         sekerheid te verkry. Dit is maklik,  297 7742 (h).
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9